ⓘ Bruineend

                                     

ⓘ Bruineend

Die bruineend is redelike groot eend en algemene standvoel. In Engels staan die voel bekend as die Southern Pochard en in Duits as die Rotaugenente.

                                     

1. Identifikasie

Die voel word 48 tot 51 cm lank en weeg 550 tot 950 gram. Dit is donkerbruin van kleur. Die mannetjie het n ligblou snawel en helderrooi oe. Die sye is bleker en kastaiingbruin. Die verskil baie van die bloubekeend. Tydens vlugte het beide geslagte n sigbare wit vlerkstreep wat tot op die hoofslagvere strek.

Die wyfie is donkerbruin, maar nie so besonderse donker-sjokoladebruin soos die mannetjies nie. Die wyfie het ligte gesigsvlekke op die basis van die snawel en die ander kenmerk is n wit sekelmaan agter die oog. Die jong voel lyk soos die wyfie, maar sonder die sekelmaan.

                                     

2. Verspreiding

Die bruineend is volop in Suid-Afrika en kom voor van die Kaap tot in Etiopie

Sien ook

  • Lys van Suid-Afrikaanse voels Groepeer
  • Lys van Suider-Afrikaanse voels volgens wetenskaplike name
  • Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voels