ⓘ 1. SV Sleeswyk 06

                                     

ⓘ 1. SV Sleeswyk 06

1. SV Sleeswyk 06 is n sportklub uit Sleeswyk in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, boks, gewigstoot, handbal, judo en wandel.

Die klub is op 4 Februarie 1906 gestig as 1.Schleswiger FV. In 1907 het FC Normannia Schleswig by die klub aangesluit en op 3 Januarie 1929 is die klub herdoop na 1. Schleswiger SV 06. Op 27 Junie 1938 het VfR Schleswig by die klub aangesluit, maar na die Tweede Wêreldoorlog weer weggebreek.

Die klub het in 1937 onsuksesvol aan die uitspeelwedstryde om promosie na die Gauliga Nordmark op die hoogste vlak deelgeneem.

                                     
  • SV Henstedt - Ulzburg is n sportklub uit Henstedt - Ulzburg in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub
  • Heider SV is n sokkerklub uit Heide in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Die klub is op 14 Oktober 1925 gestig deur ontevrede spelers van
  • Itzehoer SV is n sportklub uit Itzehoe in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Die span is, benewens sy sokkerafdeling, ook bekend vir sy kegelbalafdeling
  • SV Eichede is n sokkerklub uit Steinburg in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Die klub het vroeër ook ander sportsoorte aangebied, maar slegs
  • Oststeinbeker SV is n sportklub uit Oststeinbek in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Oststeinbek is aan die stadsrand van Hamburg geleë. Behalwe
  • Eckernförder SV is n sokkerklub uit Eckernförde in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Die klub is tans n suiwer sokkerklub, maar dit het
  • Flensburg 08 is n sportklub uit Flensburg in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir tennis en swem
  • SV Halstenbek - Rellingen is n sportklub uit Halstenbek in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Die klub bedien ook die buurdorp Rellingen. Behalwe
  • meer Garstedt. 1 SC Norderstedt is op 1 Julie 1972 gestig en SV Eintracht Garstedt is by die klub ingelyf. Teen die einde van 2003 het 1 SC Norderstedt
  • Nordmark opgedeel in die Gauliga Hamburg en die Gauliga Sleeswyk - Holstein. Sterk klubs soos Hamburger SV was dus nie meer in Kiel se kompetisie nie en die klub