ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 81

Pous Clemens X

29 November 1669 – Kardinaal-Priester. 29 November 1627 – Biskop van Camerino. 29 April 1670 – Pous van Rome. 1675 Sekretaris van die kongregasie van biskoppe en reguliere.

Pous Clemens XI

Clemens XI was die 243ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 20 jaar, 3 maande en 25 dae, van 1700 tot 1721. Hy word veral onthou weens sy bul "Unigenitus" en sy betrokkenheid by die Spaanse suksessie-oorlog.

Pous Clemens XII

Clemens XII was die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 9 jaar, 6 maande en 26 dae, van 1730 tot 1740. Hy is veral bekend vir die bou van die Trevi-fontein en die nuwe fasade vir die Sint Jan van Laterane basiliek.

Pous Clemens XIII

Clemens XIII was die 248ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 10 jaar, 6 maande en 28 dae, van 1758 tot 1769. Hy is veral bekend vir sy verdediging van die Jesuïte en die bedekking van die geslagsdele van die klassieke beelde in die Vatikaan ...

Pous Clemens XIV

19 November 1759 – Kardinaal-priester van S. Lorenzo in Panisperna. 19 Mei 1769 – Pous van Rome. 29 Maart 1762 – Kardinaal-priester van Ss. XII Apostoli.

Pous Damasus I

Pous Damasus I is in 304 waarskynlik in die stad Idanha-a-Nova Lusitania, Hispania wat tans in Portugal is of in Guimarães tans in Portugal in Gallaecia nou Galicie, Spanje gebore, die seun van n Spaanse priester met die naam Antonius. Sy ma se n ...

Pous Damasus II

Pous Damasus II is gebore as Poppo von Brixen waarskynlik in Pildenau, Beiere, Duitsland, die seun van graaf Poppo II von Rott. Voor sy verkiesing was Poppo biskop van Brixen in Tirool. Op 17 Julie 1048 volg hy Pous Benedictus IX op en regeer tot ...

Pous Deusdedit

Pous Deusdedit word ook Pous Adeodatus I genoem en in die geval word Pous Adeodatus aangedui as Pous Adeodatus II. Sy pa was n onderdiaken met die naam Stephanus. Op 19 Oktober 615 volg hy Pous Bonifatius IV op en regeer tot sy dood op 8 November ...

Pous Donus

Pous Donus is gebore in Rome as die seun van Mauricius. Op 2 November 676 volg hy Pous Adeodatus op en regeer tot sy dood op 11 April 678. Hy word opgevolg deur Pous Agato.

Pous Eugenius I

Pous Eugenius I is in die Aventynse Heuwel distrik van Rome gebore as die seun van Rufinianus. Hy was bekend weens sy vroomheid, sagtheid en genadigheid. Hy was n priester van sy jong dae en het verskeie poste in die Kerk beklee. Op 16 September ...

Pous Eugenius II

Pous Eugenius II is in Rome gebore. Op 8 Mei 824 volg hy Pous Paschalis I op en regeer tot sy dood op 27 Augustus 827. Hy word opgevolg deur Pous Valentinus. Die naam Eugenius’ beteken die Adellike.

Pous Eugenius III

Pous Eugenius III is gebore as Bernardo Pignatelli ook Bernardo dei Paganelli di Montemagno in Montemagno by Pisa, Italie. Voor sy verkiesing was hy ab van die Sistersienserklooster net buite Rome. Op 15 Februarie 1145 volg hy Pous Lucius II op e ...

Pous Eugenius IV

Eugenius IV was die 207de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1431 tot 1447. Hy was n kardinaal-nepoot van Pous Gregorius XII en ook die oom van die latere Pous Paulus II. Tydens sy bewind op 30 Mei 1431 sterf Johanna van Arkel op die brandstapel.

Pous Eusebius

Pous Eusebius is van Griekse afkoms, gebore in Cassano. Op 18 April 309 of 310 volg hy Pous Marcellus I op en regeer tot sy dood op 17 Augustus 309 of 310. Hy word opgevolg deur Pous Miltiades. Die naam Eusebius’ uit Grieks euseves beteken vroom’.

Pous Eutichianus

Pous Eutichianus is waarskynlik gebore in 220. Op 4 Januarie 275 volg hy Pous Felix I op en regeer tot sy dood op 7 Desember 283 volgens die Annuario Pontifico 2003. Hy word opgevolg deur Pous Gajus. Die naam Eutichianus’ beteken die gelukkiggema ...

Pous Evaristus

Evaristus, was die vyfde pous van die Rooms-Katolieke Kerk, en het regeer van 98 tot 105. Sy voorganger was Pous Clemens I en sy opvolger was Pous Alexander I. Hy word ook Aristus genoem. Evaristus beteken welgevallige’. Daar is maar min oor hom ...

Pous Fabianus

Pous Fabianus wat ook Flavius genoem word, is volgens legende beskryf deur Eusebius gekies toe n duif op sy kop kom sit het. Hy was nie n biskop nie en ook nie n inwoner van Rome nie. Op 10 Januarie 236 volg hy Pous Anterus op en word in 250 opge ...

