ⓘ Breëstertparadysvink

                                     

ⓘ Breëstertparadysvink

Die Breestertparadysvink is n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoel en nomade wat voorkom in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibie, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzania, Uganda, Zambie en Zimbabwe. In Engels staan die voel bekend as die Broad-tailed Paradise Whydah.

                                     

1. Identifikasie

Die voel is 15 tot 30 cm lank; die broeiende mannetjie is 27 cm lank en hulle weeg 10 tot 26 gram. Die broeiende mannetjie het n korter, breer stert as die Gewone paradysvink en die agternekvlerk en bors is n donkerder oranjekastaiingsbruin. Die wyfie en nie-broeiende mannetjie se rugkant is minder dig gestreep en die snawel is minder dig gestreep as die Gewone paradysvink. Die gesig is minder sterk gemerk; die swarterige oogstreep krul nie dieselfde mate om die oordekvere nie.,

                                     
  • Koningrooibekkie of Koningweduweetjie Vidua obtusa - Breëstertparadysvink of Breëstertparadysvink Vidua paradisaea - Gewone paradysvink Vidua purpurascens
  • Swartpootbrandervoël - Rissa tridactyla Breëbek - Smithornis capensis Breëstertparadysvink - Vidua obtusa Bromvoël - Bucorvus leadbeateri Byvanger Kleinbyvanger