ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 97

Sid Atkinson

Sidney Atkinson was n Suid-Afrikaanse atleet. Hy was die wenner van die goue medalje in die 110 m-hekkies vir mans by die 1928-Olimpiese Spele in Amsterdam, asook die silwermedalje in dieselfde item in 1924 in Parys. Sidney James Montford "Sid" A ...

Siddhartha Gautama

Siddharta Gautama, ook Gautama Boeddha genoem, is die stigter van die Boeddhisme. Hy was glo ’n welvarende man wat al sy besittings en familie prysgegee het om die idees waarop Boeddhisme gegrond is uit te dra. Gautama het in die 6de eeu v.C. in ...

Siderium

Die Siderium is n periode in die vroee Prekambriese geskiedenis van die Aarde. Volgens die chronologiese definisie van die IUGS: International Union of Geological Sciences se subkommissie vir stratigrafie is dit in 1988 gedefinieer as die eerste ...

Sidney Goldblatt

Sidney Goldblatt was n Suid-Afrikaanse kunstenaar en beeldhouer. Hy is in Johannesburg gebore. Ná sy skoolloopbaan het hy vir 10 jaar n sakebestaan gevoer. Gedurende dié tyd het hy reeds n groot belangstelling in die kuns getoon en van tyd tot ty ...

Sierra Leone

Sierra Leone, amptelik die Republiek Sierra Leone, is n land in Wes-Afrika, aan die kus van die Atlantiese Oseaan. Die land grens aan Guinee in die noorde en Liberie in die suidooste. Die geskrewe geskiedenis van Sierra Leone begin in 1462, toe P ...

Sifdrukkuns

Sifdruk is die proses waardeur afdrukke van byvoorbeeld n kunswerk of kunsontwerp gemaak kan word deur kleurstof deur n skerm of sif van sy te forseer. Sekere dele van die skerm is so behandel dat dit nie kleurstof deurlaat nie. Die vlak waarop d ...

Sigaar-lipvis

Die Sigaar-lipvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Groot-Keirivier in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Cigar wrasse.

Siganidae

Die Konynvisse is n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is twee genera met dertig spesies in hierdie familie. Vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Siger van Brabant

Siger of Zeger van Brabant was n 13de eeu filosofie dosent aan die Paryse Fakulteit van die Vrye Kunste. Hy verteenwoordig n radikale aristotelisme, wat nou aansluit by die Aristoteles kommentare van die twaalfde-eeuse Andalusiese, Islamitiese wy ...

Paul Signac

Paul Victor Jules Signac was n Franse Neo-Impressionistiese skilder wat in samewerking met Georges Seurat die Pointillistiese styl help ontwikkel het.

Sigsag-ghieliemientjie

Die Sigsag-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier en die boonste gedeeltes van die Zambezi-, Kafue- en die Kongoriviere. In Engels staan die vis bekend as die Zigzag barb.

Sigsag-sandlipvis

Die Sigsag-sandlipvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Zigza ...

Sigsagstoel

Die Sigsagstoel is n stoel wat in 1934 deur Gerrit Rietveld ontwerp is. Die stoel het n minimalistiese, vrydraende ontwerp, sonder pote. Dit word vervaardig deur 4 plat houtplanke wat in n Z-vorm, met swaelstertvoee aanmekaar geheg word. Die stoe ...

Sigvermoë

Met sigvermoe word bedoel die vermoe van mense en diere om lig waar te neem. Laer diere, soos eensellige diere en erdwurms, reageer op verskille in ligintensiteit en donkerte met behulp van ligsensitiewe selle fotoreseptors. Die volgende stap in ...

Siklaam

Die siklaam of Cyclamen is ’n genus met 23 spesies meerjarige plante wat inheems is aan Europa en die Middelandse See-gebied oos tot Iran, met een spesie in Somalie. Hulle groei van knolle en word gekweek vir hul opstaande kroonblare en bont blar ...

Silhouettea

Silhouettea is n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus bestaan uit vyf klein, spesies wat almal in sand leef. Een spesie kom in die varswater van Suider-Afrika voor.

Silikon-28

Silicon-28 is n primêre nuklied in nukleosintese. Dit word gevorm in die suurstofverbranding wat in n later fase van n ster se ontwikkeling plaasvind: 16 O + 16 O → 28 Si + 4 He In hierdie fase is daar reeds magnesium aanwesig en het helium verdw ...

