ⓘ Brachylaena

                                     

ⓘ Brachylaena

Brachylaena is n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae. Hierdie genus is wydverspreid en is die tweede grootste genus in die familie. Die meeste spesies klein tot middelgroot bome. Al die spesies se blare is enkelvoudig, spiraalgewys gerangskik en ongelykkleurig. Die blare is glansend en donkergroen aan die bokant en wollerig aan die onderkant.

                                     

1. Boomspesies

  • Laeveldvaalbos Brachylaena huillensis
  • Fynbitterblaar Brachylaena ilicifolia
  • Bitterblaar Brachylaena elliptica
  • Kusvaalbos Brachylaena discolor
  • Watervaalbos Brachylaena neriifolia
                                     
  • Die Kusvaalbos Brachylaena discolor is n klein boompie wat voorkom in die kusbosse vanaf die noorde van die Oos - Kaap tot by die Mosambiekse grens.
  • Chrysanthemoides monilifera Bitterblaar Brachylaena elliptica Drietandkanferbos Tarchonanthus trilobus Fynbitterblaar Brachylaena ilicifolia Kanferbos Tarchonanthus
  • Die Fynbitterblaar Brachylaena ilicifolia is n struik tot klein boom wat op klipperige plekke of op hellings in bosveld voorkom. Watter Boom is dit