ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 79

Polyprionidae

Polyprionidae is n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is slegs een genus met ongeveer 2 - 3 spesies in hierdie familie. Slegs een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Pomacanthidae

Die Engelvisse is n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is sewe genera met 83 spesies in hierdie familie en twaalf soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Pomacentridae

Die Nooientjievisse is n visfamilie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is nege-en-twintig genera met driehonderd-en-vyftig spesies wat hoort tot dié familie en vyftig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Pomfret (vis)

Hierdie artikel handel oor die vis, Brama brama. Vir ander gebruike, sien Pomfret dubbelsinnig. Die Pomfret is n vis wat in al die oseane van die wêreld voorkom. In Suid-Afrika kom dit voor vanaf Walvisbaai tot by Algoabaai. In Engels staan die v ...

Pompano-dorade

Die Pompano-dorade is n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese en subtropiese waters. In Engels staan die vis bekend as die Pompano dolfinfish.

Pompeii

Pompeii was n antieke Romeinse hawestad aan die Golf van Napels in Kampanie wat net soos Herculaneum en Stabiae tydens die uitbarsting van die vulkaan Vesuvius onder vulkaniese rotse en as begrawe is. Dit was in die herfs van 79 n.C., in die twee ...

Pompeius

Gnaeus Pompeius Magnus was n Romeinse generaal en politikus. Hy is Pompeius Strabo se seun en word saam met hom bekend tydens die Sosiale Oorlog. Hy steun Sulla 83-82 v.C. en onderdruk Lepidus se opstand in 77 v.C. Hy hou n veldtog teen Sertorius ...

Pondopalm

Die Pondopalm is n waaiervormige palmboom wat slegs voorkom op die oewers van die Mtentu- en Msikabariviere in die noordelike area van die Oos-Kaap. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesies gelys. Daar is net twee populasies, elk het mind ...

Pondowaterbessie

Die Pondowaterbessie is n klein boom wat tot 3 m hoog groei. Dit kom dikwels in woude en in klipperige beddings van strome voor. Dit is endemies aan die Noordoos-Kaap, maar word tot in die suide van KwaZulu-Natal aangetref.

Pongolapoortdam

Die Pongolapoortdam, vroeer bekend as die Josinidam, is n dam gelee in die Pongolarivier in n nou kloof in die Lebomboberge, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Daar is in 1963 met konstruksie begin en die dam is gedurende 1972 voltooi. Die dam het n bak ...

Pongolium

Die klimaat van die Argeïkum is steeds n omstrede saak. Die Pongolium is die eerste periode waarin dalk glasiasie plaasgevind het, maar dit is ook omstrede. Die periode is vernoem na die Suid-Afrikaanse dorp Pongola. Daar is gegewens uit die Pong ...

Pool (spel)

Pool is n biljartspel van Amerikaanse oorsprong en word op n pooltafel gespeel. Die spel is wêreldwyd baie gewild en word dikwels in kroee en ander sosiale bymekaarkomplekke gespeel. Die spel word op n reghoekige tafel gespeel met n sak gat aan e ...

David Poole

David Poole was n Suid-Afrikaanse balletdanser, choreograaf en balletonderwyser wat aan Suid-Afrikaanse ballet internasionale status besorg het. Hy is in Kaapstad gebore. Hy het sy balletopleiding aanvanklik van Dulcie Howes aan die Balletskool v ...

Pootlose akkedis

Verskeie akkedisfamilies sluit pootlose verteenwoordigers in, een familie, Anniellidae, bestaan selfs uitsluitend uit pootlose spesies. Hoewel pootlose akkedisse baie soos slange lyk, is hulle nie baie nou aan slange verwant nie. Die pote ontbree ...

Pop

Hoewel die pop as n redelik natuurgetroue weergawe van die menslike figuur tradisioneel hoofsaaklik n speelding was, het dit mettertyd ook verskeie ander funksies bygekry, byvoorbeeld as marionet in die poppeteater en as model by die vervaardigin ...

Slag van Poplar Grove

Die Slag van Poplar Grove het plaasgevind op 7 Maart 1900 langs die Modderrivier, Vrystaat, Suid-Afrika net noord van Petrusburg. Die slag staan ook bekend as die Slag van Abrahamskraal. Hier het generaal Christiaan de Wet gepoog om die Britse op ...

Populier

Populier is n genus van tussen 25 en 35 spesies bladwisselende bedeksadiges in die familie Salicaceae. Populiere is inheems aan die meeste dele van die Noordelike Halfrond. Populus trichocarpa is die eerste boom wie se DNS-kode ten volle deur mid ...

