ⓘ 1357

                                     

ⓘ 1357

Die jaar 1357 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Die boek Travels van Sir John Mandeville wat pelgrims raadgee, word soos ander boeke wat dit doen baie populêr. Pelgrimstogte en bedevaarte geniet sedert die Swart Dood groot belangstelling.
                                     

2. Geboortes

  • 11 April – Johan I van Portugal 76, Koning van Portugal van 1385 tot 1433.
  • Onbekend – Tsongkhapa, die stigter van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme † 1419
                                     
  • Tsongkhapa of Je Rinpoche 1357 - 1419 is die stigter van die Gelug - skool van Tibettaanse Boeddhisme. Sy naam beteken Man uit die Uievallei Hy word ook
  • van Napels. 22 Desember - Teenpous Johannes XXIII 1370 Onbekend Tsongkhapa, die stigter van die Gelug - skool van Tibettaanse Boeddhisme 1357
  • mag aan sy seun Murat oorgegee en n afgesonderde lewe in Bursa gelei. In 1357 is sy oudste en mees ervare seun, Süleyman, op n jagtog dood en dit het
  • Die Gelug is die jongste van dié tradisies. Dit is deur Je Tsongkhapa 1357 1419 n filosoof en Tibettaanse godsdiensleier, gestig. Die eerste klooster
  • personeel klaar te kom en kunswerke eerder te verkoop as te laat maak. In 1357 was die pous nog steeds arm. 6 Julie 1353 Sollicitudo pastoralis oor
  • student en eindelik die hoofdissipel geword van die ghoeroe Je Tsongkhapa 1357 1419 wat die Gelug - skool van Boeddhisme gestig het. Teen die middel van
  • gesterf het voor 1332, toe Robert ongeveer vyf jaar oud was. Voor Augustus 1357 het hy met Agnes Felton getrou, die dogter van die LP, William Felton. Hulle
  • Konstantinopel in 1354 herverower en Johannes VI van die troon gesit. Teen 1357 het hy Matthew ook afgesit dié is deur die Serwiërs gevang en teen n losprys
  • Gelug - skool en nie, soos dikwels geglo word, die Dalai Lama nie. Je Tsongkhapa 1357 1419 wat die Gelug - skool gestig het, was die 1ste Ganden Tripa. Die Ganden
  • Boyce, Amerikaanse akteur 2019 2003 Prometea, eerste gekloonde perd. 1357 Koning Afonso IV van Portugal 1787 Leopold Mozart, Oostenrykse komponis