ⓘ Breëbalk-sitarien

                                     

ⓘ Breëbalk-sitarien

Die Breebalk-sitarien is n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavango- en Kafueriviere. Dit kom ook in die Kasairivier in die Kongorivierstelsel voor. In Engels staan die vis ook bekend as die Broadbar citharine.

                                     

1. Voorkoms

Die vis het n volledige sylyn en die lyf is slank met lang, gepunte vinne. Die kop is gepunt met groot oe. Die vis is deurskynend, lig olyfkleurig aan die bokant en wit aan die onderkant. In die middel van die lyf is 8-9 donker horisontale kolle wat n aaneenlopende band vorm. Die vis word 60 mm lank.

                                     
  • machadoi - Dwerg - sitarien Hemigrammocharax multifasciatus - Veelbalk - sitarien Nannocharax Nannocharax macropterus - Breëbalk - sitarien Neolebias Neolebias
  • volgende spesie kom in Suider - Afrika voor: Nannocharax macropterus - Breëbalk - sitarien Alfabetiese lys van visse Lys van Suider - Afrikaanse visse volgens
  • familie, en die dwergsitarien Hemigrammocharax machadoi en die breëbalk - sitarien Nannocharax macropterus word hierby ingesluit. Die grootste familie