Pous Felix I

Pous Felix I is n Romein van geboorte. Op 5 Januarie 269 volg hy Pous Dionisius op en regeer tot sy dood op 30 Desember 274. Hy word opgevolg deur Pous Eutichianus. Die naam Felix’ beteken die gelukkige.

Pous Felix III

As gevolg van die bestaan van die Teenpous Felix II word Pous Felix III soms as Felix II as die teenpous nie getel word nie of as Felix III aangedui. Teenswoordig word Teenpous Felix II wel as wettig aanvaar en is hy selfs heilig verklaar. Felix ...

Pous Felix IV

As gevolg van die bestaan van Teenpous Felix II word Pous Felix IV soms as Felix III as die teenpous nie getel word nie of as Felix III IV aangedui. Felix IV is gebore in Samnium, as die seun van Castorius. Op 12 Julie 526 volg hy Pous Johannes I ...

Pous Formosus

Pous Formosus is ongeveer in 816 in Perello, Korsika, gebore. In 864 tydens die bewind van Pous Nicolaas I word hy ingewy as kardinaalbiskop van Porto. Hy reis in 866 na Bulgarye, en na Duitsland en Frankryk in 869 en 872, om die Rooms-Katolieke ...

Pous Gajus

Pous Gajus is waarskynlik gebore in Dalmasie en was dalk verwant aan die heilige Susanna van Rome ook Susanna van Concordia genoem. Susanna se pa, die heilige Gabinius was glo n broer van Gajus. Daar word ook beweer dat hy verwant was aan keiser ...

Pous Gelasius II

Pous Gelasius II is gebore as Giovanni da Gaeta ook Giovanni Coniulo ongeveer in 1058 in Gaeta, Italie. Voor sy verkiesing was hy n Benediktynse monnik in die klooster van Monte Cassino, adviseur van Pous Paschalis II en kanselier van die Vatikaa ...

Pous Gregorius II

Pous Gregorius II die seun van Marcellus is gebore in 669 in Rome, Italie. Onder die pontifikaat van Pous Sergius I was hy pouslike bibliotekaris. Hy het sy voorganger vergesel na die konsilie van Konstantinopel. Op 19 Mei 715 volg hy Pous Konsta ...

Pous Gregorius III

Pous Gregorius III is gebore Sirie. Op 18 Maart 731 volg hy Pous Gregorius II op en regeer tot sy dood op 28 November 741. Die BBKL gee 10 Desember 741; sien eksterne skakels vir die verwysing. Hy word opgevolg deur Pous Sagarias. Die naam Gregor ...

Pous Gregorius IV

Pous Gregorius IV is in Rome gebore, die seun van Johannes. Op 20 September 827 volg hy Pous Valentinus op en regeer tot sy dood op 11 Januarie 844. Hy word opgevolg deur Pous Sergius II. Die naam Gregorius’ beteken wagter.

Pous Gregorius IX

Pous Gregorius IX is gebore as Ugolino di Conti ook Ugolino dei Conti di Segni of Ugolino de Anagni in Anagni, Italie tussen 1145 en 1170. Hy word aangestel as kardinaal-diaken van St. Eustasius deur sy neef Pous Innocentius III in Desember 1198. ...

Pous Gregorius V

Pous Gregorius V is gebore as Bruno van Karintie in Stainach, Steiermark ongeveer in 972. Hy was die tweede seun van Otto I van Wormsgau vanaf 978 hertog van Karintie en sy vrou Judith, dogter van graaf Heinrich en die kleinseun van keiser Otto I ...

Pous Gregorius VI

Pous Gregorius VI is gebore as Johannes Gratianus Pierleoni in Rome, Italie. Hy was die peetvader van Benedictus IX en aartspriester van Sint Johannes by die Latynse Poort. Op 1 Mei 1045 volg hy Pous Benedictus IX op en regeer tot hy afgeset word ...

Pous Gregorius VII

Pous Gregorius VII is gebore as Hildebrand van Sovana Ook Ildebrando Aldobrandeschi de Soana ongeveer in 1023 in Sovana, Italie. Op 22 April 1073 volg hy Pous Alexander II op en regeer tot sy dood op 25 Mei 1085. Hy word opgevolg deur Pous Victor ...

Pous Gregorius VIII

Pous Gregorius VIII is gebore as Alberto de Morra ongeveer in 1110 in Benevento, Italie uit n adellike familie. Op jeugdige ouderdom word hy n Cistercienser monnik in die klooster van Laon. In 1120 sluit hy hom aan by die Norbertyne. Sover 2008 i ...

Pous Gregorius X

Pous Gregorius X is gebore as Tebaldo Visconti in die jaar 1210 in Piacenza, Italie. Op 1 September 1271 volg hy Pous Clemens IV op en regeer tot sy dood op 10 Januarie 1276. Hy word opgevolg deur Pous Innocentius V. Die naam Gregorius’ beteken w ...

Pous Gregorius XI

Vir die verkose Pous Gregorius XI sien Vicedomino de Vicedominis. Gregorius XI was die 201ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1370 tot 1378. Hy is veral bekend omdat hy die pousdom weer na Rome gebring het. Tot 2009 is hy die laaste Franse ...

