ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 72

Omaha-strand

Omaha-strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die tweede mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land ...

Omgewingsbeheer

Omgewingsbeheer omvat alle aspekte wat te doen het met die beheer van die menslike omgewing, waarvan die vemaamstes die beheer oor natuurlike hulpbronne en die beheer oor besoedeling is. Alle beheer berus of behoort te berus op ekologiese beginse ...

Omorivier

Die Omorivier is n rivier in die suide van Ethiopie. Dit ontspring in die hooglande suid van die hoofstad Addis Abeba, vloei suidwaarts en mond uit in die Turkanameer. Dit is verantwoordelik vir 90 persent van die meer se invloei. Die laer vallei ...

Omotiese tale

Die Omotiese tale vorm n tak binne die Afro-Asiatiese tale wat hoofsaaklik in die suidwestelike Ethiopie en die suidoostelike Soedan gepraat word. Dié taalfamilie behels 31 tale wat deur sowat 6.2 miljoen mense gebesig word. Die Omotiese tale is ...

Onbevlekte soldaat

Die Onbevlekte soldaat is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseane asook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Immaculate soldier.

Onderstepoort, Gauteng

Onderstepoort is gelee in die noorde van Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika. Onderstepoort Veeartsenykundige Instituut en die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde, wat gestig is deur Sir Arnold Theiler, is ook hier gelee. Die instit ...

Ondeurskynendheid (optika)

Ondeurskynendheid is die meet van die ondeurdringbaarheid van elektromagnetiese of ander vorme van straling, veral sigbare lig. In stralingsoordrag beskryf dit die absorpsie en verstrooiing van straling in n medium soos plasma, dielektrikum, afsk ...

Eugene ONeill

Eugene Gladstone ONeill was n Amerikaanse dramaturg en wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1936. ONeill is ook die enigste dramaturg tot op hede wat die Pulitzerprys vir Drama vierkeer kon wen. Sy toneelstukke was onder die eerstes wat Am ...

Ongebluste kalk

Ongebluste kalk word uit kalksteen wat uit kalsiumkarbonaat bestaan deur n ontbindingsreaksie by hoe temperature vervaardig. C a C O 3 → C a O + C O 2 {\displaystyle CaCO_{3}\to CaO+CO_{2}}

Ongemerkte bergadder

Die Ongemerkte bergadder is n skaars adder wat net in die Sneeuberg, noord van Graaff-Reinet tot Cradock voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Plain Mountain Adder.

Ongeronde naby-oop-voorklinker

Die Ongeronde naby-oop-voorklinker is n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is {. Die IFA simbool is die k ...

Onkologie

Onkologie is die studie van die oorsake, siektesimptome en -tekens van verskillende soorte kanker. n Dokter wat onkologie praktiseer word n onkoloog genoem. Die term is afkomstig van die Griekse onkos, wat lomp of tumor beteken; en die agtervoegs ...

Onkruid

Onkruid is ongewenste plante. Die kategorisering van onkruid is dus subjektief. Onkruid kan soms skade doen aan n omgewing of ander plante, en kan as gevolg daarvan as onkruid gesien word. Plante wat soms as onkruid gesien word, kan dalk vir ande ...

Onkruidbestryding

Die bestryding van onkruid is n noodsaaklike deel van landbou, bosbou en natuurbewaring en kos jaarliks miljoene rande. Die 3 metodes van bestryding - meganies, chemies of biologies - het elk sy voordele en sy nadele en n kombinasie van metodes i ...

Onmoontlike vyf

Die Onmoontlike Vyf beskryf Suid-Afrika se mees ontwykende diere. Die groep bestaan uit die Kaapse bergluiperd, die erdvark, die ietermago, die witleeu en die oewerkonyn. Dis bykans onmoontlik om hierdie diere in die natuur op te spoor. Mense wat ...

Ontbossing

Ontbossing is die proses waarin woude of bosse uitgehaal word en die grond daarna vir iets anders gebruik word. Voorbeelde van ontbossing is waar bome uitgehaal word om plek te maak vir landboubedrywighede of nuwe woongebiede. Tropiese reenwoude ...

Ontdekking van Amerika

In 1492 het ʼn Spaans-gebasseerde transatlantiese maritieme ekspedisie afgeskop, gelei deur die Italiaanse ontdekker, Christopher Columbus. Die ekspedisies van Columbus, merk die begin van die Spaanse kolonisering van Amerika. Vir ʼn lang tyd is da ...

Ontdekking van goud in Suid-Afrika

Binnelandse gebiede van Suid-Afrika waarheen die Voortrekkers getrek het, was eeue lank op kaarte aangedui as deel van die legendariese Koninkryk van Monomotapa, n koninkryk van rykdomme. Die trekkerleier Louis Trichardt het ook reeds in 1836 in ...

