ⓘ Bruinspikkel-klipkabeljou

                                     

ⓘ Bruinspikkel-klipkabeljou

Die Bruinspikkel-klipkabeljou is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, Indiese-Stille Oseaan area, die Rooisee en langs die ooskus van Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Brownspotted rockcod.

                                     

1. Identifikasie

Die vis word tot 75 cm lank. Die vis se lyf en vinne is ligbruin met donker, seskantige kolle wat digby mekaar is en die vis n net voorkoms gee. Die rant van die stertvin het nou, wit rand.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe asook seegras beddings in water wat 4 tot 150m diep is. Hulle kom meer voor in die dieper riwwe. Die vis is n alleenloper en vreet vis, krappe en tjokka.

                                     

2. Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
                                     
  • chlorostigma Bruinspikkel - klipkabeljou Epinephelus coeruleopunctatus Witkol - klipkabeljou Epinephelus coioides Oranjekol - klipkabeljou Epinephelus fasciatus
  • chlorostigma Bruinspikkel - klipkabeljou Epinephelus coeruleopunctatus Witkol - klipkabeljou Epinephelus coioides Oranjekol - klipkabeljou Epinephelus fasciatus
  • Bruinskreeubaber Bruinburnie Bruinforel Bruinhottentot Bruinkol - kurper Bruinspikkel - klipkabeljou Bulrog Burchell se rooivlerkie Buzi - baber Chessa Chobe - sandbabertjie
  • albomarginatus Witrand - klipkabeljou Epinephelus andersoni Katgesigklipkabeljou Epinephelus chlorostigma Bruinspikkel - klipkabeljou Epinephelus coeruleopunctatus
  • Bloustreep - klipkabeljou Cephalopholis formosa Boggel - klipkabeljou Cromileptes altivelis Bruinbalk - klipkabeljou Cephalopholis boenak Bruinspikkel - klipkabeljou Epinephelus