ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 95

Pristidae

Die Saagvisse is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Pristiformes. Daar is twee genera met ses spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Produktiwiteit (ekologie)

In Ekologie verwys produktiwiteit na die tempo van die opwekking van biomassa in n ekostelsel. Dit word gewoonlik uitgedruk in eenhede van massa per eenheidsoppervlak per eenheidstyd, byvoorbeeld gram per vierkante meter per dag. Die massa-eenhei ...

Produktoetsing

Produktoetsing omvat die ondersoek van die samestelling en eienskappe van materiale wat in vervaardiging gebruik word. Verskillende materiale, soos beton, yster, plastiek, ensovoorts, word hierdeur getoets vir onder meer korrosiebestandheid, bela ...

Profesie

Profesie is die verkondiging van godsdienstige voorspellings deur persone wat hulself as die gestuurdes van n godheid beskou. Profete legitimeer hul verkondiging – in teenstelling met rasioneel gebaseerde voorspellings en waarseggings – met n spe ...

Sergei Prokofiëf

Sergei Sergejewitsj Prokofief of Sergei Sergeyevich Prokofiev was ’n Sowjetse komponis, pianis en dirigent. Prokofief is op 27 April 1891 op die dorpie Sontsofka in die teenswoordige Donetsk-oblast uit ’n boerefamilie gebore. Die dorpslewe met sy ...

Prometeus

Prometeus of Prometheus was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy tweelingbroer het die kontrasterende naam Epimeteus gehad. Die twee was "verteenwoordigers van die mensdom".

Prometium

Prometium is n chemiese element wat tot die lantaniede behoort. Dit kom nie in natuurlike vorm op die aarde voor nie, omrede daar geen stabiele isotope bestaan nie. Dit word egter in die splytingsprodukte van uraan aangetref. Die Tsjegiese chemik ...

Protagoras

Protagoras was n pre-sokratiese Griekse filosoof en word onder die sofiste getel deur Plato. In sy dialoog Protagoras, skryf Plato aan hom die opstelling van die rol van die professionele sofis toe, oftewel die leraar insake deugsaamheid. Daar wo ...

Protea

Protea verwys na n blommegeslag in die familie Proteaceae, bestaande uit n groot groep struike en bome wat hoofsaaklik in die Kaapse skiereiland en die Suidwes-Kaap voorkom, hoewel n paar soorte ook in die ou Transvaal en Vrystaat aangetref word. ...

Proteaceae

Proteaceae is die proteafamilie wat hoort tot die orde Proteales. Die familie is groot en kom meestal in die Suidelike Halfrond voor, veral Australie en Suid-Afrika. Wêreldwyd behoort daar 2000 spesies in 64 genera aan die familie waarvan 1300 sp ...

Protis

Protiste is eensellige eukariote. Die bekendste protiste sluit in amoebas, Plasmodium spp., Giardia spp. en die Dinoflagellate, die organismes wat rooigety veroorsaak. Verskeie evolusieteoriee gaan van die veronderstelling uit dat hoer plante en ...

Provinsie van Koningin Adelaide

Die Provinsie van Koningin Adelaide was n provinsie van die Kaapkolonie. Sedert 1847 is die gebied bekend as Brits-Kaffrarie en dit was vanaf 1866 weer deel van die Kaapkolonie. In 1981 is die gebied die kern van die Ciskei totdat dit in 1994 wee ...

Pruimanemoon

Die Pruimanemoon is n anemoon wat voorkom aan die wes-, suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die anemoon anker homself aan die rotse; die basis van die seediertjie klou aan die rots vas en die mond en voelers wys opwaarts.

Prêrie

Die Noord-Amerikaanse grasvlaktes staan algemeen as prêrie bekend. Sedert die wit koloniste in die tweede helfte van die 19e eeu besef het hoe vrugbaar die gebied is, is dit vinnig in akkerbouland omgeskep en daarmee het die oorspronklike fauna e ...

Psalms

Psalms is n boek in die Hebreeuse Bybel. Omdat die oorspronklike betekenis van die woord lied beteken, kan die woord psalm gebruik word om godsdienstige lied te beteken. Die boek Psalms is n versameling liedere wat oor n lang tydperk ontstaan het ...

Pseudobarbus

Pseudobarbus is n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Hierdie genus kom slegs voor in die Kaapse Plooiings- en die Drakensberge. Alle volwasse visse het rooi kolle op die basis van die vinne. Die mannetjies se kleur is helderd ...

Pseudocerotidae

Pseudocerotidae is n familie van mariene platwurms wat hoort tot die orde Polycladida. Die grootste see platwurms kom in die familie voor. Daar is n groot verskeidenheid platwurms in die familie. Hulle het oor die algemeen reghoekige, gladde lywe ...