Silikon-29

In teenstelling tot silikon-28 is hierdie isotoop geen primêre nukleosintesekern nie, maar n sekondêre een. Sterre wat aanvanklik net waterstof en helium bevat kan baie silikon-28 lewer as hulle as supernova ontplof, maar geen silikon-29 nie. Hie ...

Silikon-30

Hierdie kern is wat sy nukleosintese betref nes silikon-29 n sekondêre kern en nie n primêre kern soos silikon-28 nie. Dit verklaar waarom silikon-30 en -29 taamlik seldsaam is.

Silkaats

Silkaats, ook bekend as Mzilikazi, Oemsiligasi of Moselekatse, was die eerste koning van die Ndebele, wat by die binnelanders as die maTebele bekend was. Silkaats was die seun van Matsjobana, hoofman van die klein Khoemalo-stamgroep, wie se tuist ...

Sillaginidae

Die Sillagos is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie genera met een en dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Silwer-moddervis

Die Silwer-moddervis is n varswater vis wat voorkom in die warmer, laeveld gedeeltes van die Limpopo- en Komatirivier en ook in die Kunenerivier. In Engels staan die vis bekend as die Silver labeo.

Silwer-rower

Die Silwer-rower is n varswater vis wat voorkom in die Zambezi-, Kunene-, Okavango- en riviere aan die ooskus suidwaarts tot by die Pongolarivier. Dit kom ook voor in die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die Silver robber.

Silwerbaber

Die Silwerbaber is n varswater vis wat voorkom in die Kunene-, Okavango-, Zambezi- en verder suidwaarts tot by Pongolarivier in KwaZulu-Natal. Dit kom ook voor in die tropiese Afrika, die Nylrivier en in Wes-Afrika tot by die Senegalrivier. Die v ...

Silwereik

Die silwereik is n indringerplant en groot immergroen boom wat tot 30 m hoog kan word. Dit is inheems in die ooste van Australie. Die boom het n reguit stam, die takke is dikwels kaal met n slordige voorkoms. Dit staan ook bekend as die Australie ...

Silwerflits stekelwang

Die Silwerflits stekelwang is n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. Die vis kom ook voor in die wes Indiese Oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as Silverfl ...

Silwerhakea

Die silwerhakea is n indringer boompie of struik wat voorkom aan die suidkus van die Wes- en Oos-Kaap. Die plant is endemies aan Australie en kan tot 5 m hoog word. Die plant is gewoonlik n veeltakkige, stekelrige struik met n gladde bas terwyl d ...

Silwerjakkals

Die silwerjakkals, ook genoem die draaijakkals is n klein soogdier wat in Suidelike Afrika aangetref word, veral in oop grasvlaktes en halfwoestyne.

Silwerkarp

Die Silwerkarp is n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Amoer- en Yangtzeriviere in Asie en in 1975 in Suid-Afrika losgelaat is. In Engels staan die vis bekend as die Silver carp.

Silwerstreep-goudvissie

Die Silwerstreep-goudvissie is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Silver-streak goldie.

Silwertiphaai

Die Silwertiphaai is n haai wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die haai bekend as die Silvertip shark.

Silwervis

Die Silwervis is n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suidkus voorkom vanaf Tafelbaai tot by die Oos-Kaap. Dit staan ook bekend as n Kapenaar en in Engels staan dit bekend as die Carpenter.

Simbiose

Simbiose beteken letterlik "saamlewe" en verwys na enige direkte en intieme saamleefverhouding tussen twee organismes van verskillende spesies. Bioloe onderskei tussen drie soorte simbiosie, naamlik kommensalisme, mutualisme en parasitisme. Diere ...

Simboliese Ossewatrek

Reeds op 25 Oktober 1934 het die ATKV besluit op deelname aan die totstandkoming van die Voortrekkermonument. Ter ere van die Voortrekkers sou hulle n nabootsing van die Groot Trek reel. Ossewaens het uit die verste uithoeke van die land vertrek ...

