ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 88

Paul Ricoeur

Ricoeur kom uit n streng Protestantse familie. Sy ma het gesterf toe hy minder as twee jaar oud was, en sy pa is in 1915 oorlede tydens die Slag van die Marne. Hy is later deur sy tantes opgevoed. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het hy n boek deur ...

Ridderroman

’n Ridderroman is ’n Middeleeuse berymde verhaal waarin ridders as helde optree, en het aan die einde van die elfde eeu in Frankryk ontstaan. Dit was veral populêr onder die aristokrasie van die hoe Middeleeue en vroee Moderne Europa. Dit is fant ...

Riddervlinder

Riddervlinders is groot, kleurryke skoenlappers van die familie Papilionidae. Daar is meer as 550 spesies, en alhoewel die meerderheid tropiese soorte is, word n aantal soorte op al die kontinente behalwe Antarktika aangetref. Die familie bevat d ...

Riemland

Die Riemland is ’n streek in die ooste van die Vrystaat wat rofweg omgrens word deur die nasionale paaie bekend as die N1, N3 en N5. Kroonstad, Bethlehem, Lindley, Reitz, Heilbron en Senekal is die grootste dorpe in die gebied. In die 1800’s was ...

Riemvasmaak

Riemvasmaak is n nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 12 km noordoos van die samevloeiing van die Moloporivier met die Oranjerivier en naby die Augrabieswaterval.

Frigyes Riesz

Frigyes Riesz was n Hongaarse wiskundige wat in Győr, Oostenryk-Hongarye gebore is en in Budapest, Hongarye gesterf het. Hy was rektor en professor aan die Universiteit Szeged. Hy was die ouer broer van die wiskundige Marcel Riesz. Riesz het van ...

Rietbok

Die rietbok is n wildsbok wat in Angola, Zimbabwe, Zambie, Mosambiek en die noordelike dele van Suid-Afrika voorkom. Hulle word veral in digbegroeide rietkolle en grasvleie naby riviere aangetref. Volwasse rietbokke weeg ongeveer 70 kg en kan gem ...

Rietbok (vliegtuig)

Die Rietbok was n vliegtuig van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wat op 13 Maart 1967 naby Oos-Londen in die see gestort het. Oor die werklike oorsake van die ramp heers daar politieke omstredenheid.

Rietduiker

Die Rietduiker is n endemiese voel wat in Suid-Afrika, Zimbabwe en noord Botswana voorkom. Die voel is 50 – 56 cm groot en weeg 450 - 650 g met n vlerkspan van 80 - 90 sentimeter. Hulle broei koloniaal in bome, bosse, riete, op kranse of op die g ...

Rietpoort

Rietpoort is n klein sendingnedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting lê bykans op die grens met die Noord-Kaap in die Namakwalandstreek. Rietpoort word met n gruispad met Bitterfontein, sowat 25 km oos, verbind.

Rietrivier (Vaal)

Die Rietrivier is n sytak van die Vaalrivier in Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Vrystaat, net oos van Reddersburg. Vanaf sy oorsprong vloei die rivier wes, noord verby Reddersburg waar dit onder die N6 nasionale pad en later ook onder de ...

Rievaulx-abdy

54°15′32.57″N 1°6′55.20″W Rievaulx Abbey is ’n eertydse Cisterciaanse klooster wat onder die leiding van die Ab van Rievaulx gestaan het. Dit is by Rievaulx uitgespreek RIE-wou gelee, ’n dorpie naby Helmsley in Noord-Yorkshire, Engeland. Dit was ...

Rigoletto

Rigoletto is n opera in drie bedrywe deur Giuseppe Verdi. Die Italiaanse libretto is deur Francesco Maria Piave geskryf, en is gebaseer op die toneelstuk Le roi samuse deur Victor Hugo. Oostenrykse sensors het destyds nog beheer oor die noord-Ita ...

Rigters

Rigters is die sewende boek van die Hebreeuse Bybel. Die boek handel oor die verowering van Kanaän en die lewe in Kanaän toe daar nog nie n koning oor die Israeliete geregeer het nie. Die boek is op n besondere manier saamgestel: die volk word on ...

Rijndael

Rijndael is n kriptografiese algoritme ontwikkel deur Joan Daemen en Vincent Rijmen. In November 2001 het die Amerikaanse NIST hierdie algoritme gekies as die nuwe Advanced Encryption Standard, die opvolger van die Data Encryption Standard. Die n ...

