ⓘ 1187

                                     

ⓘ 1187

Die jaar 1187 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 2 Oktober – Saladin verower Jerusalem.
  • 29 Oktober – Pous Gregorius VIII publiseer die bul Audita tremendi.
  • 3 Julie – 4 Julie -- Die Slag van Hattin -- Die leer van die koning van Jerusalem word naby die Horings van Hattin deur Saladin vernietig.
  • 25 Oktober – Pous Gregorius VIII word gekroon.
  • Die Arabiese veldheer Saladin verower die kruisvaarderstad Akko
  • 21 Oktober – Pous Gregorius VIII volg Pous Urbanus III op.
  • 19 Desember – Pous Clemens III volg Pous Gregorius VIII op.
                                     

2. Sterftes

  • 19 Oktober – Pous Urbanus III, die 172ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk * ±1120.
  • 17 Desember – Pous Gregorius VIII, die 173ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk * ±1110.
                                     
  • Gregorius VIII was die 173ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk in 1187 Die pous word soms verwar met Teenpous Gregorius VIII. Pous Gregorius VIII is
  • Urbanus III was die 172ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1185 tot 1187 Pous Urbanus III is gebore as Umberto Crivelli ook Uberto of Hu m berto
  • Clemens III was die 174ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1187 tot 1191. Die pous word soms verwar met Teenpous Clemens III. Pous Clemens III is
  • maande, 52 weke en 365 dae gehad. Kruisvaarders verower die hawestad Akko Pous Gregorius VIII, die 173ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk 1187
  • jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad. Pous Urbanus III, die 172ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk 1187 Lodewyk VII van Frankryk.
  • koning van Skotland 1165 omstreeks 1142: Raymond III, graaf van Tripoli 1187 21 April Petrus Abaelardus, Franse teoloog en filosoof 1079
  • Urbanus I 222 230 Pous Urbanus II 1088 1099 Pous Urbanus III 1185 1187 Pous Urbanus IV 1261 1264 Pous Urbanus V 1362 1370 Pous Urbanus
  • van die 19de Dinastie het sowat 110 jaar regeer, van omstreeks 1292 tot 1187 v.C. Baie van hulle is in die Vallei van die Konings by Thebe begrawe. Kuhrt
  • 1047 Pous Clemens III 1080 en 1084 1100 n Teenpous Pous Clemens III 1187 1191 Pous Clemens IV 1265 1268 Pous Clemens V 1305 1314 Pous