ⓘ 12 v.C.

                                     

ⓘ 12 v.C.

  • Daar is onrus oor belastinge in Germania Inferior.
  • Die nuwe Romeinse leerkamp Vetera naby Xanten word voltooi.
  • Straatsburg word as Argentoratum "Stad by die Rivier" gestig.
  • Augustus word pontifex maximus
  • Bonn word deur die Romeine as Bonna gestig.
  • In Bonna organiseer Drusus die Classis Germanica, die vloot van die Ryn. Hy laat kanale soos die Fossa Drusiana grawe in wat later Nederland sal heet. Met sy skepe verken hy die kus van die Noordsee tot die huidige Denemarke.
  • In Lugdunum begin Drusus met die bou van n Ara Pacis, n altaar van die vrede vir die Tres Galliae. Dit is die eerste Ara Pacis buite die een in Rome self.
  • Augustus se aangenome seun Drusus trek oor die Ryn naby Xanten die dal van die Lippe in om n veldtog teen die Germane te hou.
                                     
  • Farao Ramses V sterf. 1159 v.C Die Hekla 3 - uitbarsting lui n 18 jaar lange periode van slegte klimaatstoestande in. Omstreeks 1154 v.C Koning Menelaus
  • Die 1ste eeu v.C het geduur van 100 tot 1 v.C
  • tereggestel. Marcus Vipsanius Agrippa, Romeinse generaal en staatsman 12 v.C 19 Augustus Augustus, Romeinse keiser 14 Rome: The Greatest Empire
  • Marcus Vipsanius Agrippa 23 Oktober November 63 v.C - 12 v.C was n belangrike Romeinse generaal van die Romeinse Ryk en n staatsman. Hy was ook
  • 12 April is die 102ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender 103ste in n skrikkeljaar Daar is nog 263 dae in hierdie jaar. 467 Anthemius word
  • die hof. 27 November Quintus Horatius Flaccus, Romeinse digter 65 v.C C Cilnius Maecenas - raadgewer van Octavianus, en begunstiger van die kunste
  • Die jaar 9 voor Christus 9 v.C was n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op n Woensdag, Donderdag of Vrydag of n skrikkeljaar wat op
  • in n skrikkeljaar Daar volg nog 294 dae in die res van die jaar. 515 v.C Bouwerk aan die Tempel in Jerusalem word voltooi. 1088 Pous Urbanus
  • seun van Pompeius Magnus 75 v.C Marcus Claudius Marcellus, Romeinse konsul in 51 v.C en staatsman 95 v.C Titus Labienus, Romeinse tribunus
  • 12 September is die 255ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 256ste in skrikkeljare Daar volg nog 110 dae in die res van die jaar. 1484