Ontdekkingsreise

Die ontdekkingsreise in die Oudheid was hoofsaaklik tot die handelstogte van die Grieke en die Feniciers beperk. Die Romeine het die handel tot aan die kuste van Thailand en die groot Indonesiese eilande uitgebrei. Met die ondergang van die Romei ...

Ontdekkingsreisigers in Siberië

In die 16de eeu is Siberie geleidelik deur Rusland verower. Die Kosakleier Jermak het Siberie in 1580 met 1 636 man binnegetrek, al met die Tagil- en Toera-rivier langs. Die volgende jaar het hulle Isker, die tuiste van khan Koetsjoem van die Sib ...

Ontsmetting

Met ontsmetting word bedoel die onskadelik maak van siektekieme op die veloppervlak of ander voorwerpe. Verskeie middels word vandag vir ontsmetting gebruik, waarvan jodiumtinktuur steeds een van die doeltreffendste is. Instrumente word gesterili ...

Ontwikkelaar

n Ontwikkelaar is n toestel waarmee elektrisiteit, gas of stoom voortgebring word. Bekende ontwikkelaars is byvoorbeeld die by termo - en hidroelektriese kragsentrales waarmee 220 V ontwikkel word, asook stoomketels waarmee stoom voortgebring kan ...

Oog

Die oog is die orgaan in die menslike liggaam wat inligting uit die ligomgewing aan die brein oordra. Lig word op die netvlies ook retina genoem gefokus deur die lens. Die netvlies is n laag gespesialiseerde senuweeselle wat lig omskakel in senuw ...

Oogprobleme

Oogprobleme sluit toestande in wat die ooglede, die konjunktiva, die oogbal, die optiese senuwee en die oogspiere aantas. Die ontdekking van antibiotika in die vroee veertigerjare het meegebring dat ernstige infektiewe oogsiektes doel treffend be ...

Ooievaaragtiges

Ooievaaragtiges is n orde van voels. Die orde omvat een familie, 6 genusse en 19 spesies. Tradisioneel het verskeie families tot hierdie orde behoort, onder andere die reiers. Dit het egter verander en die orde bestaan deesdae uit slegs een famil ...

Oond (sterrebeeld)

Die Oond is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in 1756 deur die sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille voorgestel. Hy het dit oorspronklik Fornax Chemica genoem, maar dit is later verkort.

Oor

n Oor is n orgaan wat deur n dier gebruik word om klankgolwe te registreer. Die woord kan verwys na die hele sisteem wat ter sprake is by om die klank op te vang, en by die vroee verwerking van die klank. Dit kan ook verwys na die uitwendige sigb ...

Oorbietjie

Die oorbietjie is n wildsbok wat plek-plek in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika aangetref word. Volwasse oorbietjies het n gemiddelde massa van 20 kg, n hoogte van ongeveer 65 cm en n lengte tussen 92 en 110 cm. Die ramme het twee reguit horings w ...

Ooreetsteuring

Ooreetsteuring word deur ooreetepisodes gekenmerk wat nie deur kompenserende suiweringsgedrag gevolg word nie. Alhoewel Ooreetsteuring een van die mees algemene eetsteurings onder volwassenes is, geniet hier steuring minder mediadekking en navors ...

Oorkruipers

Oorkruipers is n groep insekte wat voorkom in die orde Dermaptera. In Engels staan hulle bekend as die Earwigs. Daar is 38 spesies in die familie. Oorkruipers is insekte wat verwant is aan sprinkane en krieke, maar wat op grond van die kenmerkend ...

Oorlog van die Byl

Die Oorlog van die Byl van 16 Maart 1846 tot Desember 1847 was die sewende in die reeks van nege Kaapse grensoorloe wat in die jare 1779 tot 1877 tussen die Westerse koloniseerders en die Xhosa-stamme gevoer is.

Oorlogskip

Eers gedurende die afgelope ongeveer drie eeue het daar n werklike onderskeid gekom tussen skepe wat spesiaal vir oorlogvoering gebou is en handelskepe. Die grootste ontwikkeling het gedurende die 19e eeu plaasgevind, toe stoomkrag en yster n bed ...

Oorplantings

Die vervanging van siek of beskadigde lewende weefsel word reeds eeue lank uitgevoer. Afgesien van die makliker uitvoerbare weefseloorplantings is dit vandag ook moontlik om hele organe, soos die niere en hart, oor te plant. Oorplantings is die v ...