Pseudochromidae

Die Spikkelrûe is n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie bestaan uit vier sub-families: Congrogadinae - Die subfamilie was eers geklassifiseer as n onafhanklike familie. Pseudoplesiopinae - vyf genera en twintig spesies. ...

Pseudohalogeen

n Pseudohalogeen is n chemiese verbinding wat in sy eienskappe n halogeen sn benader. Dit vorm n X − anioon Dit vorm n monoprotiese HX -suur Soms vorm dit ook n X 2 molekuul wat n gas vorm Pseudohalogene kan ook interhalogeenverbindings vorm, soo ...

Pseudovulkaniese verskynsels

Geoloe noem natuurverskynsels wat baie na vulkane aard maar nie al die eienskappe besit van vulkaniese uitbarstings bevat nie, pseudovulkaniese verskynsels. Pseudo In die antieke tye het mense wat in die omgewing van die Kaspiese See geleef het, ...

Giacomo Puccini

Giacomo Antonio Domenico Michele Secondo Maria Puccini was n Italiaanse komponis van hoofsaaklik opera. Die Italiaanse operakomponis se musikale styl word gekenmerk deur meesleurende melodiee en briljante orkestrasie wat ryk aan atmosfeer is en n ...

Puerto Rico

Puerto Rico of Porto Rico, amptelik Gemenebes Puerto Rico of Gemenebes Porto Rico, is n Karibiese eilandnasie wat deel uitmaak van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika. Dit is gelee in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan i ...

Pulsar

’n Pulsar in sterrekunde is ’n digte, vinnig draaiende neutronster wat elektromagnetiese straling uitstuur. Dié straling word op die Aarde waargeneem in die vorm van vinnige pulse. Die naam pulsar kom van "pulserende radiobron".

Pungwe-beitelbek

Die Pungwe-beitelbek is n varswater vis wat voorkom in die Pungwe- en Buziriviere in Zimbabwe en Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Pungwe chiselmouth.

Punies

Punies is n uitgestorwe Noordwes-Semitiese taal. Die taal het ontstaan uit Fenisies wat deur die Fenisiese koloniste gepraat is wat hulle op die kus van die huidige Tunisie gevestig het. Die oudste vestiging daar was Utica tradisionele datum 1101 ...

Purana

Die term Purana verwys na ’n uitgebreide genre van Indiese letterkunde oor ’n groot reeks onderwerpe, veral mites, legendes en ander tradisionele verhale. Dit is hoofsaaklik in Sanskrit geskryf, maar ook in streekstale. Verskeie van hierdie geskr ...

Purea

Purea, ook bekend as Oborea, was ’n koningin van die Teva i Uta en ’n selfverklaarde heerser van die hele Tahiti. Sy was bekend vanaf die eerste belangrike ekspedisies na die eiland. Sy het van 1767 tot 1768 as hoof van haar clan regeer.

Putsonderwater

Putsonderwater is weens sy unieke naam n bekende spoorweghalte op die roete tussen Prieska en Upington. Dit was voorheen n bedrywige stasie met n padvervoerdiens na Kenhardt, sowat 75km weswaarts. Teenswoordig is die stasie onbeman, die goederelo ...

Pyl (sterrebeeld)

Die Pyl is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is noord van die ewenaar gelee en ka ...

Pylkop-seepvis

Die Pylkop-seepvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Sodwanabaai. Dit kom nie voor in die Rooisee of Oman nie. In Engels staan die vis bekend as die Arrowhead soapfish.

Pylos (helm)

Die Pylos was n Oud-Griekse helm wat veral gewild was in die Peloponnesos. Die helm was goedkoop en is in groot hoeveelhede geproduseer en vasgemaak met n leerkenband. Soos die meeste Griekse helms is ook die Pylos van brons gemaak. Die naam Pylo ...

Pylstertrooibekkie

Die Pylstertrooibekkie is n standvoel wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Botswana, die noorde van Namibie en die weste van Zimbabwe. In Engels staan die voel bekend as die Shaft-tailed Whydah.

Pynstiller

Pynstillende medisynes of analgetika kan in twee hoofgroepe verdeel word: narkotiese analgetika, waartoe onder meer morfien behoort, wat veral op die brein inwerk en gewoontevormend van aard is, en nie-narkotiese analgetika, wat waarskynlik ʼn pla ...

Pypleiding

n Pypleidingstelsel bestaan uit ʼn netwerk van pype met bybehorende pompe, klappe en meet- en beheerstasies. Dit word vir die vervoer van gasse, vloeistowwe en selfs ook vaste stowwe gebruik. In die vervoerwese het pypleidings reeds n belangrike p ...

