ⓘ 1540

                                     

ⓘ 1540

Die jaar 1540 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 3 Mei – Die Gentse opstand word neergeslaan. Karel V, self n boorling van die stad, verplig sy burgers met n strop om die nek op die kniee te gaan. Dié stroppe moet as teken van onderdanigheid gedra word, wat die begin van die stropdas is.
  • 24 September – Marcello Cervini later Pous Marcellus II word biskop van Reggio Emilia.
  • 27 September – Pous Paulus III publiseer die bul Regimini militantis ecclesiae waarin die orde van die Jesuïete gestig word.
                                     

2. Geboortes

  • Onbekend – Ignatius van Moskou, Russies-Ortodokse biskop, die tweede patriarg van Moskou en die hele Rusland † 1620.
  • Circa Onbekend – Sir Francis Drake n Engelse Admiraal en ontdekkingsreisiger † 1596.
                                     
  • Die Koninkryk Imerina, of Koninkryk Madagaskar c. 1540 - 1897 was n voorkoloniale staat aan die kus van Suidoos - Afrika wat in die 19de eeu oor feitlik
  • 1515 16 Julie 1557 was n Duitse adellike en van 6 Januarie 1540 tot 9 Julie 1540 die vierde vrou van Hendrik VIII van Engeland. Die huwelik is nooit
  • Russies - Ortodokse biskop, die tweede patriarg van Moskou en die hele Rusland 1540 Onbekend Simon Stevin, natuurkundige, wiskundige en ingenieur afkomstig
  • Ignatius Russies: Игнатий, Grieks: Ιγνάτιος 1540 1620 was n Russies - Ortodokse biskop van Griekse afkoms wat in 1605 - 1606 die tweede patriarg van Moskou
  • Die Jesuïete Societas Jesu is n Roomskatolieke orde wat in 1540 deur die Baskiese edelman Ignatius van Loyola gestig is. Die huidige pous Fransiscus
  • Portrait of Bartolomeo Panciatichi c. 1540 - Tempera op hout, 104 x 84cm, Uffizi, Florence Holy Family c. 1540 - Olie op hout, 117 x 93cm, Uffizi, Florence
  • 28 Januarie Sir Francis Drake n Engelse Admiraal en ontdekkingsreisiger 1540 9 September Anna van Pole, was n Pools - Litause prinses 1523
  • Rooms - Katolieke Kerk 1554 14 Julie William Byrd, Engelse komponis 1540 of 1543 Onbekend Toelsidas, n groot Awadhi volgeling, filosoof, komponis
  • Pius III. Onbekend Juan Ponce de León, Spaanse ontdekkingsreisiger 1521 Onbekend Tristão da Cunha, Portugese seevaarder en soldaat 1540