ⓘ Breyten

                                     

ⓘ Breyten

Breyten is n dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika, gelee tussen Carolina en Ermelo aan die voet van die Klipstapel, die hoogste punt op die waterskeiding tussen die weswaarts vloeiende Vaalrivierstelsel en die ooswaarts vloeiende Olifants/Letabarivier en Komatirivierstelsels.

                                     

1. Geskiedenis

Die oorspronklike plaas, Bothasrus, waarop die dorp ontwikkel is, is aan Lukas Potgieter gegee in 1888 as vergoeding vir die verlies van n been tydens die Eerste Vryheidsoorlog tydens die Slag van Ingogo. Hy het die plaas later aan veldkornet Nicolaas Breytenbach verkoop na wie die dorp vernoem is. Die dorp is in 1905 uitgelê nadat die spoorlyn die dorpie vanaf Springs bereik het.

                                     
  • Breyten Breytenbach 16 September 1939, Bonnievale - is n Suid - Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap Breytenbach lewer n beduidende
  • Klassis Lydenburg. Dit sluit buiten die hoofdorp, Carolina, ook onder meer Breyten Chrissiesmeer en Badplaas in. Met 37 belydende en sewe dooplidmate in
  • Afrikaans 1967: Laurens van der Post: The Hunter and the Whale Engels 1967: Breyten Breytenbach: Die huis van die dowe Afrikaans 1968: Siegfried Stander:
  • in Mpumalanga, Suid - Afrika. Nedersettings in die munisipaliteit: Breyten Chrissiesmeer Davel Ermelo Lothair Sheepmoor Hierdie artikel is n saadjie
  • van die N11 - nasionale pad, suid van Hendrina, en oos gaan. Dit gaan deur Breyten kruis die R36 - provinsiale pad en sluit aan by die N17 by Chrissiesmeer
  • tussen Breyten Ermelo en Hendrina. 25 40 50 S 29 18 17 O 25.6805 S 29.3048 O - 25.6805 29.3048 Vloei rigting noordwes, van naby Breyten tot noordwes
  • R36 suidwaarts wys. Die R36 gaan 26 kilometer suidwaarts voort na Breyten Vanaf Breyten strek die R36 vir 20 km suidwaarts om sy suidelike eindpunt te bereik
  • Afrika sien Breyten Breytenbach Pirow Bekker Ronnie Belcher Marié Blomerus Peter Blum Boerneef Russell Boezak D.P.M. Botes Stephan Bouwer Breyten Breytenbach
  • Battalion sowel as 44 Valskermbrigade. Hy is die broer van die digter Breyten Breytenbach. Breytenbach het by die Leër Gimnasium in 1950 aangesluit en
  • Jan F.E. Cilliers, politikus genl. J.B.M. Hertzog skrywers Adam Small en Breyten Breytenbach, Voortrekkerleier Piet Retief, predikante di. Bernard Petrus
  • liedjieskrywer en rock - en bluessanger. Hy is n groot bewonderaar van Breyten Breytenbach Jan Blom is n skuilnaam van Breytenbach en probeer n digterlike
  • Oomblik in die wind van André P. Brink en hulle gee ook verskeie van Breyten Breytenbach se werke uit. Vanaf die stigting van die uitgewer in 1975 tot
  • aktrise 2014 1925 B.B. King, Amerikaanse bluessanger 2015 1939 Breyten Breytenbach, Suid - Afrikaanse digter, skrywer en skilder. 1939 Yaakov