ⓘ Brahmaan

                                     

ⓘ Brahmaan

Hierdie artikel handel oor die menseklas. Vir die beesras, sien Brahman bees.

Die Brahmane is die klas van opvoeders, wetgewers, geleerdes en predikers in Hindoeïsme. Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeïsme. Die Afrikaanse woord brahmaan is afgelei van die Sanskrit woord Brāhman a wie oor die kennis beskik. Brahmane word ook Vipra "geleerde" genoem, of Dvija "tweekkeer-gebore".

In Boeddhistiese bronne wat in Pali en Prakrit geskryf is, insluitend Ashoka inskripsies, word Brahmane alegmeen Babhans genoem wat die Pali woord vir Brahmane is.

Histories het die heersers in noue verhouding met die Brahmane opgetree en op hulle gesteun as raadgewers. Die Brahmane het geleidelik n magtiger en invloedryke groep in Indie geword. Dit het gelei tot beskuldigings van diskriminasie teen laer kaste.

                                     
  • Hierdie artikel handel oor die beesras. Vir die Hindoe - menseklas, sien Brahmaan Die Brahman of Brahma is n beesras soortgelyk aan die Seboe Bos primigenius
  • begrippe verduidelik word. Feitlik alle Hindoes glo dat een realiteit, Brahmaan of in Oepanisjad Atman, die heilige krag wat die essensie vorm van
  • van koning Indravarman I en sy vrou, Indradevi. Sy onderwyser was die Brahmaan Vamasiva, wat deel was van die Devaraja - priesterskap. Ná die dood van Indravarman
  • dié van regter. Die koning se suster, Indralakshmi, het met die Indiese Brahmaan Divakarabhatta getrou. Jayavarman V het meer as 30 jaar lank regeer en
  • veeartsenykundige dokter Shalihotra mitologiese skat c. 2350 v.C. die seun van n Brahmaan salie, Hayagosha, word beskou as die stigter van veeartsenykundige wetenskappe
  • koning se postume naam gebruik word. Volgens n latere paragraaf het n Brahmaan met die naam Hiranyadama, wat bedrewe in die towerkuns was, van Janapada
  • eerste deel ontmoet hulle mekaar na n partytjie om die oorwinning van n Brahmaan - bul op die Noord - Vrystaatse skou te vier en hulle besluit om saam verder