ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 78

Pitiese Spele

Die Pitiese Spele of Putiese Spele, ook genoem die Delphiese Spele, is een van vier pan-Hellenistiese spele van Antieke Griekeland. Dit is elke vier jaar ter ere van Apollo gehou by sy heiligdom in Delphi. Dit is twee jaar ná elke Olimpiese Spele ...

Pous Pius XII

Pius XII was die 260ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 19 jaar, 7 maande en 8 dae, van 1939 tot 1958. Voor sy verkiesing as pous was Pius nuntius in Duitsland en kardinaal-staatsekretaris. In die funksie sluit hy die berugte" Reichskonkord ...

PL Kyodan

Perfect Liberty Kyodan of die Kerk van Perfekte Vryheid is n internasionale religie wat vroeg in die 20ste eeu uit Japan se Boeddhistiese Zen-kultuur ontwikkel het. PL Kyodan is in 1946 deur Miki Tokuchika as n soort hernuwingsbeweging vir sy vad ...

Plaag van Justinianus

Die plaag van Justinianus was n pandemie wat die Bisantynse Ryk en veral die hoofstad, Konstantinopel, sowel as die Sasaniese Ryk en hawestede rondom die hele Middellandse See getref het. Handelskepe het die plaag versprei as gevolg van die rotte ...

Max Planck

Max Planck was n teoretiese fisikus. Hy was een van die mees invloedryke fisici van die twintigste eeu. In sy leeftyd het hy intensief meegewerk aan die ontwikkeling van termodinamika. Sy doktorale proefskrif in 1879 het gehandel oor beginsels va ...

Planetarium

n Planetarium is n teater waar die naghemel en opvoedkundige sterrekundige vertonings uitgebeeld word. Dit is meestal vir opvoedkundige doeleindes of vir opleiding in navigasie. Dit is n vertrek met n koepeldak, waarteen n voorstelling van menige ...

Plankton

Plankton is ’n uiteenlopende groep organismes wat in die water voorkom en wat teen ’n stroom kan swem. Hulle is ’n belangrike bron van voedsel vir talle groot seediere soos visse en walvisse. Dié organismes sluit in alge of bakteriee in oseane en ...

Plantaardige olie

Plantaardige olie word verkry uit sade of ander plantaardige bronne, wat gepers word, en bestaan grotendeels uit esters van gliserien en vetsure. Ter onderskeiding van die eteriese olie word dit ook vette olie genoem. Sommige soorte soos olyfolie ...

Plantluis

Plantluise is klein sapdrinkende insekte en lede van die familie Aphididae. Hulle is van die vernietigendste plae op plante in gematigde streke. Die skade wat hulle aanrig, het hulle wêreldwyd die vyande van boere en tuiniers gemaak, hoewel hulle ...

Plataleinae

Lepelaars is n subfamilie van voels wat aan die familie van ibisse en lepelaars behoort. Slegs een genus Platalea hoort tot die subfamilie. Lepelaars is betreklike groot waadvoels met lang pote en lang snawels wat in ʼn spatelvormige punt eindig. ...

Platinum

Platinum is n chemiese element met die chemiese simbool Pt en n atoomgetal van 78. Die naam van die element is afgelei vanaf die Spaanse term platina del Pinto, wat letterlik vertaal word na" kleine silwer van die Pintorivier”. Dit is deel van di ...

Platkopharder

Die platkopharder kom langs die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voor. Dit is n lang, silwer vis wat ietwat donkerder aan die bokant is. Dit kom normaalweg in skole voor en is n belangrike prooi vir roofvisse. Die gemiddelde lengte is 40 cm maar die v ...

Platneus-sewekiefhaai

Die Platneus-sewekiefhaai is n haai wat voorkom in gematigde waters in al die oseane van die wêreld. In Suid-Afrika kom die haai voor vanaf Namibie tot by Oos-Londen. In Namibie staan die haai bekend as die Koeihaai terwyl dit in Engels bekend st ...

Platwurm

Platwurms vorm in die diereryk die filum Platyhelminth. Dit is ’n groep relatief eenvoudige, ongesegmenteerde ongewerweldes van die klade Bilateria. Anders as ander lede van Bilateria het hulle geen seloom en geen gespesialiseerde asemhalings- en ...

Platycephalidae

Die Platkoppe is n vis-familie wat tot die orde Scorpaeniformes behoort. Daar is ongeveer agttien genera met drie en sestig spesies in hierdie familie. Twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Ian Player

Dr. Ian Player was n Suid-Afrikaanse natuurbewaarder en die broer van die gholflegende Gary Player. Hy is bekend as die persoon wat die witrenosters in die 1950’s in KwaZulu-Natal van uitsterwing gered het. Player het op verskeie parkerade, inslu ...

