ⓘ Martin Buber

                                     

ⓘ Martin Buber

Martin Buber was n religieuse sionis, maar het hom tog ook verset teen die oprigting van die staat Israel en kritiseer die nasionalistiese politieke sioniste as "sendelinge van die Weste". Hy was, soos ander persone n sogenaamde Tuisland sionis, waaronder Judah Magnes voorstander van n gemeenskaplike Arabies-Israeliese staat, waarbinne Jode veral hul spirituele identiteit tot ontwikkeling moes bring, maar geen politieke mag moes nastreef nie.

                                     

1. Werke

  • Die Erzählungen der Chassidim bis 1949
  • Die fünfzigste Pforte 1907
  • Ereignisse und Begegnungen 1964
  • Der Jude und sein Judentum 1963
  • Der Weg des Menschen 1964
  • Zwei Glaubensweisen 1950
  • Ich und Du 1924
  • Die Schrift. Verdeutscht von Martin Buber gemeinsam mit Franz Rosenzweig 1926-1938
  • Gottesfinsternis 1952
  • Geschichte des Individuationsproblems 1904
                                     

2. Literatuur

  • Beek, M.A. en J. Sperna Weiland, Martin Buber 1964
  • Gerhard Wehr: Martin Buber: Leben, Werk, Wirkung. 1991, Diogenes-Verlag, Zürich, ISBN 3-257-01908-4.
  • Siegbert Wolf: Martin Buber zur Einführung. 1992, Junius-Verlag, Hamburg, ISBN 3-88506-873-7.

Vertaal uit die Nederlandse Wikipedia Artikel

                                     
  • Januarie Paul de Groot, Suid - Afrikaanse akteur 1940 8 Februarie Martin Buber Oostenrykse - Israeliese - joodse godsdiensfilosoof 1965 1 Maart
  • Die eerste raad van goewerneurs het Albert Einstein, Sigmund Freud, Martin Buber en Chaim Weizmann ingesluit. Vier van Israel se presidente en drie van
  • Kenneth McArthur, Suid - Afrikaanse marathonatleet 1881 1965 Martin Buber Oostenrykse - Israeliese - joodse godsdiensfilosoof 1878 1971 Charles
  • 1905 1834 Dmitri Mendelejef, Russiese chemikus 1907 1878 Martin Buber Oostenrykse - Israelies - Joodse godsdiensfilosoof 1965 1886 Sannie
  • verkies die soberheid van die boek Job en die Joodse eksistensialisme van Martin Buber Kaufmann het baie van hierdie probleme in sy Critique of Religion and
  • David O. Selznick, Amerikaanse rolprentvervaardiger 1902 13 Junie Martin Buber Oostenrykse - Israeliese - joodse godsdiensfilosoof 1878 28 Junie
  • in iemand se lewe en dit is hoekom hulle so intens is. Die filosoof Martin Buber onderstreep die verskil tussen Freud se idee van skuld, wat op interne
  • Henri Bergson Maurice Blanchot Nick Bostrom Pierre Bourdieu Wendy Brown Martin Buber Judith Butler Albert Camus John D. Caputo Rudolf Carnap Emil Cioran
  • denker Martin Buber 1878 - 1965 afkomstig. Hy sien in die Nuwe Testament twee geloofsbeskouinge. In sy boek Zwei Glaubensweisen 1950 beskryf Buber hoe
  • sou teologiese eksistensialiste soos Paul Tillich, Gabriel Marcel en Martin Buber heelwat van hulle leerstellings met dié van die eksistensialisme deel