ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 65

Mokala Nasionale Park

Die Mokala Nasionale Park is in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit park se naam is n Setswana-naam vir Kameeldoringboom. Die park is 80 km suidwes vanaf Kimberley, in Junie 2007 geproklameer en is 19 611 ha groot. Diere is vanaf die voormalige Vaal ...

Moksja (begrip)

In Indiese gelowe is moksja / moksha of moekti / mukti, wat letterlik "vrystelling" beteken, die vrystelling van samsara en die gepaardgaande lyding betrokke by die geknegdheid aan die kringloop van herhalende sterfte en hergeboorte.

Moldowa

Moldowa, voorheen Moldawie, is ’n land in Suidoos-Europa, grotendeels gelee tussen die Proet- en die Dnisterrivier. Dit word in die weste begrens deur Roemenie en verder deur Oekraïne. Die hoofstad is Chișinău. Die land word beskou as een van die ...

Molekulêre biologie

Die molekulêre biologie is die wetenskap waarin verskillende lewensprosesse op n molekulêre vlak bestudeer word. Dit is veral op die gebied van erflikheid waar molekulêre bioloe die belangrikste deurbrake gemaak het. Die molekulêre beginsels van ...

Gustaaf Molengraaff

Gustaaf Adolf Frederik Molengraaff was n Nederlandse geoloog, bioloog en ontdekker. Hy het n gesaghebbende geword oor die geologie van Suid-Afrika en Nederlands-Indie. Gustaaf Molengraaff het wiskunde en fisika by Universiteit van Leiden studeer. ...

Molibdeen

Molibdeen is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Mo en atoomgetal van 42. Dit het die derde hoogste smeltpunt van enige element en word om hierdie rede dikwels gebruik in hoe-sterkte legerings. Molibdeen word in spoorhoevee ...

Molidae

Die Sonvisse is n vis-familie wat hoort tot die orde Tetraodontiformes. Daar is drie genera met vier of vyf spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Molle

Die benaming mol word in die spreektaal vir drie verskillende soogdierfamilies gebruik: die egte molle en die kruipmolle is insekte-eters wat tot die orde Insectivora behoort, terwyl die molrotte knaagdiere is. Al hierdie diere lewe in ondergrond ...

Moloporivier

Die Moloporivier is n sytak van die Oranjerivier in Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Noordwes en vorm die grens met Botswana vir die grootste gedeelte van sy loop voor dit in die Oranjerivier vloei in die Noord-Kaap. Die Moloporivier is n ...

Molotof-Ribbentrop-verdrag

Die Molotof-Ribbentrop-verdrag was n nie-aanvalsverdrag tussen Nazi-Duitsland en die Sowjetunie, gedateer 23 Augustus 1939, maar is eintlik in Moskou in die vroee oggendure van 24 Augustus onderteken, genoem na die ondertekenaars, die Duitse mini ...

Molêre massa

Die getal van Avogadro N A is gedefinieer as die aantal 12 C-atome in presies 12 gram van hierdie suiwere isotoop. Die getal van Avogadro is baie groot en nie heeltemaal bekend nie. Dit bedra N A = 6.022 140857 ∗ 10 23 {\displaystyle N_{A}=6{,}02 ...

Theodor Mommsen

Christian Matthias Theodor Mommsen was n Duitse leraar in die klassieke werke, en historikus, algemeen beskou as die belangrikste klassikus van die 19de eeu. Sy werk omtrent die Romeinse geskiedenis is vandag nog uiters belangrik vir navorsing oo ...

Monacanthidae

Die Vylvisse is n vis-familie van die orde Tetraodontiformes. Daar is een-en-dertig genera met nege-en-negentig spesies in die familie. Sewentien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Mond

Mond of bek in biologie, soms formeel die Latynse cavum oris genoem, verwys na die opening waardeur baie diere kos en vloeistowwe inneem en geluide maak. Dit lê aan die bokant van die spysverteringskanaal, en word aan die buitekant deur die lippe ...

Eduardo Mondlane

Mondlane was die seun van n Sjangaan-hoof. Hy was die enigste in die groot gesin wat n opleiding gehad het. Hy studeer aan n Switserse sendingskool en later aan die Amerikaanse Metodiste landbouskool. Hy word n landbou-instrukteur. Daarna het hy ...

