ⓘ Botterklapper

                                     

ⓘ Botterklapper

Die botterklapper is n boom wat wydverspreid noord van die Vaalrivier voorkom. In die kuswoude van KwaZulu-Natal is die boom groter en slanker. Die boom staan ook bekend as die swartklapper. Dit is inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika en kom voor in die provinsies KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.

                                     

1. Blare en vrugte

Die blare is leeragtig, blink en donkergroen aan die bokant en lig groen aan die onderkant. Die blare is ook gewoonlik harig. Die vrugte is blouerig-groen wanneer hulle jonk is en word geel wanneer hulle volwasse is en is tot 8 cm in deursnee. Die vrugte het n dik dop, baie sade en is eetbaar.

                                     
  • generiese naam Strychnos. Bloubitterbessie Strychnos usambarensis Botterklapper Strychnos madagascariensis Groenklapper Strychnos spinosa Kaapse
  • Suider - Afrikaanse spesies is: Bloubitterbessie Strychnos usambarensis Botterklapper Strychnos madagascariensis Groenklapper Strychnos spinosa Kaapse
  • Bottle tree 648 Botterboom Tylecodon paniculatus Butter tree 137.1 Botterklapper Strychnos madagascariensis Black monkey orange 626 Botterknoppietolbos