Rimpel-klipvis

Die rimpel-klipvis is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom voor vanaf die Oos-Kaap tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Rippled klipfish.

Nikolai Rimski-Korsakof

Nikolai Andreiewitsj Rimski-Korsakof was n Russiese komponis wat in Tichwin naby Sint Petersburg gebore is. Toe hy 12 jaar oud was, het die gesin na Sint Petersburg verhuis, waar hy die Vlootakademie bygewoon het. Van sy 15de jaar af het hy musie ...

Ringhals-blennie

Die ringhals-blennie is n vis wat voorkom in die westelike Middellandse See, langs die kus van Brasilie tot by Argentinie, en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die noorde van KwaZulu-Natal suidwaarts tot by Knysna in die Wes-Kaap. In Engels st ...

Ringstertkardinaal

Die ringstertkardinaal is n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese oseaan, die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Rin ...

Ringwurms

Die ringwurms is gesegmenteerde wurms in n groot filum met meer as 17 000 lewende soorte. Hulle sluit die borselwurms, erdwurms en die bloedsuiers in. Die spesies lewe in, en is aangepas by, verskeie leefomgewings. Party kom voor in mariene omgew ...

Rinkhals

Die Rinkhals is n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat, Noordwes, KwaZulu-Natal en die weste van Eswatini. Die rinkhals is n baie giftige slang wat sy gif by voorkeur na die vyand se oe spoeg, wat permanente ...

Rio Araguaia

Die Rio Araguaia is n groot noord-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 910 km, is die vyfde langste rivier in Brasilie na die Amasonerivier, die Río Paraná, die Rio São Francisco en die Rio Tocantins, en die derde lang ...

Rio Grande

Hierdie artikel handel oor die rivier in Noord-Amerika. Vir die gelyknamige deelstate in Brasilie, sien gerus Rio Grande do Norte en Rio Grande do Sul. Die Rio Grande, Río Bravo del Norte of net Río Bravo, is n groot suidoos-vloeiende rivier in N ...

Rio Japurá

Die Rio Japurá is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika en volgens afloop die derde grootste sytak van die wêreld na die Rio Madeira en die Rio Negro. Die rivier, met n lengte van 2 820 km, vloei deur Colombia en die ...

Rio Juruá

Die Rio Juruá is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 3 100 km, vloei deur Peru en die Brasiliaanse deelstate Acre en Amazonas. Die Río Yuruá ontspring in die oostelike Peruaanse streek ...

Rio Madeira

Die Rio Madeira is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika en volgens afloop die grootste sytak van die wêreld. Die rivier, met n lengte van 3 380 km, vloei deur Bolivie en die Brasiliaanse deelstate Rondônia en Amazona ...

Rio Negro

Die Rio Negro is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika en volgens afloop die tweede grootste sytak van die wêreld na die Rio Madeira. Die rivier, met n lengte van 2 250 km, vloei deur Colombia, Venezuela en die Brasil ...

Rio Purus

Die Rio Purus is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 2 960 km, vloei deur Peru en die Brasiliaanse deelstate Acre en Amazonas. Die Río Purús ontstaan uit die saamvloei van die Río Curiu ...

Rio Tapajós

Die Rio Tapajós is een van die grootste sytakke van die Amasonerivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 930 km, vloei deur die Brasiliaanse deelstate Pará en Amazonas. Die Rio Tapajós ontstaan deur die saamvloei van die Rio Juruena ...

Rio Tocantins

Die Rio Tocantins is n groot noord-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 2 640 km, is die vierde langste rivier in Brasilie ná die Amasonerivier, die Río Paraná en die Rio São Francisco, en die tweede langste, wat net in ...

Ritssluiter

Die ritssluiter, soms rits genoem, is n sluitmiddel aan klere, tasse en ander houers en is reeds in 1891 deur die Amerikaner W. Judson uitgevind. Die ritssluiter het in baie gevalle ander vasmaakmiddels, soos die hakie en ogie, knoop en knoopsgat ...

Rivier

n Rivier is n natuurlike waterloop, gewoonlik van varswater, wat n oseaan, meer, see of ander rivier binnevloei. In sommige gevalle sal n rivier eenvoudig binne die grond invloei of heeltemal opdroog alvorens n ander watermassa bereik word. n Kle ...

Rivier-dikkop

Die Rivier-dikkop is n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Swartvlei in die Wes-Kaap.

Rivier-snapper

Die Rivier-snapper is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Jeffreysbaai. In Engels staan die vis bekend as die River snapper.

