ⓘ Bulembu

                                     

ⓘ Bulembu

Bulembu is n nedersetting en grenspos in Eswatini en het voorheen bekend gestaan as Havelock. Die dorpie is feitlik langs die grens met Suid-Afrika; aan die Suid-Afrikaanse kant staan die grenspos bekend as Josefsdal.

Die R40-provinsiale roete wat dit met Phalaborwa verbind, eindig hier.

                                     

1. Havelockmyn

Die dorpie het ontstaan toe asbes begin ontgin is. Daar was n kabelspoor van 55 km gebou vanaf Bulembu tot by Barberton maar word nie meer gebruik nie. Die kabelspoor het die opbrengs van die myn na die spoorwegstasie by Barberton en voorrade met die terugkeer na die myn geneem. Die kabelspoor is in 1939 voltooi en word op 52 spantorings gesteun. Die vrag is teen n spoed van 9.5 km/h in albei rigtings vervoer. Die myn is egter nou gesluit.

                                     
  • roete in Suid - Afrika wat Phalaborwa verbind met die Eswatini - grens by Bulembu via Hoedspruit, Nelspruit en Barberton. Die roete strek oor twee provinsies
  • 1960 Buffelspruit Mhlambanyatsi Goedgegun Nhlangano Havelock Mine Bulembu asook die land se naam: Swaziland Eswatini 2018 Hierdie artikel is
  • bekendste asbesmyne in Suider - Afrika is die Havelockmyn met sy kabelspoor te Bulembu in eSwatini. Die myn is gesluit. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric
  • Gereformeerde Kerk Barberton Sluit in Bulembu De Kaapvallei Diepgezet Havelock Jacobsdal Kaapmuiden Low s Creek Nelshoogte Sentraal - Wes - Eswatini Klassis