ⓘ Breëstreep-ghieliemientjie

                                     

ⓘ Breëstreep-ghieliemientjie

Die Breestreep-ghieliemientjie is n varswatervis wat voorkom in die ooskus riviere van Afrika vanaf die Zambezirivier suidwaarts tot by Mkuze in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Broadstriped barb.

                                     

1. Voorkoms

Die vis is deurskynend olyfbruin aan die bokant met drie vlekke of een donker streep horisontaal oor die lyf en is silwer aan die onderkant. Die donker streep kan ook bestaan uit drie kolle. Daar is ook n donker kol op die stertvin se basis en daar is twee pare kort baarde om die mond. Die vis word tot 75 mm lank. Die vis is nou verbind of kan dieselfde spesie wees as die Barotse-ghieliemientjie.

                                     
  • Barbus annectens - Breëstreep - ghieliemientjie Barbus anoplus - Dikkop - ghieliemientjie Barbus argenteus - Roosvlerk - ghieliemientjie Barbus barnardi
  • die vis bekend as die Barotse barb. Die vis kom ooreen met die breëstreep - ghieliemientjie maar die pigmentasie van die drie of meer kolle op die lyf is
  • Barbus annectens - Breëstreep - ghieliemientjie Barbus anoplus - Dikkop - ghieliemientjie Barbus argenteus - Roosvlerk - ghieliemientjie Barbus barnardi