ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 64

Migrasie van voëls

Die migrasie van voels is die jaarlikse seisoenale migrasie wat verskeie voels onderneem. Hulle broei gewoonlik op een plek, maar oorwinter elders. Die voordeel hiervan is dat hulle die gunstige weer en beskikbaarheid van voedsel in hul oorwinter ...

Mikojan-Goerewitsj MiG-3

Die Mikojan-Goerewitsj MiG-3 was n Russiese veg- en onderskepvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Die vliegtuig is ontwikkel uit die Mikojan-Goerewitsj MiG-1. Verbeterings aan die MiG-1 is: groter togafstand, beter beskerming ...

Mikro- en makrovoedingstowwe

Plante en diere het nie alleen koolhidrate, vette, proteïene en vitamiene vir normale groei en ontwikkeling nodig nie, maar, soos daar eksperimenteel bewys is, ook ʼn aantal anorganiese stowwe. Hierdie minerale of minerale elemente speel n baie be ...

Mikroskoop

Die Mikroskoop is n instrument met vergrotingslense wat kleiner voorwerpe sodanig vergroot dat dié wat nie met die oog gesien kan word nie, mikroskopies besigting kan word. n Mikroskoop is n optiese instrument met behulp waarvan aansienlik vergro ...

Mikstertbyvanger

Die mikstertbyevanger is n algemene standvoel wat in die meeste dele van Suider-Afrika voorkom. Dit leef in boomvelde, savanne, en plantasies. In Engels staan die voel bekend as die Fork-tailed Drongo. Die mikstertbyevanger is n swart voel met op ...

John Miles

John Miles is n bekroonde Afrikaanse skrywer en digter. In 1992 ontvang hy die CNA-, M-Net- en die Helgaard Steyn-prys vir sy roman, Kroniek uit die doofpot. Hy was ook een van die stigterslede van Taurus Uitgewers gewees.

Arthur Miller

Arthur Miller was n vooraanstaande Amerikaanse skrywer wat ná die Tweede Wêreldoorlog bekendheid verwerf het. Sy sukses as dramaturg berus veral op Death of a Salesman. Arthur Miller is op 17 Oktober 1915 in New York gebore as die seun van die Oo ...

Milnerisme

Lord Alfred Milner het n belangrike rol gespeel in die voorspel tot die Anglo-Boereoorlog. Na die oorlog is hy aangestel as die Britse Hoe Kommissaris in Suid-Afrika en goewerneur van Transvaal en die Oranjerivierkolonie. Die woord Milnerisme is ...

Milt

Die milt is n orgaan wat in feitlik alle gewerwelde diere gevind word. Dit het n soortgelyke struktuur as n groot limfnode, maar dien hoofsaaklik as n bloedfilter. Dit is gelee aan die linkersy langs die maag. Hoewel dit naby die maag lê, speel d ...

John Milton

John Milton was n Engelse skrywer, digter en staatsamptenaar vir die Gemenebes van Engeland se Staatsraad en later onder Oliver Cromwell. Hy het geskryf tydens n godsdienstige en politieke omwenteling, en is veral bekend vir sy epiese gedig Parad ...

Minch

Die Minch, ook die Noord-Mich genoem, is n seestraat in Noordwes-Skotland wat die noordwestelike Skotse Hoogland en die noordelike Binne-Hebride van Lewis en Harris in die Buite-Hebride skei. Die laer-Minch, ook die Little Minch genoem, is suid v ...

Mingerhout

Die Mingerhout is n immergroen boom in die katjiepiering-familie, Rubiaceae. Dit is die enigste spesie in die genus Breonadia. Die boom kom in tropiese en suidelike dele van Afrika, die Arabiese Skiereiland en in Madagaskar voor. In Suider-Afrika ...

Minoïese beskawing

Die Minoïese beskawing, uit die Bronstydperk, het op die eiland Kreta ontstaan en ’n opbloei beleef van omstreeks die 27ste tot die 15de eeu v.C. Dit is aan die begin van die 20ste eeu herontdek danksy die werksaamhede van die Britse argeoloog si ...

Mioseen

Die Mioseen is n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 23.03 tot 5.332 miljoen jaar gelede. Die Mioseen kom na die Oligoseen en voor die Plioseen. Die woord is van Grieks afgelei: μείων meiōn = minder; καινός kainós = nuwe.

Mirtagtiges

Die Mirragtiges word in 17 families ingedeel. Die meeste soorte kom in die trope en die subtrope voor, maar die orde as geheel het n wêreldwye verspreiding. Sommige plante wat tot die orde behoort, het oliekliere op hul blare wat as klein kolletj ...

Misjna

Die Misjna is die eerste groterige versameling in skrifvorm van die Joodse mondelingse tradisies wat bekend staan as die "Mondelingse Tora" en as grondslag vir die latere Ghemara dien. Misjna en Ghemara vorm saam die Talmoed. Dit is die eerste gr ...

