ⓘ Bulrog

                                     

ⓘ Bulrog

Die Bulrog is n vis wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Dit is sjokoladebruin met bleekgrys dwarsstrepe bo-op en wit onder. Dit word 1.8m breed en 85 kg swaar. Die vis is n bodembewoner in vlakwater maar spring ook uit die water. In Engels staan diit ook bekend as Bullray.

                                     

1. Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
                                     
  • Pteromylaeus Pteromylaeus bovinus - Bulrog Rhinoptera Rhinoptera javanica - Flapneus - rog Spikkelarendrog Arendrog Bulrog Alfabetiese lys van visse Lys van
  • Bruinburnie Bruinforel Bruinhottentot Bruinkol - kurper Bruinspikkel - klipkabeljou Bulrog Burchell se rooivlerkie Buzi - baber Chessa Chobe - sandbabertjie Clanwilliam - geelvis
  • Duiwelvuurvis Pterois radiata Straal - vuurvis Pteromylaeus bovinus Bulrog Pygoplites diacanthus Koninklike engelvis Rachycentron canadum Kobia