Pythagoras se stelling

Pythagoras se Stelling is n wiskundige stelling wat vernoem is na die Griekse wiskundige, Pythagoras. Volgens tradisie het Pythagoras die stelling ontdek en bewys, maar die stelling se resultaat was voor Pythagoras se ontdekking aan verskeie anti ...

Python (genus)

Python is n genus van slange in die familie van luislange. Die genus omvat sewe spesies wat in Afrika en Asie voorkom, maar waarvan nie een giftig is nie.

PZL P.11

Die PZL P.11 is n Poolse monovlerk vegvliegtuig wat vroeg in die 1930s ontwikkel is en ook diens gedoen het in die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig is ontwikkel van die P.6 en P.7 vegvliegtuie. In die P.7 model was die vlieenier se uitsig b ...

Pêrel

n Pêrel is n klein, ronde verdikking wat deur weekdiere rondom sandkorrels of ander vreemde voorwerpe wat in die dier se liggaam of tussen sy liggaam en die skulp beland, gevorm word. Die belangrikste bron van pêrels is die pêreloesters, en pêrel ...

Pêrelvlieg

Pêrelvliee is primitiewe insekte wat in die 250 miljoen jaar van hulle bestaan feitlik geen verandering ondergaan het nie. Die larwe leef in suurstofhoudende water en haal deur kieue asem. Die volwasse diere kan nie goed vlieg nie en word daarom ...

Qing-dinastie

Die Qing-dinastie, ook die Ryk van die Groot Qing of Mantsjoe-dinastie, was die laaste keiserlike dinastie van China. Dit het bestaan van 1644 tot 1912, met ’n kort herlewing in 1917. Dit is voorafgegaan deur die Ming-dinastie en is opgevolg deur ...

Willard Van Orman Quine

Willard Van Orman Quine was n invloedryke Amerikaanse filosoof en logikus in die analitiese tradisie uit die 20ste eeu. n Onlangse internet meningsopname onder filosowe is Quine geidentifiseer as een van die vyf belangrikste filosowe van die laas ...

Quintillus

Marcus Aurelius Claudius Quintillus Augustus was vir n kort tyd in 270 n.C. die Romeinse Keiser gewees. Quintillus was die jonger broer van Claudius II Gothicus en word self in 270 keiser. Hy vergoddelik sy gestorwe broer en voeg sy naam, Claudiu ...

Qunu

Qunu is n klein plattelandse dorpie in die voormalige Transkei. Die dorpie is 32 km suidwes van Mthatha op die pad tussen Butterworth en Mthatha in die Oos-Kaap, Suid-Afrika gelee.

Qwaqwa

Qwaqwa was n selfregerende tuisland in die oostelike Vrystaat in Suid-Afrika. Die tuisland het slegs 655 km² grondgebied beslaan. Die hoofstad van Qwaqwa was Phuthaditjhaba en die gebied het 180 000 Sotho-sprekendes as inwoners gehad. Qwaqwa is d ...

R332 (Suid-Afrika)

Die R332 is n streekspad wat deur die Baviaanskloof gaan. Die pad begin 10 km suid van Willowmore en eindig digby Humansdorp en is nie geteer nie. Die pad begin waar dit van die N9-nasionale pad afdraai. Hiervandaan gaan die pad suidoos en na ong ...

R62 (Suid-Afrika)

Die R62 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Ashton met Humansdorp verbind en kan in ’n oostelike- en ’n westelike gedeelte verdeel word. Die westelike gedeelte begin by Ashton en gaan oor die Kogmanskloofpas na Montagu. Hierna betree die r ...

Ra

Ra is die Oud-Egiptiese Songod. Hy word as die belangrikste van die nege gode in die Egiptiese mitologie beskou. Ra is die God van die Oorsprong, wat uit die sogenaamde Oerheuwel verrys en die mensdom geskep het. Hy is ook die heerser en bewaarde ...

Rabbyn

n Rabbyn is n Joodse geleerde wat n kundige op die gebied van die skriftelike en mondelingse Tora is. Met die term rabbyn word vandag algemeen na die geestelike leier van n sinagogegemeente verwys. Sy belangrikste rol is dié van n spirituele raad ...

Racheltjie de Beer

Racheltjie de Beer is n heldin uit n Afrikaner-volksverhaal. Sy was, soos mettertyd beweer is, die dogter van George Stephanus de Beer. Volgens oorlewering het sy op 12-jarige ouderdom haar lewe opgeoffer om haar boetie sn te red. Daar is egter g ...

Sergei Rachmaninoff

Sergei Vasilievich Rachmaninoff was n Russiese pianis, komponis, en orkesleier van die laat romantiektydperk. Sergei Wasiljewitsj Rachmaninof 1873- 1943 is op Oneg, naby Nowgorod, gebore. Hy was die seun van n kaptein van die Keiserlike Wag en n ...