ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 89

Suzanne Clément

Suzanne Clément is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Laurence Anyways, Mommy, en The Child Remains, en in die televisiereeks Les hauts et les bas de Sophie Paquin.

Ashley Clements

Ashley Clements is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Non-Transferable en in die televisiereekse The Lizzie Bennet Diaries en Sona.

Jonathan Clements

Jonathan Michael Clements is n Britse outeur en teksskrywer wat in Engels skryf. Sy nie-fiksie werke sluit biografiee van Konfusius, Koxinga en Qin Shi Huangdi in, sowel as maandelikse opinie rubrieke vir die Neo tydskrif. Hy is ook die mede-oute ...

Kiersey Clemons

Kiersey Clemons is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dope, Neighbors 2: Sorority Rising, en Untitled The Flash Film.

David Clennon

David Clennon is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing, Missing, Syriana, en Gone Girl.

Cavan Clerkin

Cavan Clerkin is n Britse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nice Guy en Muscle, en in die televisiereeks The Last Kingdom.

Corinne Cléry

Corinne Cléry is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Story of O, The Humanoid, Moonraker, en Yor, the Hunter from the Future.

Davis Cleveland

Davis Cleveland is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Zeke and Luther, Rizzoli & Isles, en Shake It Up.

Wilson Cleveland

Wilson Cleveland is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Suite 7, Leap Year, en Intricate Vengeance.

Edith Clever

Edith Clever is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Marquise of O, Die linkshändige Frau, en The Adolescent.

Gareth Cliff

Gareth Rhydal Cliff is n Suid-Afrikaanse omroeper en televisiepersoonlikheid. Cliff het sy radioloopbaan in 1998 by Tuks FM in Pretoria begin en later by 702 Talk Radio as vervaardiger aangesluit terwyl hy nog n student was. Hy het by daardie rad ...

Jane Clifton

Jane Clifton is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent As Time Goes by en in die televisiereekse Homicide en Prisoner.

Kim Clijsters

Kim Antonie Lode Clijsters is n Belgiese tennisster. Sy is die dogter van die voormalige sokkerspeler Lei Clijsters en die voormalige gimnastiekster Els Vandecaetsbeek. Clijsters was op 11 Augustus 2003 die nommer-eenspeler op die wêreldranglys.

Brett Climo

Brett Climo is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dead End Drive-In en in die televisiereekse A Country Practice, Blue Heelers, en Australia on Trial.

Colleen Clinkenbeard

Colleen Clinkenbeard is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fullmetal Alchemist: The Sacred Star of Milos en Wolf Children, en in die televisiereeks Fullmetal Alchemist: Brotherhood.

Bill Clinton

William Jefferson Clinton het van 1993 tot 2001 as die 42ste President van die Verenigde State van Amerika gedien. Hy was die derde jongste president, slegs Theodore Roosevelt en John F. Kennedy was jonger as hy toe hulle president geword het. Cl ...

Hillary Clinton

Hillary Diane Rodham Clinton is ’n suksesvolle regsgeleerde en politikus wat in 2001 die Demokratiese senator vir New York geword het. Sy is getroud met oudpres. Bill Clinton en het van 1992 tot 2000 as Amerikaanse presidentsvrou gedien. In 2008 ...

Hestrie Cloete

Hestrie Cloete-Storbeck OIS is n Suid-Afrikaanse atleet een van die beste vroulike hoogspringers nog. Haar persoonlike beste hoogte is ’n Suid-Afrikaanse rekord. Sy het n silwermedalje op beide die Olimpiese Spele van 2000 in Sydney en 2004 in At ...

Kristen Cloke

Kristen Cloke is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Destination en Black Christmas, en in die televisiereekse Space: Above and Beyond en Millennium.

George Clooney

George Timothy Clooney is ’n Amerikaanse akteur, draaiboekskrywer, regisseur en aktivis. Hy het drie Golden Globes vir sy werk as akteur gewen en twee Oscars – een vir toneelspel een vir vervaardiging. Clooney het in 1978 sy akteursdebuut op tele ...

Eric Close

Eric Close is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Dark Skies, Now and Again, en Without a Trace.

Glenn Close

Glenn Close is ’n Amerikaanse rolprent-, verhoog- en televisieaktrise. Deur haar lang loopbaan het sy lof ontvang vir haar veelsydigheid en sy word gereken as een van die beste aktrises van haar generasie. Sy het drie Emmys, drie Tonys en ses Osc ...

Joshua Close

Joshua Close is n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Exorcism of Emily Rose, Diary of the Dead, en The Day the Earth Stood Still, en in die televisiereeks Person of Interest.

Charleene Closshey

Charleene Closshey is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Robodoc, An Evergreen Christmas, No Postage Necessary, en Hushabye.

Martin Clunes

Martin Clunes is n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shakespeare in Love en Saving Grace, en in die televisiereekse British Men Behaving Badly en Doc Martin.

Michelle Clunie

Michelle Clunie is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jason Goes to Hell: The Final Friday, The Usual Suspects, en Solar Flare, en in die televisiereeks Queer as Folk.

K. C. Clyde

K. C. Clyde is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Two Years en Everybody Loves Somebody, en in die televisiereeks Do No Harm.

Kim Coates

Kim Coates is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battlefield Earth, Assault on Precinct 13, Resident Evil: Afterlife, en Goon.

