ⓘ Brighton

                                     

ⓘ Brighton

Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir ander gebruike, sien Brighton dubbelsinnig.

Brighton is n kusdorp aan die suidkus van Engeland in die graafskap Oos-Sussex wat veral vir sy strande bekend is. Die nedersetting behels die grootste deel van die stad en die unitary authority van Brighton and Hove wat uit die vroeere nedersettings Brighton, Hove, Portslade en n aantal ander dorpe gevorm is.

Brighton het oorspronklik deel uitgemaak van die nie-metropolitaanse graafskap Oos-Sussex. Dit maak steeds deel uit van die seremoniele graafskap Oos-Sussex in die historiese graafskap Sussex.

Die historiese nedersetting Brighthelmstone dateer uit die tyd voor die Domesday Book 1086, maar het in die 18de eeu tot n gewilde strand- en gesondheidsoord ontwikkel waar onder meer die Prinsregent die latere koning George IV ontspan het. Ná die bou van n spoorlyn in 1841 het steeds meer Londenaars uitstappies na Brighton onderneem. Die nedersetting se bevolking het vinnig gegroei tot meer as 160 000 in 1961.

Vandag maak Brighton saam met Worthing en Littlehampton deel uit van n verstedelikte gebied langs die kus met n totale bevolking van sowat 480 000.

Die Universiteit van Brighton is hier gelee.

Brighton se Falmer-stadion was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015.

                                     
  • New Brighton is n dorp by Port Elizabeth in die Oos - Kaapprovinsie, Suid - Afrika. Dit is in die township iBhayi geleë. Die akteur John Kani is op 30 November
  • New Brighton is n voorstad van Johannesburg, Suid - Afrika wat op die grens tussen Randburg en Sandton geleë is. Subplek New Brighton Sensus 2011. Hierdie
  • Brighton kan na een van die volgende nedersettings verwys: Brighton n dorp in Sussex, suidelike Engeland, Brighton Nieu - Seeland Brighton Ontario
  • 2018: Urban Country 2018: Radioflash Brighton Sharbino in die Internet - rolprentdatabasis Brighton Sharbino op Twitter Brighton Sharbino op Instagram
  • sokkerstadion naby Falmer in Brighton en Hove, Engeland met sitplek vir 30 750 mense. Dit is die tuisveld van Brighton & Hove Albion. Die stadion is
  • Die Royal Pavilion is n voormalige koninklike woning in Brighton Engeland. Dit is vanaf 1787 in drie fases gebou as n strandwoning vir George, die Prins
  • Raiders 1944 The Brighton Strangler 1945 en The French Line 1953 1944: Bride by Mistake 1944: Marine Raiders 1945: The Brighton Strangler 1945: What
  • To Brighton with Gladys 1933 Meet My Sister 1933 Borrowed Clothes 1934 en Off the Dole 1935 1932: For the Love of Mike 1933: To Brighton with
  • Laughing Lady 1946 Brighton Rock 1948 Black Magic 1949 en Third Time Lucky 1949 1946: The Laughing Lady 1948: Brighton Rock 1949: Black Magic
  • Survivors 1983 Brighton Beach Memoirs 1986 Family Business 1989 en Keeping the Faith 2000 1983: The Survivors 1986: Brighton Beach Memoirs 1989: