ⓘ Mense

Pan-Afrika kleure

Twee stelle van drie kleure word na verwys as die Pan-Afrika kleure. Die term "Pan-Afrika kleure" verwys soms na groen, goud en rooi. Die kleure word nou gevind op die vlae van baie Afrika-lande, en het hulle oorsprong in Ethiopie, waarvandaan hulle verwant is aan die Rastafariese beweging. Dit is op baie antieke Afrika vlae gebruik - noemenswaardig in die verband was hulle deel van die bloeisel wat op die vlag van Grenada, die Moorse staat in Spanje vesrkyn het. Die kleure verskyn mees prominent op die 1798 vlag van Abissinie, met die groen aan die onderkant; dit is egter per ongeluk onde ...

                                     

ⓘ Mense

  • sapiens is n Latynse frase wat beteken verstandige mens of wyse mens Mense is die enigste oorblywende lede van die subtribus Hominina, n tak van die
  • Swart mense is n term wat in sekere lande gebruik word, dikwels in sosiaal gegronde stelsels van rasse - klassifikasie of etnisiteit, om mense met donker
  • Bruin mense is n term wat verwys na n heterogene etniese groep van veral Suid - Afrika wat wit sowel as swart voorouers het. Hulle vorm die grootste deel
  • Wit mense of blankes is n rasseklassifikasie - aanwyser, afhangende van die konteks waarin die voorsate van die Kaukasiese ras na verwys word. Die algemene
  • in die breë kategorie argaïese mense hulle kom uit die tydperk voor en tydens die opkoms van die vroeë moderne mense Homo sapiens omstreeks 300 000
  • Mense is die Afrikaanse uitgawe van die People magazine wat deur Caxton Magazines in Suid - Afrika uitgegee word. Die tydskrif word sedert 29 Mei 2006 uitgegee
  • digtheid. Dit word gereeld by lewende organismes en in die meeste gevalle by mense toegepas. Dit is n belangrike geografiese term. Biologiese bevolkingsdigtheid
  • inheems het verskeie verwante betekenisse: Die natuurlike mense van n plek sien inheemse mense In biologie beteken inheems natuurlik aan n plek of biota
  • In die mees algemene sin van die woord is n bevolking die versameling mense of organismes van n spesifieke spesie wat woon in n gegewe geografiese
  • miljoen mense as moedertaal gepraat 2011 - sensus Dit maak dit die taal met die meeste moedertaalsprekers in Suid - Afrika. Omtrent 15, 7 miljoen mense gebruik
  • projek vir die ontdekking, opsporing en gebruik van historiese rekords oor mense families en organisasies. Dit is in 2010 deur verskeie Amerikaanse instellings