ⓘ Bren

                                     

ⓘ Bren

n Bren is ’n ligte masjiengeweer. Die naam is afgelei van die wapenvaardiger by Brno in die voormalige Tsjeggo-Slowakye, waar dit ontwikkel is, en die Engelse fabriek in Enfield, waar dit onder lisensie vervaardig is. Die Britse weermag en Statebondlande het die geweer tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik. Dit is ook in ander oorloe ingespan, soos die Koreaanse Oorlog en die Falklandoorlog in 1982.

Anders as wat mens sou verwag sit die Bren LMG se magasyn patroonhouer bokant die geweer. n Standaard magasyn kan maksimum 30 patrone van kaliber.303 7.7 x 56 R bevat. In die praktyk word die magasyn egter nie met meer as 28 patrone gevul nie. Daar is, vir gebruik op voertuie, ook n drommagasyn met n kapasiteit van 100 patrone. Die Bren LMG is 633 mm lank en weeg 10.35 kg.

                                     
  • Bren Foster gebore 2 November 1976 is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Force of Execution 2013 Infini 2015 en
  • trajek kan sien en die vuur na die teiken kan rig, ook vir ander soldate. Bren LMG, ligte masjiengeweer wat se magasyn bokant die loop sit. Sten Machine
  • te verdryf en te versprei: skoorsteen Om teen blootstelling te beskerm: BREN - toring, weerligstoring Vir industriële produksie: skiet toring Vir opnames:
  • Phoebe Brand 27 November 1904 3 Julie 2004 was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Vanya on 42nd Street 1994 en