Plemochoe

As Plemochoe, ook Plemochoe gespel en χέω vir skink), is n omstrede naam vir n vorm van antieke keramiek. Plemochoe word in sommige klassieke argeologiese navorsingsvate verwys vir die berging van waardevolle vloeistowwe soos parfuum, salf en oli ...

Plesiopidae

Die Langvinne is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is elf genera met vyftig spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Wolter von Plettenberg

Hy was afstammeling van n uitgebreide Westfaalse adellike familie van die Here van Plettenberg. n Paar dekades voor sy geboorte het die aartsbiskop van Keulen, tegelykertyd ook die Hertog van Wesfale, aan sy familie die kasteel Meyerich in Soest ...

Pleuronectiformes

Pleuronectiformes is n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Die skolle, botte en tongvisse behoort tot die orde van platvisse Pleuronectiformes, vroeer Heterosomata en daar is ongeveer 600 spesies bekend. Wat die visse se bo – en onder ...

Pliensbachium

Die Pliensbachium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 190.8 ...

Plinius die jongere

Gaius Plinius Caecilius Secundus, gebore Gaius Caecilius of Gaius Caecilius Cilo, beter bekend as Plinius die jongere, was n regsgeleerde, outeur en magistraat van antieke Rome. Plinius se oom, Plinius die ouere, het gehelp hom groot te maak en b ...

Plooibekke

Die Plooibekke is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is agt genera met veertig spesies wat hoort tot dié familie en ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Plooysburg

Die dorpie Plooysburg het ontstaan nadat die gemeente Duplooysburg in 1920 afgestig is as ’n dogtergemeente van NG gemeente Dutoitspan. Die gemeente het hy sy selfstandigheid veral aan twee skenkings te danke. Dit was n buitekerkplek van Dutoitsp ...

Plotosidae

Die Baberpalings is n vis-familie wat tot die orde Siluriformes behoort. Daar is nege genera met twee en dertig spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor waarvan een endemies is.

Pluimbal

Pluimbal is n sport waartydens opponente rakette gebruik om n pluimpie oor die net na mekaar te slaan. Pluimbal word in n saal gespeel sodat wind en weer nie die spel beïnvloed nie. Spelvorme: gemengde dubbelspel mans enkelspel dames dubbelspel d ...

Pluimvee

Pluimvee is gedomestikeerde voels wat deur mense aangehou word vir hul produkte. Pluimvee is basies vee met vere. Dit sluit in: hoenders, kalkoene, eende, makoue, ganse en selfs volstruise. Hulle word aangehou vir die eiers wat hulle lê, vleis en ...

Pniel

Pniel lê op die Helshoogtepad, die R310, van Stellenbosch af in die rigting van Groot-Drakenstein en die Paarl en vorm deel van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit. Die dorpie is in 1843 as n sendingstasie van die Nederduitse Gereformeerde ...

Podocarpaceae

Podocarpaceae is die geelhout-familie wat hoort tot die orde Pinales. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vier plaaslik voorkom en al vier is bome.

Podocarpus

Podocarpus is n genus wat hoort tot die familie Podocarpaceae. Selfs vandag is daar nog geelboutbome van hoer as 40 m en ʼn stamdeursnit van meer as 2 m. Saam met ons inheemse sipresse die seder- en sapreebome is die geelhoutbome die enigste Suid- ...

Poeciliidae

Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die subfamilie en kom in Suider-Afrika voor: Gambusia Gambusia affinis - Muskietvis Phalloceros Phalloceros caudimaculatus - Kolstert-muskietvis Poecilia Poecilia reticulata - Guppie Xiphop ...

Poedoe

Die naam Pudu is in 1850 gekies as die naam van die genus. Dit kom van die Suid-Chileense inheemse woord "pudú". Daar is twee spesies: die noordelike poedoe Pudu mephistophiles van Colombia, Ecuador en Peru en die suidelike poedoe Pudu puda van S ...

Poekoe

Die poekoe is n wildsbok wat in die noorde van Botswana voorkom. Dit is n middelslagbok met n horisontale rug. In Engels staan dit bekend as Puku.

Poenskop

Die Poenskop is n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus voorkom tussen Kaapstad en Maputo. Dit staan ook bekend as n Swartmosselkraker, Swart Biskop of Swart Stompkop. In Engels staan die vis bekend as die Black musselcracker. ...

Poerim

Poerim is n Joodse fees wat die redding van die Jode uit die hande van Haman herdenk. Haman was volgens die Hebreeuse Bybel van plan om al die Jode binne die Achaemenidiese Ryk te vermoor. Die hele Bybelse boek Ester beskryf dié verhaal en die ja ...