Rivierrondeharing

Die Rivierrondeharing is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Olifantsrivier tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Estuarine roundherring.

Riviersardyn

Die Riviersardyn is n varswater vis wat voorkom in die Kunnene- en Okavangoriviere en boonste gedeelte van die Zambezirivier. Dit kom ook voor in riviere aan die ooskus van Suider-Afrika vanaf die Limpoporivier tot by die Umfoloziriver in KwaZulu ...

Riviersonderend

Die dorpie is in 1925 gestig op die suidelike oewer van die rivier met dieselfde naam om die boeregemeenskap te bedien. Die belangrikste produkte wat verbou word is wol, koring en vrugte. Die gebied is eens op n tyd deur n groot getal Hessekwa Kh ...

Riviersonderend (rivier)

Die Sonderendrivier loop ooswaarts deur die distrikte van Caledon en Swellendam ten suide van die Riviersonderendberge. Dit vloei 16 km wes van Swellendam in die Breederivier, waarvan dit die belangrikste sytak is.

José Rizal

José Protacio Rizal Mercado y Alonso Realonda was n Filippynse skrywer, politikus en vroee onafhanklikheidsaktivis. Hy word ook gesien as die vader van Filippynse onafhanklikheid.

RMS Titanic

Hierdie artikel handel oor die stoomskip. Vir die 1997-rolprent, sien Titanic rolprent. Sien Titanic dubbelsinnig vir ander gebruike van die term. Die RMS Titanic was n passasierskip wat deur die Britse skeepsmaatskappy White Star Line besit is e ...

Roadium

Die Roadium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die etage/tydsnede was van sowat 272.3 ...

Roald Dahl

Roald Dahl was n Walliese romanskrywer, en kortverhaalskrywer, wat befaamd geraak het in die veertigerjare van die twintigste eeu weens sy kinder- en volwasse verhale. Sy kinderboeke, soos Charlie and the Chocolate Factory en James and the Giant ...

Rob

Robbe, ook Oorlose Robbe of Seehonde genoem, is n familie van soogdiere wat in die see lewe. Die familie ressorteer onder die orde van roofdiere. Die ware robbe Phocidae word onderskei van die oorrobbe Otariidae deurdat hulle geen uitwendige oors ...

Robbeneiland-vuurtoring

Dit is in Januarie 1865 voltooi en is op die hoogste deel van Robbeneiland, Mintoheuwel, gelee. Voor die oprigting van die vuurtoring is vure op die heuwel gemaak om seevaarders teen die eiland se ligging te waarsku en die heuwel het dan ook as V ...

Robert Broom

Dr. Robert Broom was n Suid-Afrikaanse wetenskaplike, dokter en paleontoloog. Sy werk op vroee soogdieragtige reptiele en hul plek in die evolusionêre ontwikkeling het aan hom internasionale erkenning besorg. Hy het selfs meer bekend geword vir s ...

Robert Browning

Robert Browning was n Engelse digter en toneelskrywer wie se meesterskap van versdrama, veral dramatiese monoloe, hom een van die voorste Victoriaanse digters gemaak het. Werke soos The Ring and the Book en Home Thoughts from Abroad het uit sy pe ...

Robert Burns

Robert Burns ; ook bekend as Rabbie Burns, Skotland se gunstelingseun, die Ploughman Poet, Robden of Solway Firth, die Bard van Ayrshire en in Skotland dikwels kort The Bard genoem) was n Skotse digter en lirikus. Hy word deur vele as die nasiona ...

Robert Graves

Die Engelse skrywer Robert Graves is veral bekend vir sy historiese romans, maar hy het ook goeie poesie, belangrike kritiese werke een van die beste outobiografiese verslae van die Eerste Wêreldoorlog, geskryf. Oor die algemeen word sy werk geke ...

Austin Roberts

Austin Roberts was n Suid-Afrikaanse dierkundige en ornitoloog. Hy is veral bekend vir sy Birds of South Africa, wat die eerste keer in 1940 gepubliseer is. Hy het ook die dierkunde van die streek bestudeer. Sy werk The mammals of South Africa is ...

Frederick Sleigh Roberts

Frederick Sleigh Roberts was n Britse soldaat wat in Cawnpore, Indie gebore is. In 1858, reeds op 25-jarige leeftyd, word die Victoriakruis aan hom toegeken na sy diens tydens die Indiese Opstand. In 1885 word hy tot opperbevelhebber van Indie be ...