Port Beaufort

Die dorpie is vernoem na die hertog van Beaufort, die vader van die Kaapse Goewerneur, lord Charles Somerset. Joseph Barry se handelsryk het n groot invloed op die dorp gehad. Barry het in 1819 vanaf Londen in Suid-Afrika aangekom. Hy het vinnig ...

Port Jackson (boom)

Die Port Jackson is n indringerplant in Suid-Afrika wat inheems is aan Australie waar dit in die suidweste van die land voorkom. Die boom staan ook bekend as die goudwilger. Die plant groei in fynbos, kusduine, langs paaie, waterlope en bosveld.

Port Nolloth

Port Nolloth is n kusdorp aan die Atlantiese Oseaan 80 km suid van die mond van die Oranjerivier en Alexanderbaai aan die ruwe kus van Namakwaland in die Noord-Kaap. Die dorp se inwonertal in 2011 was 6 092.

Port Shepstone

Port Shepstone is n hoofdorp in die ooste van Suid-Afrika, in die suide van die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 120 km suid van Durban. Die N2 nasionale pad wat vanaf Kaapstad kuslangs loop, gaan deur die dorp. Dit is ook die begin/eindp ...

Port St. Johns

Port St. Johns is n dorp aan die Wildekus van die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is gelee langs die mond van die Umzimvuburivier. Die dorp is 96 km oos van Mthatha.

Andrew Porter

Andrew Brian Porter was n Suid-Afrikaans-gebore musiekkritikus, orrelis en operaregisseur. Hy was n skolier by Diocesan College en n student by University College, Oxford Universiteit. Porter was n invloedryke skrywer oor Westerse klassieke musie ...

Poseidonios

Poseidonios "van Apameia" of "van Rhodos", was n Griekse stoïsynse filosoof, politikus, sterrekundige, geograaf, geskiedkundige en onderwyser, oorspronklik van Apamea, Sirie. Hy word aangeslaan as die grootste alomgeleerde van sy era. Geen deel v ...

Posseëls en posgeskiedenis van Eswatini

Hierdie is n opname van die posseels en posgeskiedenis van Eswatini. Die eerste seels van Eswatini was oorgedrukte seels van Transvaal uitgereik op 18 Oktober 1889.

Postimpressionisme

Postimpressionisme is ’n oorwegend Franse kunsbeweging wat rofweg tussen 1886 en 1905 ontstaan het; van die laaste impressionistiese uitstalling tot met die begin van fauvisme. Dit het ontstaan as ’n reaksie teen impressioniste se naturalistiese ...

Poswese (geskiedenis)

Dit is moeilik om die moderne poswese - in die meeste gevalle ʼn staatsmonopolie - met die van die verlede te vergelyk. Die enigste ooreenkoms is dat die owerhede sedert die vroegste tye belang by beriggewing gehad het omdat die bestaan van die st ...

Potala-paleis

Die Potala-paleis in Lhasa, Tibet, was die amptelike woning en regeringsetel van die Dalai Lamas tot met die 14de Dalai Lama, wat na Indie gevlug het tydens die 1959-opstand in Tibet. Dit is nou ’n museum en wêrelderfenisgebied. Die paleis is gen ...

Pote van gewerwelde diere

Tussen 350 en 400 miljoen jaar gelede het sekere vissoorte begin om die water te verlaat en hulle by die lewe op land aan te pas. Hierdie oervisse was die voorouers van al die landwerweldiere. Werweldiere word gekenmerk deur die besit van n werwe ...

Potez 630

Die Potez 630 is n reeks vliegtuie wat deur Frankryk ontwikkel is en diens gedoen het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Daar was vegters en bomwerpers. Die vliegtuig het sy nooiensvlug afgelê op 25 April 1936. Die Potez 630 is n driesitplek, tweemo ...

Everhardus Johannes Potgieter

Everhardus Johannes Potgieter was n Nederlandse prosaskrywer en digter wat in Zwolle, Overijssel gebore is. Potgieter het sy lewe in n handelaarskantoor in Antwerpen begin. In 1831 het hy na Swede gereis. Hy het die ondervinding in twee volumes w ...

Potlood

n Potlood is n toestel waarmee daar op papier en ander oppervlaktes geskryf, geteken of gemerk word. n Potlood bestaan uit n stafie van klei en grafiet met n omhulsel van hout. As die potlood stomp word, word n skerpmaker gebruik om die stafie se ...

Potlooddoktervis

Die Potlooddoktervis is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Pencilled surgeon.

Potvis

Die potvis is n walvis wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom, maar meer in die oop see. Die soogdier is die grootste van die getande walvisse en het n enorme, vierkantige kop. Die rugvin is n driehoekige boggel. Die bul word tot 18 m en ...

Pou

Sien die artikel Wildepou vir voels wat tot die familie Otididae behoort Pou verwys algemeen na enige van die voelspesies in die genus Pavo. Daar is ook n Kongo-pou in Afrika, maar dié behoort tot sy eie genus, Afropavo. Poue is bekend vir die ma ...

Pou-klipkabeljou

Die Pou-klipkabeljou is n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Aliwal-bank. Die vis is bruin en die hele lyf is bedek met poeier blou kolletjies terwyl daar 5 - 7 ligter vertikale strepe oor die agterste gedeelte van die lyf g ...

Pou-klipvis

Die Pou-klipvis is n vis wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Lüderitz tot by die Groot-Keirivier. In Engels staan die vis bekend as die Peacock clinid.

Pou-lipvis

Die Pou-lipvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Peacock wrasse.

Poumantisgarnaal

Die poumantisgarnaal is n mantisgarnaal wat in die westelike Stille- en Indiese oseane voorkom; vanaf Guam tot by die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal in water wat tot 50 m diep is. In Engels staan die seedier bekend as die Peaco ...

Ezra Pound

Ezra Pound, volledige naam: Ezra Westin Loomis Pound, was n Amerikaanse digter en literêre kritikus wat as een van die mees vooraanstaande verteenwoordigers van die "moderne" beweging binne die Britse en Amerikaanse literatuur beskou word. Hy het ...

Pous

Die pous, ook bekend as pontifex maximus, is die biskop van Rome en die leier van die Rooms-Katolieke Kerk. Sedert 1929 is die pous ook die staatshoof van Vatikaanstad, n landingeslote stadstaat binne Rome, Italie. Die huidige pous is Franciskus ...

Pous Adeodatus

Adeodatus was die 77ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Hierdie pous word ook Adeodatus II genoem. Die verwarring het ontstaan omdat Pous Deusdedit ook Pous Adeodatus genoem is en hy dan Pous Adeodatus I sou wees. Die name Deusdedit en Adeodat ...

Pous Adrianus I

Pous Adrianus I is in Rome gebore, die seun van n Romeinse edelman met die naam Theodorus. Op 9 Februarie 772 volg hy Pous Stefanus III op en regeer tot sy dood op 25 Desember 795. Hy word opgevolg deur Pous Leo III. Die naam Adrianus’ beteken in ...

Pous Adrianus II

Pous Adrianus II is gebore in 792 in Rome uit die adellike geslag van die Colonna, die seun van biskop Talarus. Twee vorige pouse Pous Stefanus II en Pous Sergius II is ook uit die familie. Pous Gregorius IV maak hom kardinaal van Sint Markus. Hy ...

Pous Adrianus III

Pous Adrianus III is nes sy voorgangers Pous Adrianus I en Pous Adrianus II gebore in die familie van die Colonna in Rome, die seun van Benedictus. Op 17 Mei 884 volg hy Pous Marinus I op en regeer tot sy dood op 7 September 885. Hy word opgevolg ...

Pous Adrianus IV

Pous Adrianus IV is gebore as Nicholas Breakspear ook Nicholas Breakspeare ongeveer in 1100 in Abbots Langley, Hertfordshire. Sy vader Robert was n pater van die Benediktyner klooster van Sint Albans. Nicholas het sy opvoeding aan die kloostersko ...

Pous Adrianus V

Pous Adrianus V is gebore as Ottobuono Fieschi dei Conti di Lavagna ook Ottobuono de Fieschi ongeveer in 1220 in Genua, Italie. Hy was n neef van Pous Innocentius IV wat hom in 1251 kardinaal-diaken van St. Adriano maak. Pous Clemens IV stuur hom ...

Pous Adrianus VI

Adrianus VI was die 218de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1522 tot 1523. Hy was die eerste en tot nou enigste pous uit Nederland. Na sy dood is slegs Italianers tot pous verkies tot in 1978 toe Karol Wojtyla uit Pole tot Pous Johannes Paulu ...

Pous Agapetus I

Pous Agapetus I is gebore in Rome die seun van n priester met die naam Gordanius. Sy vader is vermoor tydens die pontifikaat van Pous Simmachus. Op 13 Mei 535 volg hy Pous Johannes II op en regeer tot sy dood op 22 April 536. Hy word opgevolg deu ...

Pous Agapetus II

Pous Agapetus II is gebore in Rome, Italie. Op 10 Mei 946 volg hy Pous Marinus II op en regeer tot sy dood op 8 November 955. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XII. Die naam Agapetus’ beteken geliefde.