ⓘ Kommunikasie

Kovsie FM 97.0

Kovsie FM 97.0 is n kampus- / gemeenskapsradiostasie in Bloemfontein, Suid-Afrika. Die radiostasie is gelee op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Die uitsaaigebied sluit n radius van ongeveer 80 kilometer in. Kovsie FM is in 1978 deur n groep studente gestig en het slegs binne die kafeteria uitgesaai. Die Onafhanklike Uitsaai-owerheid, nou bekend as OKASA Onafhanklike kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika, het in 1995 n uitsaailisensie met die frekensie 97.0 FM aan die radiostasie verleen. Kovsie FM 97.0 saai in Engels, Afrikaans en Sesotho uit. Die gehoor sluit ...

                                     

ⓘ Kommunikasie

  • Kommunikasie is die produksie, uitwisseling en betekenisgewing van boodskappe tussen mense. Dit vind plaas binne n konteks van informasionele, relasionele
  • Gefasiliteerde kommunikasie GK ook bekend as gesteunde tik of hand aan hand tik is n wetenskaplik gediskrediteerde tegniek wat poog om mense met outisme
  • Media kommunikasie Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai. Dit is of
  • Grafiese kommunikasie soos die naam aandui, is kommunikasie met behulp van grafiese elemente. Hierdie elemente sluit simbole karakters en ikone in en
  • Stella Ndabeni 1978 is die dienende Minister van Kommunikasie Telekommunikasie en Posdienste en n lid van die Nasionale Vergadering van Suid - Afrika
  • dit moontlik om met n mate van sekerheid iets oor die geskiedenis van kommunikasie te sê, omdat die mondelinge oordrag van inligting baie onbetroubaar was
  • Suid - Afrika vir die African National Congress. Sy is die adjunkminister van kommunikasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa. Pinky Sharon Kekana
  • om die toegangspunte in bibliografiese katalogusse te standaardiseer, kommunikasie tussen katalogusse te verbeter en veral om die navorsing en herwinning
  • word sodat twee of meer individue met mekaar kan kommunikeer. Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, soos wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer