ⓘ 1711

                                     

ⓘ 1711

Die jaar 1711 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 9–10 Julie – Slag van die Pruth: Rusland verloor aan die Pruthrivier in Moldawie van Turkye. Peter die Grote moet met Baltaji Mehmed Pasha vrede sluit en die fort van Azof opgee, Taganrog verwoes en ophou hom in Poolse sake in te meng.
  • 23 Desember – Pous Clemens XI stel Annibale Albani, Apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
  • 23 Februarie – Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word kardinaal-priester van Ss. Quirico en Giulitta.
  • Die Pruisiese Akademie van Wetenskappe word in Berlyn geopen.
  • Die eerste verslae oor die Kaapse wyne rondom die Paarl, wat ook in oorsese lande vinnig gewild raak, verskyn.
                                     

2. Geboortes

  • 1 September – Willem IV, Prins van Oranje, Prins van Oranje en die eerste hereditêre stadhouer van al die Verenigde Provinsies van Nederland † 1751
  • 11 November – Stepan Krasjeninnikof, Russiese geograaf en in die 18de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberie † 1755
  • 29 Oktober – Laura Bassi, Italiaanse fisikus en akademikus † 1778.
  • 19 November – Michail Lomonosof, Russiese Renaissance-man, wetenskaplike en skrywer † 1765
  • 7 Mei – David Hume, Skotse filosoof, ekonoom, geskiedkundige en essayis † 1776
                                     
  • Louis van Assenburg was goewerneur van die Kaap van 1708 tot 1711 Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie Hierdie artikel is n saadjie
  • Willem Helot was waarnemende goewerneur van die Kaap van 1711 tot 1714. Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie Hierdie artikel is n saadjie
  • NGC 2323 is n oop sterreswerm in die sterrebeeld Eenhoring. Dit is dalk voor 1711 deur Giovanni Domenico Cassini ontdek en in 1772 onafhanlik herontdek deur
  • Die eerste opgetekende gebruik van koring as n kleurnaam in Engels was in 1711 Volgens verskeie kleurskemas word koring as volg voorgestel: Lys van kleure
  • en Keiser 1658 1705 Josef I Koning 1690 en Keiser 1705 1711 Karel VI Koning en Keiser 1711 1740 Filips I 1504 1506, Koning van Kastilië Karel I
  • Michail Lomonosof, Russiese Renaissance - man, wetenskaplike en skrywer 1711 17 Mei Alexis Clairaut, n Franse wiskundige en denker 1713 7 Januarie
  • Russiese geograaf en in die 18de eeu n ontdekkingsreisiger in Siberië 1711 20 Mei Johann Gmelin, Duitse botanis, geograaf en ontdekkingsreisiger
  • Wladimir Atlasof circa 1661 - 1711 was in die 17de eeu n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het aan die einde van die eeu die eerste permanente Russiese
  • 1682 Onbekend Wladimir Atlasof, n ontdekkingsreisiger in Siberië 1711 Onbekend Peter van Dievoet, Belgiese, gebore te Brussel beeldhouer en
  • 1776 David Hume, Skotse filosoof, ekonoom, geskiedkundige en essayis 1711 1819 James Watt, Skotse uitvinder en meganiese ingenieur 1736 1822
  • Stel 1707 1708: Johannes Cornelis d Ableing waarnemend 1708 1711 Louis van Assenburg 1711 1714: Willem Helot waarnemend 1714 1724: Lt.kol. Maurits Pasques
  • eerste hereditêre stadhouer van al die Verenigde Provinsies van Nederland 1711 11 November Julien Offray de Lamettrie, Franse arts en filosoof 1709