Phyllis Coates

Phyllis Coates is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superman and the Mole-Men en Goodnight, Sweet Marilyn, en in die televisiereekse Adventures of Superman en Lois & Clark: The New Adventures of Superman.

Abbie Cobb

Abbie Cobb is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 90210, True Blood, American Horror Story, en Suburgatory.

Ali Cobrin

Ali Cobrin is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Reunion, Neighbors, Lap Dance, en Girl House.

Michael Cochrane

Michael Cochrane is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Saint, A Different Loyalty, en The Iron Lady.

Rory Cochrane

Rory Cochrane is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dazed and Confused, Empire Records, A Scanner Darkly, en Argo.

Richard Cock

Cock is in 1949 in Port Elizabeth gebore. Hy het sy opleiding aan Woodridge Kollege in die Oos-Kaap en aan die Diocesan Kollege en die Suid-Afrikaanse Musiekkollege in Kaapstad ontvang. Hy het in 1972 n beurs van die Koninklike Skool van Kerkmusi ...

Camille Coduri

Camille Coduri is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Prayer for the Dying, King Ralph, en 4.3.2.1., en in die televisiereeks Sinchronicity.

Cody Walker (akteur)

Cody Walker is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Furious 7, USS Indianapolis: Men of Courage, en The Last Full Measure, en in die televisiereeks In the Rough.

Michaela Coel

Michaela Coel is n Engelse aktrise, skryfster, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Star Wars: The Last Jedi en in die televisiereekse Black Mirror, Chewing Gum, en The Aliens.

Paulo Coelho

Paulo Coelho de Souza is n Brasiliaanse romansier wat die bekendste is om sy roman Die Alchemis. In 2014 het hy sy persoonlike dokumente aanlyn opgelaai en beskikbaar gestel ten einde n virtuele Paulo Coelho Stigting te skep. Coelho is n topverko ...

Coen-broers

Die Amerikaanse broers Joel en Ethan Coen staan kollektief as die Coen-broers bekend. Hulle is bekend vir die draaiboeke wat hulle skryf en die rolprente wat hulle maak. In die filmwêreld word hulle die "tweekoppige regisseur" genoem, omdat hul m ...

Mimi Coertse

Maria Sophia Coertse is op 12 Junie 1932 in Durban, Natal, gebore. Sy matrikuleer aan die Hoer Meisieskool Helpmekaar in Johannesburg. In 1949 begin sy haar stemopleiding in Suid-Afrika. In Julie 1953 trou sy met die uitsaaier en komponis, Dawid ...

George Coetzee

George William Coetzee is n Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler. George Coetze het n trimester aan die Universiteit van San Diego gestudeer. Hy het tweemaal meegeding aan die Jeugwêreldkampioenskap in San Diego, en eindig in die 4de en 9de plek.

Gerrie Coetzee

Gerhardus Christian Coetzee, beter bekend as Gerrie Coetzee, is n oud-bokser en Suid-Afrika se beste swaargewigbokser tot nog toe. Coetzee, wat in n Gereformeerde huis gebore is, was die eerste bokser uit Afrika om óm die wêreldswaargewigtitel me ...

J.M. Coetzee

John Maxwell Coetzee is n Suid-Afrikaansgebore skrywer. Hy word as die mees bekroonde lewende skrywer in die Engelssprekende wêreld beskou. Hy is die eerste skrywer aan wie die Bookerprys twee keer toegeken is en in 2003 ontvang hy die Nobelprys ...

Pietie Coetzee

Pietie Coetzee is Suid-Afrika se mees ervare vrouehokkiespeler en ’n gedugte doelskieter. Sy het haar internasionale debuut in 1995 op die ouderdom van 16 gemaak, die jongste vrou nóg wat vir Suid-Afrika gespeel het. Teen Junie 2013 het sy reeds ...

Ryan Coetzee

Ryan Coetzee is n Suid-Afrikaanse politikus en politieke strateeg, wat as spesiale adviseur van adjunkpremier van die Verenigde Koninkryk Nick Clegg gedien het en die 2015 algemene verkiesingsdirekteur van strategie by die Liberaal-Demokratiese h ...

Amanda Coetzer

Amanda Coetzer is ’n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. In 1996 word sy die eerste Suid-Afrikaanse vrou in die professionele era van tennis wat n enkelspelfinaal van ’n Grand Slam-toernooi haal. Vir die grootste deel van haar loopbaan versk ...

Daan Coetzer

Daniel Johannes Coetzer is op 1 Desember 1933 op die plaas Lennoxkraal in die Rustenburg distrik gebore. Hierdie plaas is sowat 20 kilometer wes van Northam. Hy word groot op die plaas Rietfontein 927, wat sowat 50 kilometer noord van Swartruggen ...

Morné Coetzer

Coetzer is in 1943 in Johannesburg gebore as die seun van die bekende akteurspaar Morné Coetzer en Sann de Lange. Hy word self akteur en later radio- en televisie-aanbieder. Die eerste paar jaar van sy lewe bring hy aan die voet van die Drakensbe ...

Pierre Coetzer

Pierre Coetzer is n voormalige Suid-Afrikaanse swaargewigbokser van Pretoria, Suid-Afrika. Coetzer se bekendste gevegte was die teen Johnny du Plooy, Riddick Bowe, Frank Bruno en George Foreman. Coetzer het ook sy verskyning in die rolprent, Geel ...

Claire Coffee

Claire Coffee is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The West Wing en Grimm.