Pous Gregorius XII

Gregorius XII was die 205de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1406 tot 1415 een van die min pouse wat vrywillig afgetree het. Sy aftrede het n einde gemaak aan die Westerse Skisma.

Pous Gregorius XIII

Gregorius XIII was die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1572 tot 1585. Hy is veral bekend vir die invoering van die Gregoriaanse kalender. Gregorius was ook betrokke by die onderdrukking van die Protestantisme in Europa, veral by die ...

Pous Gregorius XIV

Gregorius XIV was die 229ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1590 tot 1591. Hy was slegs 10 maande en 12 dae pous en die tweede in n reeks van drie pouse waarvan die gesamentlike lengte van hulle pontifikate minder as twee jaar was.

Pous Gregorius XV

Gregorius XV was die 234ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1621 tot 1623. Weens sy swak gesondheid stel hy sy nefie Ludovico Ludovisi aan as staatsekretaris en die regeer namens die pous.

Pous Gregorius XVI

Gregorius XVI was die 254ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 15 jaar, 3 maande en 30 dae, van 1831 tot 1846. Hy was konserwatief en tradisievas. Hy het demokratiese hervormings in die Kerklike Staat en die res van Europa probeer verhinder o ...

Pous Higinus

Pous Higinus is gebore in Athene maar sy geboortedatum is onbekend, hy is oorlede in 142. In 138 volg hy Pous Telesforus op en word in 142 opgevolg deur Pous Pius I. Daar word beweer dat hy n filosofiese agtergrond gehad het. Daar word ook beweer ...

Pous Hilarius

Pous Hilarius is gebore op die eiland Sardinie. As aartsdeken tydens die pontifikaat van Pous Leo I het hy die veroordeling van Flavianus van Konstantinopel op die tweede konsilie van Efese in 449 sterk teengestaan. Op 19 November 461 volg hy Pou ...

Pous Honorius I

Pous Honorius I is volgens die Liber Pontificalis gebore in Kampanie en was die seun van die konsul Petronius. Op 27 Oktober 625 volg hy Pous Bonifatius V op en regeer tot sy dood op 12 Oktober 638. Hy word opgevolg deur Pous Severinus. Die naam ...

Pous Honorius II

Pous Honorius II is gebore as Lamberto Scannabecchi ongeveer in 1060 in die gehuggie Fiagnano van die dorp Casalfiumanese naby Imola, Italie. Voor sy verkiesing was Lamberto eers aartsdeken van Bologna en later kardinaal-biskop van Ostia en Velle ...

Pous Honorius III

Pous Honorius III is gebore as Cencio Savelli in 1148 in Rome, Italie, die seun van Aimerico. Daar bestaan twyfel of die familienaam Savelli korrek is. Aan die begin van sy loopbaan was hy kanunnik van Santa Maria Maggiore en word kamenier van di ...

Pous Honorius IV

Pous Honorius IV is gebore as Giacomo Savelli ongeveer in 1210 in Rome, Italie. Hy is die seun van n Romeinse senator Luca Savelli en sy vrou Giovanna Aldobrandeschi en die kleinneef van Pous Honorius III. Hy is getroud en het minstens twee seuns ...

Pous Hormisdas

Pous Hormisdas is gebore in Frosinone, Italie. Op 20 Julie 514 volg hy Pous Simmachus op en regeer tot sy dood op 6 Augustus 523. Hy word opgevolg deur Pous Johannes I. Toe hy tot pous verkies is, was hy wewenaar en sy seun word later ook pous on ...

Pous Innocentius I

Pous Innocentius I is in Albano gebore. Volgens Hieronimus van Stridon was hy die seun van sy voorganger Pous Anastasius I, maar die Liber Pontificalis beweer hy was die seun van Innocentius van Albano. Op 21 Desember 401 volg hy Pous Anastasius ...

Pous Innocentius II

Pous Innocentius II is gebore as Gregorio de Papareschi in Rome, Italie uit die familie van die Guidoni. Sy vader se naam was Giovanni. Gregorio is as kardinaal-deken aangestel deur Pous Paschalis II. Op 14 Februarie 1130 volg hy Pous Honorius II ...

Pous Innocentius III

Pous Innocentius III is gebore as Lotario di Segni ook Lotario de Conti di Segni op 22 Februarie 1161 in Gavignano by Anagni, Italie die seun van graaf Trasimund van Segni. Uit sy familie, die Conti, kom nege pouse, onder andere Pous Gregorius IX ...

Pous Innocentius IV

Pous Innocentius IV is gebore as Sinibaldo de Fieschi in Manarola, Italie. Hy behoort aan die feodale familie van die Fieschi, grawe van Lavagna in Ligurie. Hy het regte gestudeer in Parma en Bologna en was een van die beste kenners van die kerkr ...

Pous Innocentius IX

Innocentius IX was die 230ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir twee maande van 29 Oktober tot 30 Desember 1591. Hy was die laaste in n reeks van drie pouse waarvan die pontifikate gesamentlik minder twee jaar geduur het.