Miskruier

Die miskruier is n soort kewer wat bekend is daarvoor dat hy mis in ronde balletjies rol, rondstoot en begrawe, asook sy geneigdheid om eiers in dieremis te lê. Miskruiers word in die familie Scarabaeidae geklassifiseer, wat meer as 20 000 spesie ...

Mispelagtiges

Die Mispelagtiges word volgens n onlangse klassifikasiestelsel in vyf families ingedeel. Die grootste hiervan, wat ook vir die mens die belangrikste een is, is die mispelfamilie. Die familie sluit soorte soos die katjiepiering, koffie en wildeluk ...

Missiel

Daar is eers gedurende die Tweede Wêreldoorlog begin om missiele op noemenswaardige skaal te gebruik. Sedertdien is die wapens baie ontwikkel, sodat dit vandag met dodelike gevolge aangewend word en n verskeidenheid van teikens kan uitwis. Die st ...

Mississippi-Missouri

Die Mississippi-Missouri en die Ohio vorm saam n rivierstelsel wat byna twee derdes van die VSA beslaan en op 2 na die grootste ter wêreld is. Die Mississippi word, wat sy lengte betref, deur minstens twaalf ander riviere oortref, maar die Missou ...

Mississippium

Die Mississippium is in die geologiese tydskaal die eerste epog of serie in die periode/sisteem Karboon. Dit het van sowat 358.9 tot 323.2 miljoen jaar gelede geduur. Dit is voorafgegaan deur die Laat Devoon en gevolg deur die Pennsylvanium. Die ...

Mites, Mitologie en gode

In elke beskawing en in elke tydperk was en is daar sprake van mites: heilige verhale, wat n verklaring bied vir allerhande begrippe, verskynsels en voorwerpe soos die kosmos, die wêreld, die kwaad, die dood, die wisseling van die seisoene, en so ...

Mitsubishi A5M

Die Mitsubishi A5M was n Japannese, vliegdekskipgebaseerde vegvliegtuig wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig is die voorganger van die A6M Zero vegvliegtuig en die Geallieerdes het dit d ...

Mitsubishi F-2

Die Mitsubishi F-2 is n Japannese vegvliegtuig wat ontwikkel is uit die General Dynamics F-16 Fighting Falcon. Die prototipe het sy nooiensvlug op 7 Oktober 1995 onderneem. Daarna is die produksie-eenhede sedert 2000 aan die Japan Air Self-Defenc ...

Mitsubishi G4M

Die Mitsubishi G4M was n tweemotorige bomwerper wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig is ontwikkel na aanleiding van n togafstand-ten-alle-koste -spesifikasie van die Japannese Vloot ...

Mitsubishi J2M

Die Mitsubishi J2M was n onderskeppingsvliegtuig wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig is ontwerp deur dieselfde span wat die A6M Zero ontwerp het. Dit was landgebaseer vanwaar dit die vy ...

François Mitterrand

François Mitterrand was n Franse sosialistiese staatsman wat die amp van staatspresident van die Franse Republiek en ex officio Mede-Prins van Andorra beklee het. Hy was vanaf 1959 tot 1981 ook burgemeester van Château-Chinon gewees. Hy het 2 kee ...

Moab

Moab is die historiese naam van ’n bergagtige streek in die hedendaagse Jordanie. Die gebied lê aan ’n groot deel van die oostelike oewer van die Dooie See. Daar is baie argeologiese bewyse vir die bestaan van die Koninkryk Moab, waarvan die merk ...

Moai

Moai is groot klipbeelde op Paaseiland in die suidoostelike Stille Oseaan. Hulle is vermoedelik van omstreeks 1250 tot 1500 gemaak, en daarna is die oprig daarvan gestaak. Hulle is gebou uit vulkaniese gesteente. In die Britse Museum in Londen is ...

Mobulidae

Die Mantas is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is slegs twee genera met elf spesies wat hoort tot dié familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Mochokidae

Mochokidae is n vis familie van die orde Siluriformes wat slegs voorkom in Afrika en is ook die grootste baber familie in Afrika met tien genera en ongeveer 170 spesies. Kenmerkend van die orde is komplekse bekke en sterk stekels in die dorsale e ...

Modderfontein

Modderfontein het sy ontstaan te danke aan die goudindustrie. Na die ontdekking van goud was mynplofstowwe in groot aanvraag. Die De Zuid Afrikaansche Fabrieken voor Ontplofbare Stoffen Beperkt maatskappy is gestig in 1894. Bouwerk aan die fabrie ...

Modderpoort

Modderpoort lê 10km noord van Ladybrand in die rigting van Clocolan. Dit is in n opening tussen die berg Viervoet en die sandsteenkoppie Platberg in die Verowerde gebied, slegs enkele kilometer wes van die Lesotho-grens en by die koördinate 29° 5 ...

