ⓘ Buffalo Bill

                                     

ⓘ Buffalo Bill

Buffalo Bill was n kleurvolle figuur uit die Amerikaanse Wilde Weste. Hy was ’n verkenner vir die Amerikaanse Weermag en ’n bisonjagter. Nadat hy die weermag verlaat het, het hy die" Wild West Show ” begin waarin hy sy slag met skiet en perdry gewys het. Die doel was om mense ’n kykie in die lewens van mense in die weste van Amerika te gee. Buffalo Bill se regte naam was William Frederick Cody.

                                     

1. Lewensloop

William Frederick Cody is op 26 Februarie 1846 in die Iowa-gebied nou die Amerikaanse staat van Iowa in Le Claire gebore. Hy het vir n paar jaar in sy vader se tuisdorp in Kanada gewoon voordat sy familie na die Kansas-gebied getrek het.

Hy begin op die ouderdom van elf ná sy pa se dood te werk. Op 14 word hy n ruiter vir die Pony Express. Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog het hy van 1863 tot die einde van die oorlog in 1865 gedien. Later het hy as n burgerlike verkenner vir die Amerikaanse leer tydens die Indiane-oorlog gedien, waarvoor hy n eremedalje in 1872 ontvang het.

Buffalo Bill het later bekend geword vir sy Wilde Weste-vertonings met cowboy-temas wat hy georganiseer het. Die eerste vertoning is op 1 Mei 1883 aangebied en hy het selfs daarmee na Brittanje en Europa getoer.

Cody is op 10 Januarie 1917 aan nierversaking oorlede. Hy was omring deur familie en vriende by sy suster se huis in Denver. Die dag voor sy dood is hy deur vader Christopher Walsh in die Katolieke Kerk gedoop. Hy is begrawe op die bergrand van die Rocky Mountains naby Golden, Colorado. Die plek word "Lookout Mountain" genoem en dit is vandag n park met n museum.

                                     
  • haar rolle in die rolprente Singin in the Rain 1952 Riding with Buffalo Bill 1954 en Seminole Uprising 1955 en in die televisiereeks The Joey
  • by Night 1946 en Inherit the Wind 1960 en in die televisiereeks Buffalo Bill Jr. 1955 1942: Highways by Night 1946: Terror by Night 1946: Down
  • Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In the Days of Buffalo Bill 1922 Tea: With a Kick 1923 en The Ace of Spades 1925 1916:
  • rolprente Angel and the Badman 1947 Mysterious Island 1951 Riding with Buffalo Bill 1954 en The Madmen of Mandoras 1963 1943: The Texas Kid 1944: Partners
  • Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Outlaw Trail 1944 Buffalo Bill Rides Again 1947 Ghost Town Renegades 1947 en Range Renegades 1948
  • Amerikaanse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Buffalo Bill and the Indians, or Sitting Bull s History Lesson 1976 Smokey and
  • Bunny 2008: Jackson 2008: Natural Disasters 2018: Senior Entourage 1983: Buffalo Bill 1984: Night Court 1992: Love & War 1996: Ink 1998: Buddy Faro 2017: The
  • The Clean - Up Man 1929: The Ace of Scotland Yard 1931: Battling with Buffalo Bill 1931: Danger Island 1931: The One Way Trail 1932: Heroes of the West
  • Moonrise Kingdom 2012 1979: Meatballs 1980: Caddyshack 1980: Where the Buffalo Roam 1981: Stripes 1984: Ghostbusters 1984: The Razor s Edge 1988: Scrooged
  • 1927 1924: Rough Ridin 1926: The Iron Rider 1926: Fighting with Buffalo Bill 1926: In Broncho Land 1927: Western Courage 1927: Code of the Cow Country
  • Commandments 1956 The Mole People 1956 en Charro 1969 1952: Buffalo Bill in Tomahawk Territory 1952: Son of Geronimo: Apache Avenger 1953: Conquest
  • 1952: Meet Millie 1953: Summer Theatre 1955: Professional Father 1955: Buffalo Bill Jr. 1958: Lawman Harry Cheshire in die Internet - rolprentdatabasis