Oos-Afrika-veldtog

Die Oos-Afrika-veldtog was n reeks veldslae en guerilla-aksies wat in Duits-Oos-Afrika begin en versprei het na dele van Mosambiek, Noord-Rhodesie, Brits-Oos-Afrika, Uganda en Belgies-Kongo. Die veldtog is effektief in November 1917 beeindig. Die ...

Oos-Kaapse kurper

Die Oos-Kaapse kurper is n bedreigde visspesie wat voorkom in die Kowie-, Groot-Vis-, Buffels-, Tyhume-, Keiskamma- en Nahoonrivierstelsels in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Eastern Province rocky of die Rocky ku ...

Oos-Kaapse rankaalwyn

Die Oos-Kaapse rankaalwyn, voorheen Aloe ciliaris, is n rankaalwyn wat inheems is aan die Oos-Kaap waar dit voorkom van Port Elizabeth tot Kentani. Die plant se stam word tot 6 m lank en word deur omringende plantegroei gestut. Die stam is houtag ...

Oos-Kaapse rooivlerkie

Die Oos-Kaapse rooivlerkie is n varswater vis wat voorkom in die kusriviere tussen Mosselbaai en Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Eastern cape redfin.

Ooskus-ghieliemientjie

Die Ooskus-ghieliemientjie is n varswatervis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika van Malawi tot die Mkuzerivier in KwaZulu-Natal. Die vis kom ook voor in die Ruaharivier in Tanzanie. In Engels staan die vis bekend as East coast barb.

Ooskus-longvis

Die Ooskus-longvis is n varswatervis wat in die kusgebiede van Oos-Afrika tussen Somalie en Kenia voorkom, asook die delta van die Zambezirivier. Die Ooskus-longvis se voorkoms is eenders as dié van die Suider-Afrikaanse longvis, met sagte, ronde ...

Ooskuskreef

Die ooskuskreef is n Stekelkreef wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika, suidwaarts tot by die Oos-Kaap. Sy kleur varieer van bruin tot baksteenrooi met fyn, klein wit kolletjie ...

Ooskustongvis

Die Ooskustongvis is n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by KwaZulu-Natal. Die vis word met normale dimensies gebore maar sodra dit groter word draai die skedelbene sodat albei oe aan dieselfde kant is. Die vis swem nou horisontaal en bly ...

Oossee

Die Oossee is ’n see wat deel vorm van die Atlantiese Oseaan en omring word deur Denemarke, Swede, die Baltiese lande, Pole, asook Duitsland, Finland en Rusland. Dit is n binnesee in Noordoos-Europa met n wateroppervlakte van 413 000 vierkante ki ...

Oosseefinse tale

Die Oosseefinse of Balto-Finse tale is n reeks verwante tale met n gemene oorsprong wat in die gebied aan die ooskus van die Oossee deur ongeveer 7 miljoen mense gepraat word. Dit is n onderafdeling van die Fins-Samiese tale wat tot die Fins-Oegr ...

Oostelike bottelneus

Die Oostelike bottelneus is n varswatervis wat voorkom die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier, Buzi-, Pungwe- en onderste dele van die Saveriviere. Die vis kom ook in die Ruvuma- en Rifijiriviere in Tanzanie, Kongorivier en die Ma ...

Oostelike kleintuna

Die Oostelike kleintuna is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Kaap St Francis voorkom. In Engels staan die vis in die algemeen bekend as die Kawakawa maar in Suid-Afrika as die East ...

Oostelike Klipklaasneus

Die soogdier is oor die algemeen gryser as die ander klaasneuse. Hulle lewe in rotsskeure en is skemeraktief en hou daarvan om in die laat middagson te sit en bak. Hulle word 26 cm lank en ±60 g swaar.

Oostelike kurper

Die Oostelike kurper is n varswatervis wat voorkom in die laer Zambezi-, Pungwe-, Buzi- en Saverivier-stelsels. Dit kom ook voor in die Malawimeer se opvang gebied. In Engels staan die vis bekend as die Eastern river bream.

Oostelike Provinsie (streek)

Die Kaapkolonie is amptelik op 14 Junie 1827 deur die waarnemende goewerneur, genl. Richard Bourke, in n Oostelike Provinsie en n Westelike Provinsie verdeel. Op daardie tydstip het die OP bestaan uit die distrikte Graaff-Reinet, Beaufort, Somers ...

Oostelike sterretjie

Die Oostelike sterretjie ook bekend as die Oostelike seeswael, is n seldsame voel en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voel word 35 – 38 cm lank, 190 - 260 g groot met n ...

Oosterland

Die Oosterland het die eerste groep Franse Hugenote na Suid-Afrika gebring. In 1697 het die skip in Tafelbaai gestrand en in die laaste dekade van die twintigste eeu was die wrak die eerste wetenskaplike maritieme argeologiese projek in suidelike ...