Claude Monet

Oscar-Claude Monet was n Franse impressionistiese kunsskilder. Sy werk was uitsluitlik daarop gerig om die veranderende effekte van sonlig en die refleksies op water weer te gee, en hiervoor het hy een bepaalde onderwerp herhaaldelik geskilder, e ...

Mongolië

Mongolie, amptelik die Mongoolse Staat, is n landingeslote land in Sentraal-Asie en lê tussen Rusland in die noorde en die Volksrepubliek China in die suide. Die hoofstad en grootste stad is Ulaanbaatar, waar sowat 45% van dié land se bevolking w ...

Mongoolse Ryk

Die Mongoolse Ryk, amptelik die Groot Mongoolse Staat, het van 1206 tot 1368 bestaan en was die grootste aaneenlopende ryk in die geskiedenis. Dit het op die steppe van Sentraal-Asie ontstaan en eindelik gestrek van Sentraal-Europa tot die See va ...

Monica Breed

Monica Breed is ’n baanbreker Afrikaanse omroeper, aktrise en skrywer van kleuterprogramme en hoorbeelde. Sy was een van die eerste omroepers van die Afrikaanse radiodiens van die SAUK. Sy was ook bekend as skryfster vir die radio en as radio- en ...

Monnik (vis)

Die Monnik is n vis wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Namibie tot by Oos-Londen. In Suid-Afrikaanse Engels staan die vis bekend as die Monk en in ander lande as die Devil anglerfish.

Monocentridae

Die Pynappelvisse is n vis-familie wat tot die orde Beryciformes behoort. Die familie bevat twee genera met slegs 4 spesies. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Monodactylidae

Die Maanskynvisse is n vis-familie wat aan die orde Perciformes behoort. Die familie bevat drie genera met minstens 5 spesies. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Monodactylus

Monodactylus is n genus van visse wat aan die familie Monodactylidae behoort. Die visse lyf is amper breer as wat dit lank is. Die onvolwasse vissies word ook in riviere gevind. Die genus het twee spesies wat in Suid-Afrika voorkom.

Monomotapa

Monomotapa was n land wat na bewering in die binneland van Suider-Afrika bestaan het en bekend was om sy gewaande ontsaglike goudrykdom.

Monotipiese takson

In biologie is n monotipiese takson n taksonomiese groep met slegs een biologiese tipe. Die term se gebruik verskil effens tussen botanie en dierkunde. Die term monotipies het n afsonderlike aanwending in bewaringsbiologie, monotipiese habitat, r ...

Monotremata

Monotremata is n orde wat tot die klas soogdiere hoort. Alhoewel die monotremata soogdiere is, lê hulle eiers, en word hul kleintjies nie lewend gebore nie. Hulle het ook strukturele verskille van ander soogdiere, soos hul breine, kakebene, verte ...

Robert Monroe

Robert Monroe was n Amerikaanse sakeman met n groot belangstelling vir die bonatuurlike. Hy word beskou as die bekendste pionier op die gebied van buiteliggaamlike ervarings. Monroe was n suksesvolle en veelsydige sakeman veral in die radiowereld ...

Mont-aux-Sources

Mont-aux-Sources is een van die hoogste pieke van die Drakensberge in Suider-Afrika en gelee in ’n gebied waar KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Lesotho bymekaar kom. Mont-aux-Sources is 3 299 m hoog. Die naam is van Franse oorsprong en beteken" ber ...

Montagu-warmbron

Die Montagu-warmwaterbron lê in een van die skilderagtigste dele van die Wes-Kaap. Hierdie ysterhoudende bron is 3 km uit die middedorp van Montagu en is besonder goed ontwikkel. Dit lewer 450000 liter water per etmaal teen 44.6°C. Alhoewel die b ...

Monte Albán

Monte Albán is n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca net 9 km oos van die stad Oaxaca de Juárez in die suide van Meksiko. Monte Albán is sowat 2 000 m bo seevlak op n kunsmatig afgeplatte heuwel gelee en het as hoofstad van die Zapoteke ...

Claudio Monteverdi

Claudio Giovanni Antonio Monteverdi – 29 November 1643) was een van die vernaamste Italiaanse komponiste van die 17e eeu. Sy krag is daarin gelee dat hy n nuwe stylrigting bekend gestel het sonder om die tradisionele vorme en dit wat sy voorgange ...

Mooidikkop

Die Mooidikkop is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Sodwanabaai in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Gorgeous shrimpgoby.

Mooigussie

Die Mooigussie is n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Gorgeous gussy.

