ⓘ Brits-Columbië

                                     

ⓘ Brits-Columbië

Brits-Columbie is n provinsie aan die weskus van Kanada met n oppervlakte van 944 735 km². Die provinsie het 4 402 931 inwoners. Sy hoofstad is Victoria, maar sy grootste stad en ekonomiese sentrum is Vancouver, wat ook die derde grootste stad in Kanada is.

                                     

1. Geografie

Brits-Columbie lê aan die weskant van Kanada. Aan sy weskant lê die Stille Oseaan, dit het grense met die Amerikaanse deelstaat Alaska in die noordweste, met die Yukon-gebiede en die Noordwestelike gebiede in die noorde, met die provinsie Alberta in die ooste, en met die deelstate Washington, Idaho, en Montana in die suide. Langs die kus van Brits-Columbie lê baie fjorde en eilande.

Die hoofstad Victoria lê op die suidelike punt van die grootste eiland, Vancouver-eiland, en het 330 700 inwoners in sy metropolitaanse gebied. Vancouver, met 2 208 300 inwoners, is in die suidwestelike hoek van die provinsie. Ander groot stede en dorpe is Abbotsford 150 000 inwoners en Chilliwack 74 000 ook in die suidweste, Kelowna 147 739 en Kamloops 90 000 in die suidelike binnekant, Nanaimo 90 000 aan Vancouver-eiland, en Prince George 83 000, die grootste stad in die noorde van Brits-Columbie.

Die Fraserrivier ontspring en sy monding is in die provinsie.

                                     
  • stad in die weste van Kanada. Dit is die hoofstad van die provinsie Brits - Columbië Die stad lê in die uiterste suidooste van die Vancouver - eiland. Met
  • die suidelike Pasifiese Reeks van die Kusgebergte in die provinsie Brits - Columbië sowat 125 kilometer 78 myl noord van Vancouver. Die nedersetting
  • nedersettings in Kanada. Edmonton Abbotsford Kelowna Victoria, Brits - Columbië Whistler, Brits - Columbië Vancouver Florenceville - Bristol Fredericton, Nieu - Brunswyk
  • stad in Kanada. Dit is in die Lower Mainland - streek van die provinsie Brits - Columbië geleë. Volgens die 2011 - sensus het dit n bevolking van 133 497 mense
  • UTC - 08: 00 is die tydsone vir: Kanada: Brits - Columbië behalwe : In die noord - ooste, die grootste deel van distrik Peace - rivier Dawson Creek en Fort St
  • lengte van 1 923 km en vloei deur die Kanadese provinsies Alberta en Brits - Columbië Die Peacerivier vorm ná sy saamvloei met die Athabascarivier die Slawerivier
  • is die langste rivier wat geheel en al deur die Kanadese provinsie Brits - Columbië vloei. Die Fraserrivier ontspring in die Rotsgebergte net oos van die
  • die volgende gebiede: gee aan dat somertyd gevolg word Kanada Brits - Columbië Yukon Verenigde State: Kalifornië Idaho die noorde Nevada
  • Luke Roessler 28 Maart 2007, Vancouver, Brits - Columbië Kanada is n Kanadese akteur. Hy is veral bekend vir haar rolle in It Chapter Two, The Bad Seed
  • is n hawestad aan die Stille Oseaan, in die weste van die provinsie Brits - Columbië Kanada, met n bevolking van 603 502 in 2011. Vancouver is die naamgewende