Aleksander Poesjkin

Aleksander Sergejewitsj Póésjkin, wetenskaplike transliterasie: Aleksandr Sergeevič Puškin; 6 Junie 1837), was ’n Russiese Romantieke skrywer wat beskou word as die grootste Russiese digter en die vader van moderne Russies. Hy het voorbrand gemaa ...

Pofadder (slang)

Die pofadder is n slang wat tot die familie van adders hoort. Dit word aangetref in die savanna en graslande van Marokko en Wes-Arabie, dwarsoor Afrika behalwe in die Sahara en reenwoudgebiede. Dié slang is verantwoordelik vir die meeste slangbyt ...

Poinsettia

Die poinsettia is ’n belangrike plantspesie van die uiteenlopende melkkruidfamilie, Euphorbiaceae, wat inheems is aan Mexiko en Sentraal-Amerika. Dit is veral bekend vir sy rooi en groen blare en sy gebruik in Kersrangskikkings.

Pointe du Hoc

Pointe du Hoc is n koppie en die hoogste punt tussen Utah- en Omahastrande in Normandie. Dit was n strategiese doelwit vir die Geallieerdes op D-dag tydens die Tweede Wêreldoorlog omrede hul intelligensie aangedui het dat daar ses 155-mm kanonne ...

Pokke

Pokke was n baie ernstige aansteeklike en besmetlike virussiekte wat die mensdom geslagte lank geteister en tot baie miljoene sterftes gelei het, maar heeltemal uitgeroei is deur inenting. Ná n intensiewe wêreldwye inentingsveldtog is die laaste ...

Pokke-epidemies

Teen 430 v.C. was Athene in n oorlog met Sparta gewikkel. Die hele bevolking van Attica het hulle vir veiligheid binne die stadsmure van Athene teruggetrek. Ongeveer n derde van die stadsbewoners sterf toe aan n siekte wat historici nou vermoed p ...

Pole (volk)

Die Pole is n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Pole wat n gemeenskaplike Poolse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Pools as moedertaal praat. Alternatiewelik is Pole diegene wat in Pole woon of in Pole gebore is. Pole vorm die tit ...

Polikarpof I-15

Die Polikarpof I-15 is n Russiese dubbeldekker vegvliegtuig wat in die vroee 1930s ontwikkel is. Dit is ontwikkel vanaf die Polikarpof I-5. Dit het ook in die eerste twee jaar van die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen aan verskeie fronte. Die prot ...

Polikarpof I-16

Die Polikarpof I-16 was n Russiese vegvliegtuig wat ook in die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was die wêreld se eerste laevlerk-, vryhangendebalktipe ontwerp met intrekbare wiele vir n vliegtuig. Die romp was van hout gemaak. Die proto ...

Polimeer

n Goeie voorbeeld van n polimeer is polistireen. Die syketting van die stireenmolekuul bevat n dubbelbinding wat in teenwoordigheid van n geskikte katalisator kan polimeriseer. Die π-binding van die syketting kan oopgemaak word en n binding met n ...

Polimeerchemie

Polimeerchemie is n tak van die chemie en hoofsaaklik die organiese chemie wat stowwe bestudeer wat gevorm word deur n monomeer wat met homself kan reageer en daardeur molekule kan vorm waarin die monomeerblok homself herhaal. Sulke chemiese reak ...

Poliploïdie

In die selle van die meeste hoer organismes kom die chromosome in pare voor en word daar van ʼn diploïede toestande gepraat. By sommige organismes kom die chromosome egter in groepe van 4, 6 of 8 voor en daardie toestand word poliploïdie genoem. D ...

Poliëtileen

Polietileen, afgekort as PE, is n polimeer van eteen wat n verskeidenheid gebruike het. Dit word onder andere vir die vervaardiging van vullissakke, buise en die isolasie van elektriese kabels gebruik. Daar is verskeie tipes PE: XLPE – cross link ...

Marco Polo

Marco Polo was een van die eerste Westerlinge om met die syroete na China te reis. Sy boek Il Milione dokumenteer sy roete na en ondervindings in die Ooste. Marco Polo 1254?- 1324 was ʼn Venesier wat in die tweede helfte van die 13e eeu n geruime ...

Polyceroidea

Polyceroidea is n superfamilie van seeslakke wat hoort tot die orde Nudibranchia. Kenmerkend van die superfamilie is die feit dat dié seediere die kieue slegs gedeeltelik kan terugtrek. Die kieue is aan die agterkant om die anus. Wanneer die seed ...