ⓘ Breëbek

                                     

ⓘ Breëbek

Die breebek is n skaars tot gelokaliseerde standvoel wat in laaglande, oewer- en sandwoude voorkom. In Engels staan die voel as die African Broadbill bekend.

                                     

1. Identifikasie

Die voel is 12 tot 14 cm lank en weeg 20 tot 25 gram. Dit is n onopvallende voel met n dig gestreepte borskant. Die mannetjie se kop en kroon is swarter as die wyfie sn. Die jong voeltjie is dofgeel en die rug is minder gestreep.

Hulle leef een-een of in pare saam. Die voel word maklik misgekyk as hy nie roep nie.

                                     

2. Verspreiding

Hierdie spesie kom wydverspreid in Afrika voor en het 9 subspesies:

  • Smithornis capensis medianus: sentraal Kenia en noordoostelike Tanzanie.
  • Smithornis capensis conjunctus: van noordoostelike Namibie tot suidelike Zambie en noordwestelike Mosambiek.
  • Smithornis capensis camarunensis: Kameroen, Gaboen en die Sentraal-Afrikaanse Republiek.
  • Smithornis capensis suahelicus: suidoostelike Kenia, oostelike Tanzanie en noordoostelike Mosambiek.
  • Smithornis capensis cryptoleucus: van oostelike Zimbabwe tot suidwestelike Tanzanie tot suidelike Mosambiek en noordoostelike Suid-Afrika.
  • Smithornis capensis capensis: oostelike Suid-Afrika.
  • Smithornis capensis delacouri: van Sierra Leone tot Ghana.
  • Smithornis capensis meinertzhageni: van noordoostelike Demokratiese Republiek van die Kongo tot westelike Kenia.
  • Smithornis capensis albigularis: van westelike Angola tot Tanzanie, suidelike tot Zambie en Malawi.
                                     
  • janfrederik Sigelus silens - Fiskaalvlieëvanger Smithornis capensis - Breëbek Spermestes nigriceps - Rooirugfret Spermestes cucullatus - Gewone fret
  • Bradfieldse neushoringvoël Tockus bradfieldi Brandervoël groepnaam Breëbek Smithornis capensis Breëbekstrandloper Limicola falcinellus Breëbekwalvisvoël