ⓘ Bruinmalgas

                                     

ⓘ Bruinmalgas

Die bruinmalgas is n voel en n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voel is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m. In Engels staan die voel bekend as Brown booby.

                                     

1. Subspesies

Die 4 subspesies wat erken word is:

  • Sula leucogaster brewsteri Goss 1888
  • Sula leucogaster Boddaert 1783
  • Sula leucogaster etesiaca Thayer & Bangs 1905
  • Sula leucogaster plotus Forster,JR 1844
                                     
  • met swart stert - en slagvere en liggeel vere op die kop en nek. Die bruinmalgas Sula leucogaster is hoofsaaklik bruin met n wit bors en pens. Sy snawel
  • see omgewing kan verduur. Daar kom wel seëvoels voor onder andere die Bruinmalgas Sula leucogaster Grootbruinsterretjie Anous stolidus en Swartkopseeswael
  • vulgaris - Europese spreeu Sula dactylatra - Brilmalgas Sula leucogaster - Bruinmalgas Sula sula - Rooipootmalgas Swynnertonia swynnertoni - Bandkeeljanfrederik
  • Poicephalus cryptoxanthus Bruinkopvisvanger Halcyon albiventris Bruinmalgas Sula leucogaster Bruinmalmok Phoebetria fusca Bruinpylstormvoël
  • Malgas Australiese malgas - Morus serrator Brilmalgas - Sula dactylatra Bruinmalgas - Sula leucogaster Rooipootmalgas - Sula sula Witmalgas - Morus capensis
  • Bruinmalgas