ⓘ Bruinchromis

                                     

ⓘ Bruinchromis

Die bruinchromis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Brown chromis.

                                     

1. Identifikasie

Die vis word tot 8 cm lank. Die lyf is slank en grysbruin. Die dorsalevin se punte is wit en swart. Daar is ook n kort, swart vertikale streep oor die oe. Die boonste en onderste rant van die stertvin is donkerder. Die vis leef in rotskusareas en aflandige riwwe in water wat 2 tot 25 m diep is. Hulle swem graag rond by bokant of hellings van die riwwe. Hulle is gewoonlik alleenlopers of kom in klein groepies voor. Die visse vreet soöplankton.

                                     

2. Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
                                     
  • Blouspikkel - chromis Chromis dimidiata - Sjokoladedoop Chromis lepidolepis - Bruinchromis Chromis nigrura - Swartstert - chromis Chromis opercularis - Dubbelbalk - chromis
  • Breëstreep - ghieliemientjie Briekwabaars Brilvylvis Bronskoningvis Bronsvetsak Bruinchromis Bruindoktervis Bruinskreeubaber Bruinburnie Bruinforel Bruinhottentot
  • Blouspikkel - chromis Chromis dimidiata Sjokoladedoop Chromis lepidolepis Bruinchromis Chromis nigrura Swartstert - chromis Chromis opercularis Dubbelbalk - chromis