Mooirivier (KwaZulu-Natal)

Hierdie artikel handel oor die dorp in KwaZulu-Natal. Vir riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier Mooirivier Engels: Mooi River is n dorp en rivier in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal, tussen Howick en Estcourt.

Mooitobie

Die Mooitobie is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Exquisite toby.

Moordvis

Die moordvis, ook bekend as die orkawalvis of orka en soms ook as swartvis, is ’n tandwalvis in die dolfynfamilie. Moordvisse kom in alle oseane voor, van die ysige Arktiese en Antarktiese streke tot by tropiese see. Hoewel individuele skole dikw ...

Moorse afgod

Die Moorse afgod vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot op die Aliwal-bank by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as Moorish idol.

Mopanie

Die Mopanie is n boom met skoenlappervormige blare wat wydverspreid in dorre, tropiese laagliggende dele voorkom. Die boom kan groot word. Die mopanie is die enigste spesie wat aan die genus Colophospermum behoort. Dit val onder die sub-familie C ...

Moraceae

Moraceae is die vy- en moerbei-familie wat hoort tot die orde Rosales. Hierdie familie is groot en sluit die gekweekte vy- en moerbeibome in wat albei ingevoer is. In Suid-Afrika is die bekendste genus Ficus wat alle inheemse vyebome insluit. Daa ...

Morane-Saulnier M.S.406

Die Morane-Saulnier M.S.406 was n Franse monovlerk, enkelsitplek vegvliegtuig was deur die Franse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig was ontwikkel na aanleiding van n versoek deur die Franse Lugvaart Kantoor. Die prot ...

Morane-Saulnier N

Die Morane-Saulnier N was n monovlerk Franse vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was die eerste Franse vegvliegtuig. Die vliegtuig staan ook bekend as die Morane-Saulnier Type N. Die Britse Lugmag het ook die vli ...

Mordwiense tale

Die Mordwiense tale is n deelgroep van die Wolgaïese of Wolga-Finse tale in die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse taalfamilie wat in die omgewing van die Wolgarivier deur die sogenaamde Wolga-Finne gepraat. Die groep bestaan uit twee tale naamli ...

Morfogenese

Morfogenese is die reeks gebeurtenisse in die ontwikkeling van ʼn embrio waartydens die embrio ʼn spesifieke vorm kry as gevolg van seldifferensiasie, die vorming van weefsels en die vorming van organe. Die vorming word deur die erflike genetiese m ...

Morgenster-sendingstasie

Dit lê in Masjonaland, slegs n 7 km suidoos van die argeologiese terrein bekend as die Zimbabwe-ruïnes Groot-Zimbabwe, 35 km suidoos van Masvingo voorheen bekend as Fort Victoria en oos van Bulawayo. Dit is by die koördinate 20° 18′ 26″ suid en 3 ...

Mormyridae

Mormyridae is n visfamilie van die orde Osteoglossiformes en kom slegs in Afrika voor. Die familie bestaan uit agtien genera met 200 spesies. In Engels staan die familie bekend as Snout fishes.

Mormyrus

Mormyrus is n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Die genus word gekenmerk deur die lang dorsale vin, die relatiewe kort anale vin en die verlengde snoet wat aanleiding gee tot die naam bottelneus. Daar is twintig spesies in d ...

Morokweng

Morokweng is n dorp in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die R376-streekroete verbind die dorp met sy buurdorpe onder andere Vorstershoop.

Pawlik Morosof

Pavel Trofimovitsj Morozov, beter bekend as Pawlik Morosof, was n kinderheld in die Sowjetunie nadat hy sy pa aan die owerheid verkla het omdat hy nie n goeie kommunis was nie. Hy is in media as n martelaar geprys en Stalin het hom tot n eksempla ...

Jim Morrison

Jim Morrison was n sanger, musiekkomponis en digter. Hy is gebore as James Douglas Morrison in Melbourne, Florida, en was hy die hoofsanger en liriekeskrywer van die Amerikaanse musiekgroep The Doors. Hy was ook die digter van verskeie digbundels ...

Mos

Mosse is klein plante wat selde hoer as 10 cm groei. Mos groei gewoonlik in digte trosse of matte in klam plekke of in skaduwee. Dit groei op bome, rotse, vrot hout en grond. Veenmosse versamel in neerslae wat verskeie honderd meter dik kan wees. ...