Simbolisme

Die simbolisme is n kunsstroming wat aan die einde van die 19e eeu in Frankryk ontstaan en na die res van Europa versprei het. By simbolisme word daarna gestreef om persoonlike gevoelens, emosies en drome deur middel van vorm en kleur weer te gee ...

Simeon

Hierdie artikel handel oor die voornaam. Vir ander gebruike, sien Simeon dubbelsinnig. Simeon of Sjimon is n manlike voornaam wat van die Hebreeuse שמעון. Die Griekse spelling van hierdie Bybels-Hebreeuse naam is Συμεών - hiervan is ook die gelat ...

Simfonie in d mineur (Bruckner)

Bruckner het die werk in 1869 gekomponeer. Toe die Weense Filharmoniese Orkes besig was met die repetisie van die openingsdeel het die dirigent, Felix Otto Dessoff, na die komponis gedraai met die vraag "waar het die eerste tema gegaan?". Vir die ...

Simfonie in f (Bruckner)

Met die werk sluit Bruckner sy studie in vrye komposisie af by die Linzerse dirigent Otto Kitzler 1834-1915. Die werk is die eerste meerdelige orkeswerk wat Bruckner nie vernietig het nie. Die werk is deur Bruckner beskou as n onvolwaardige studi ...

Simfonie nr. 1 (Bruckner)

Simfonie nr. 1 dateer uit 1865 - 1866 en is n komposisie van die Oostenrykse komponis Anton Bruckner. Dit was die eerste simfonie wat Bruckner self as volwaardig geag het, en dus het hy die werk van n nommer voorsien.

Simfonie Nr. 1 in C-majeur, Opus 21 (Beethoven)

Ludwig van Beethoven het in 1799 aan sy eerste simfonie – in C-majeur – begin werk en dit n jaar later voltooi. Die wêreldpremière het op 2 April 1800 in die ou Burgteater in Wene onder leiding van Beethoven self plaasgevind en was n groot sukses ...

Simon Bruinders

Simon Bruinders is ’n Suid-Afrikaanse akteur, skrywer en dramaturg. Hy tree van die laat 1980’s op die verhoog op en is ook in rolprente soos Broer Matie te sien. In 1990 vertolk hy die rol van Anker in Pieter Fourie se Die Koggelaar by die desty ...

Simposium

Die term simposium, afgelei van die Oudgriekse woord συμπόσιον, was ’n byeenkoms van mans wat saam eet, drink, musiek luister en/of belangrike sake bespreek. Letterkundige geskrifte wat die doen en late op so ’n simposium beskryf, sluit in twee d ...

Abraham Simpson

Abraham Jebediah "Abe" Simpson is n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy was getroud met Mona en is pa van Homer en Herb Powell en oupa van Bart, Lisa en Maggie Simpson. Hy word uitgebeeld as n lui, eetlustige en ...

Bart Simpson

Bartholomew JoJo "Bart" Simpson is n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy is die oudste kind en enigste seun van Homer en Marge Simpson en broer van Lisa en Maggie. Bart is een van die mees bekende tekenprentkarak ...

Homer Simpson

Homer Jay Simpson is n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy is getroud met Marge en pa van Bart, Lisa en Maggie Simpson. Hy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se pa, Homer Groening. Hy word u ...

Lisa Simpson

Lisa Marie Simpson is n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Lisa. In die reeks verteenwoordig sy n hoogsiteligente meisie met n IK van 159.

Maggie Simpson

Margaret "Maggie" Simpson is n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Maggie. Sy is die jongste kind van Homer en Marge Simpson, en suster van Bart ...

Marge Simpson

Marjorie Jacqueline "Marge" Simpson is n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Haar stem word gespeel deur Julie Kavner. Sy is die geduldige vrou van Homer Simpson en ma van Bart, Lisa en Maggie. Marge kan uitgeken wo ...

Simson

As n guerrillavegter sonder gelyke het Simson paniek en verwoesting onder die vyande van die volk Israel gesaai. Tog was die jong Rigter iemand van wie mens eintlik sou verwag-het dat hy n afgesonderde kluisenaarsbestaan sou voer. Want, volgens d ...

Sin (taalkunde)

n Sin is n versameling van woorde wat in hul juiste volgorde n volledig teks oplewer wat begryp kan word. Sinne vorm die samestellende onderdele in geskrewe prosa.