ⓘ Boulogne-sur-Mer

                                     

ⓘ Boulogne-sur-Mer

Boulogne-sur-Mer is ’n stad aan die noordoostelike kus van Frankryk. Dit is in die département Pas-de-Calais in die gewes Hauts-de-France gelee. Die stad lê op die Opaalkus langs die Straat van Dover, vanwaar die Engelse kus gesien kan word. Die Liane-rivier mond hier in die see uit.

Boulogne is Frankryk se grootste vissershawe. Dit was ook vir eeue lank een van die vernaamste hawens vir die vervoer van passasiers oor die Engelse Kanaal. Passasiers en motorvoertuie kon van hier na Dover in Groot-Brittanje reis. Met die koms van die Kanaaltonnel het die rol egter volledig verdwyn.

                                     
  • Franck Henry Pierre Ribéry gebore 7 April 1983 in Boulogne - sur - Mer is n Franse sokkerspeler. Hy het vir die Franse nasionale sokkerspan uitgedraf. FIFA
  • Comines Dunkerque Douai Gravelines Lille Loos Boulogne - sur - Mer Aire - sur - la - Lys Arras Béthune Boulogne - sur - Mer Calais Hesdin Abbeville Amiens Doullens Lucheux
  • kuswater nie. In 1800 is die eerste sentrum vir rumatiek en depressie in Boulogne - sur - Mer Frankryk, geopen en in 1822 is die eerste kliniek met warm water in