ⓘ Breëbalk-nooientjie

                                     

ⓘ Breëbalk-nooientjie

Die Breebalk-nooientjie is n vis wat in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan voorkom; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Widebar damsel.

                                     

1. Identifikasie

Die vis word tot 9cm lank en het n smal, diep lyf. Die lyf is lig taan tot liggeel met n bree, swart amper ovaalvormige balk net voor die basis van die stertvin. Soms is die swart merk afwesig. Die skubbe is gemerk met nie-opvallende blou kolletjies. Hulle leef in oop koraalriwwe in water wat 2 tot 18m diep is. Hier leef naby die takke van die koraal en word gewoonlik gesien wanneer hulle van koraalboom na koraalboom skarel. Hulle is gewoonlik alleenlopend maar kan ook in los groepe voorkom. Die vis vreet alge, klein ongewerweldes en koraal poliepe.

Die vis kan verwar word met die smalbalk-nooientjie Plectroglyphidodon dickii.

                                     

2. Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
                                     
  • alge en klein bodem ongewerweldes. Die vis kan verwar word met die breëbalk - nooientjie Plectroglyphidodon johnstonianus Alfabetiese lys van visse Lys
  • Halfmaan - nooientjie Plectroglyphidodon Plectroglyphidodon dickii - Smalbalk - nooientjie Plectroglyphidodon johnstonianus - Breëbalk - nooientjie Plectroglyphidodon
  • Bosveld kleinskub - geelvis Bottersnoek Branders - lipvis Breëbalk - nooientjie Breëbalk - sitarien Breëbalk - vuurvis Breëband - ghieliemientjie Breëkopslaper Breëkopbaber
  • dickii Smalbalk - nooientjie Plectroglyphidodon johnstonianus Breëbalk - nooientjie Plectroglyphidodon lacrymatus Juweel - nooientjie Plectroglyphidodon