Modderrivier

Die Modderrivier is n systak van die Rietrivier in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die rivier ontspring net oos van Dewetsdorp in die Vrystaat en vloei dan noord tot in die Rustfonteindam. Die rivier kruis dan die N8 nasionale pad, swaai noordwes en v ...

Moddervulkaan

Moddervulkane bestaan uit vulkaanagtige keels, waaruit water, modder en verskeie gasse opstyg. In die noordoos-Italiaanse provinsie Emilia word verskeie van hierdie vulkane aangetref; die modder kom van n oer-seebodem, want gedurende die Tersiêre ...

Modeltobie

Die Modeltobie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Model toby.

Modernisering

In die sosiale wetenskappe verwys modernisering na n model van n evolusionêre oorgang van n pre-moderne of tradisionele na n moderne samelewing. Die teleologie van modernisering word beskryf in teoriee wat handel oor sosiale ewolusionisme en dit ...

Modimo

Modimo is die naam van die opperwese in die Sotho-taalfamilie. In vroeer tye het die Tswanas geglo in die bestaan van n mitiese wese met die naam Modimo. Hulle het hom beskou as die skepper en beskermer van alles. Boonop het hy as straf storms en ...

Vera Moechina

Vir baie kunstenaars het intussen moeilike tye aangebreek. Die Sowjet-owerheid het steeds meer in die kunslewe ingemeng en streng riglyne vir kunstenaars daargestel. n Groot aantal van hulle het na die weste geemigreer, sommige is in werkkampe aa ...

Moederbord

n Moederbord in n rekenaar is n gedrukte stroombaanbord met elektronika waarop ander stroombaanborde gemonteer kan word. Vandaar die naam, moeder - of hoofbord. Al die verskillende dele van die rekenaar is aan die moederbord verbind. Dit verseker ...

Moeras-ghieliemientjie

Die Moeras-ghieliemientjie is n varswater vis wat wyd verspreid voorkom. Hulle kom voor in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf Oos-Afrika tot by Vungurivier in KwaZulu-Natal. Hulle kom ook voor in die suidelike sytakke van die Kongorivier aso ...

Moerbei

Morus, n geslag blomplante in die Moraceae familie, bestaan uit 10–16 bladwisselende bome wat algemeen bekend is as moerbeie, groei wild en onder verbouing in baie gematigde wêreldstreke. Moerbeibome groei vinnig as hulle jonk is, maar word gou s ...

Gerard Moerdyk

Gerard Leendert Pieter Moerdyk was n Suid-Afrikaanse argitek wat veral roem verwerf het met sy ontwerp van die Voortrekkermonument, maar wat ook vir die ontwerp van tallose Afrikaanse kerke en ander openbare geboue verantwoordelik was.

Moeson

Die moeson is die periodieke wind in tropiese gebiede wat ’n halfjaar lank uit ’n bepaalde rigting waai en dan feitlik 180° grade van rigting verander. Die windrigting dui die soort moeson aan, byvoorbeeld die suidwes- of die noordoosmoeson. Deur ...

Modest Moessorgski

Modest Petrowitsj Moessorgski was n Russiese komponis wat in Karewo gebore is. Hy het klavierlesse by sy moeder ontvang. As militêre kadet in St. Petersburg het die jong Moessorgski verbasende weetgierigheid en uiteenlopende belangstellings aan d ...

Mof Myburgh

Johannes Lodewikus Myburgh – bekend as Mof – is n Springbokrugbyspeler wat agtien toetse vir Suid-Afrika gespeel het. Hy het provinsiale rugby vir Noord-Transvaal gespeel. Myburg is op 24 Augustus 1936 in Senekal in die Oos-Vrystaat gebore. Hy he ...

Mofhartbees

Die mofhartbees is n wildsbok wat in die noordooste van Suid-Afrika, die suidooste van Zimbabwe en die sentrale gebied van Mosambiek voorkom. Die boksoort staan ook bekend as die Lichtenstein-hartbees.

Moggel

Die Moggel is n varswatervis wat voorkom in die Oranje-, Vaal-, Gourits-, Gamtoos-, Sondags-, Groot-Vis- en Boesmansrivier-stelsels. In Engels staan die vis ook bekend as die Moggel.

Mogolryk

Die Mogolryk was n ryk wat deur die Persiese kultuur beïnvloed is en oor groot dele van die Indiese subkontinent gestrek het. Dit is deur n dinastie van Mongoolse en Tsjagatai-Turkse oorsprong regeer. Die Mogolryk het tussen 1526 en 1857 bestaan. ...

Mohammed se eerste openbaring

Mohammed se eerste openbaring was volgens Islam toe die aartsengel Gabriel aan die profeet Mohammed verskyn het en ’n vers uit die Koran aan hom geopenbaar het. Dit het gebeur in ’n grot met die naam Hira op die berg Jabal an-Nour, naby Mekka. Vo ...