ⓘ Bruinforel

                                     

ⓘ Bruinforel

Die Bruinforel is n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Brown trout.

                                     

1. Bronne

  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. 2005. Salmo trutta in FishBase. 10 2005-weergawe.
  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
                                     
  • bergstrome geskik sal wees vir forel. Die eerste bevrugte eiers van die bruinforel is reeds in 1890 na Suid - Afrika gebring en die forel is suksesvol in Natal
  • die familie Salmonidae. Aanvanklik was beide die Reënboogforel en die Bruinforel deel van die genus maar die Reënboogforel se klassifikasie is later verander
  • suurstof om in te leef. Die dieet is baie soos die van die Reënboogforel en Bruinforel Hulle broei in water wat 4 - 10  C is oor gruis beddings in vloeiende
  • teen hoë hoogtes. Algemene kouewatervis sluit forel, reënboogforel, en bruinforel in. Warmwatervisspesies kan oorleef in n wye verskeidenheid van toestande
  • van hierdie vissoort is die reënboogforel Salmo gairdneri hoewel die bruinforel Salmo trutta en die beekforel Salvelinus fontinalis albei ook baie
  • Bronsvetsak Bruinchromis Bruindoktervis Bruinskreeubaber Bruinburnie Bruinforel Bruinhottentot Bruinkol - kurper Bruinspikkel - klipkabeljou Bulrog Burchell