ⓘ 20

                                     

ⓘ 20

Die jaar 20 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

Die jaar 20 XX was n gewone jaar wat volgens die Juliaanse kalender op n Maandag begin het.

                                     

1. Gebeure

  • Gondophares, n Partiese vors wat n eie koninkryk in Seistan en die grensgebied van Balutsjistan gestig het steek die Indus oor en verslaan die laaste Skitiese vors van Gandhara Azes II. Gondophares word die eerste Indo-Partiese koning van Gandhara.
                                     
  • 20 Mei is die 140ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 141ste in skrikkeljare Daar volg nog 225 dae. 526 Aardbewing: 300 000 mense sterf
  • 20 Oktober is die 293ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 294ste in skrikkeljare Daar volg nog 72 dae in die res van die jaar. 1604 Maffeo
  • 20 April is die 110de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 111de in skrikkeljare Daar volg nog 255 dae. 1455 Pous Callixtus III word gekroon
  • 20 Junie is die 171ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 172ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 194 dae in die res van die jaar. 1567
  • 20 Maart is die 79ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 80ste in skrikkeljare Daar volg nog 286 dae tot die einde van die jaar. Gewoonlik
  • 20 Januarie is die twintigste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 345 dae in die res van die jaar 346 in skrikkeljare 1045
  • 20 Julie is die 201ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 202de in skrikkeljare Daar volg nog 164 dae in die res van die jaar. 514 Pous
  • 20 Desember is die 354ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 355ste in skrikkeljare Daar volg nog 11 dae in die res van die jaar. 1046
  • 20 September is die 263ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 264ste in skrikkeljare Daar volg nog 102 dae tot die einde van die jaar. 827
  • 20 November is die 324ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 325ste in skrikkeljare Daar volg nog 41 dae in die res van die jaar. 284 Gaius
  • 20 Februarie is die 51ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 314 dae in die res van die jaar 315 in skrikkeljare 1193 Pous