ⓘ Buffelwewer

                                     

ⓘ Buffelwewer

Die Buffelwewer is n algemene standvoel en plaaslike trekvoel in droe boomveld en savanne. In Engels staan die voel bekend as die Red-billed buffalo weaver.

                                     

1. Beskrywing

Die voel is tussen 21 en 24 cm groot en weeg van 64 tot 92 gram. Mannetjies is oorwegend swart en wyfies bruin gekleurd. Albei geslagte het rooi snawels en wit basisse aan die slagvere. Onvolwassenes verskil van die wyfies deur die ligte spikkels en bande oor die keel-, bors- en pensvere.

                                     

2. Gewoontes

Hulle broei in groot, slordige stokkiesneste, elk met 1 tot 10 broeikamers, in n groot boom of kragmas. Sommige mannetjies is poliginies en bou verskeie neste om wyfies te lok. Ander mannetjies vorm koalisies en help die kleintjies grootmaak.

                                     

3. Sien ook

  • Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voels
  • Klein vyf diere
  • Lys van Suider-Afrikaanse voels volgens wetenskaplike name
  • Lys van Suid-Afrikaanse voels Groepeer
                                     
  • baie algemeen in Suidelike Afrika, maar word selde waargeneem. Buffelwewer die buffelwewer is die maklikste om op te spoor van die klein vyf. Bergskilpad
  • toegeskryf. n Bekende voorbeeld van n voël met n pseudopenis is die buffelwewer wat egter steeds kan paar al word die pseudopenis buite werking gestel
  • Rooiborsruigtesanger Branta ruficollis - Rooiborsgans Bubalornis niger - Buffelwewer Bubo africanus - Gevlekte ooruil Bubo capensis - Kaapse ooruil Bubo lacteus
  • Bruinwindswael Apus pallidus Bruinwipstert Cercotrichas signata Buffelwewer Bubalornis niger Bulwerse stormvoël Bulweria bulwerii Byvanger