ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 60

Malmesbury-warmbron

Die warmwaterbron by Malmesbury word nie meer benut nie. Hierdie bron lê in die hart van die dorp en die terrein is bebou met winkels en kantore. Die bron in die vlak vallei van die Dieprivier lewer 180000 liter water per dag teen n temperatuur v ...

Malmokke

Die Malmokke is n genus van voels wat hoort tot die familie Diomedeidae. Die voels is middelgroot tot klein met donker rûe. Hulle is meer algemeen as Grootalbatrosse. Die voel se snawelkleur verander met ouderdom.

Maloti-rooivlerkie

Die Maloti-rooivlerkie is n varswatervis wat endemies is aan Lesotho. Dit kom voor in die bolope van die Oranjerivier. In Engels staan dit bekend as die Maloti minnow.

Malta

Malta, amptelik die Republiek Malta, is n klein Suid-Europese eilandnasie sentraal gelee in die Middellandse See, 80 km suid van Sisilie, 284 km oos van Tunisie en 333 km noord van Libie, met Gibraltar 1 755 km na die weste en Alexandrie 1 508 km ...

Malva

Die malva is ’n groep plante van die familie Geraniaceae wat ook bekend is onder die genusnaam Pelargonium. Dit is ’n blomplant wat sowat 200 spesies meerjarige plante, vetplante en struike insluit. Van die kokafamilie Erythroxylaceae is veral di ...

Malvaceae

Malvaceae is die hibiskus- en katoenfamilie wat hoort tot die orde Malvales. Die bekendste en ekonomies belangrikste spesie van die familie is die wildekatoen. Daar is 2300 spesies wat behoort tot die familie. Daarvan kom 280 plaaslik voor waarva ...

Mamba

Mambas is n genus van slange wat aan die familie van koraalslangagtiges behoort. Daar is vier lewende spesies wat in die tropiese klimaat van Afrika voorkom. Hulle is almal uiters giftig en kan besonder vinnig beweeg, derhalwe word mambas as die ...

Mammoet

’n Mammoet is enige spesie van die uitgestorwe genus Mammuthus, wat uitgeken kon word aan hul lang, gekromde tande en, in noordelike spesies, hul wollerige hare. Hulle het in die Plioseen-epog in Afrika, Europa, Asie en Noord-Amerika voorgekom to ...

Man.of die Monster (fantasieroman)

Man.of die Monster? Is ’n fantasieroman gemik op die meer volwasse leser. Die boek is geskryf deur Petronel en in 2013 deur Thompson Boekdrukkery gepubliseer. In Man.of die Monster speel Petronel met die moontlikheid dat die twee monsters van mit ...

Mangaandioksied

Mangaandioksied of Mangaanoksied is n bruin of swart vastestof met formule MnO 2. Die stof kom as die mineraal pirolusiet voor en word ook bruinsteen genoem.

Mangel

Die mangels is die area van die limfweefsel aan beide kante van die menslike keel. n Infeksie van die mangels word mangelontsteking genoem. In die algemeen word met "mangels" die palatiese mangels wat aan die agterkant van die keel gesien kan wor ...

Mangelontsteking

Mangels ontsteek baie maklik. In die keel is daar normaalweg groot getalle heel onskadelike bakteriee. Hulle kan egter partykeer verdring word deur ettervormende organismes, wat gifstowwe afskei en veroorsaak dat die liggamstemperatuur styg. Hier ...

Mangifera

Mangifera is die botaniese naam van n genus van bome uit Asie. Die genus omvat ongeveer 69 spesies, waarvan die bekendste die veselperske is. Die sentrum van diversiteit is in die subtropiese en tropiese suidoostelike dele van Asie. Die grootste ...

Manglietvisvanger

Die manglietvisvanger is n skaars plaaslike trekvoel. Dit broei tydens die somer in kuswoud en oewerruigtes. Die voel oorwinter in manglietmoerasse. In Engels staan die voel bekend as die Mangrove Kingfisher.

Mango-agtiges

Die mango-agtiges is n familie van plante wat hoort tot die orde Sapindales. Hierdie familie is redelik groot en kom in die warmer dele van die wêreld voor. Dit sluit n paar bekende spesies in, onder andere die peperboom. Ander spesies is die kas ...

Manitoba

Manitoba is n Kanadese provinsie. Dit was in 1870 deur die Kanadese regering gestig as die vyfde provinsie. Die bevolking is 1 178 348. Manitoba is die mees oostelike van die drie Prairie-provinsies. Die provinsiale hoofstad, en woonplek van die ...

Thomas Mann

Paul Thomas Mann was een van die beduidendste Duitstalige skrywers van die 20ste eeu en die Nobelpryswenner vir literatuur in 1929. Mann het in sy literêre werk n kritiese lig op die strominge van sy tyd gewerp en hier veral die agteruitgang van ...

Manna (graan)

Daar bestaan verskeie spesies van manna en hulle is nie almal naby aan mekaar verwant nie. Alhoewel hulle lede is van die familie Poaceae, die grasfamilie, behoort hulle tot verskeie stamme en subfamilies. Die bekendste soorte manna is: Prosomann ...

Manna (hemelbrood)

Toe die Israeliete onder leiding van Moses uit Egipte weggetrek het die eksodus, het daar in hul tog deur die Sinaï-woestyn n gebrek aan kos ontstaan. Die volk het begin terugverlang na die" vleispotte van Egipte”. God het toe" brood uit die heme ...

Manneërs

Die Manneers van Mannea was ’n antieke volk wat tussen omstreeks die 10de en 7de eeu v.C. in die hedendaagse Noordwes-Iran suid van die Urmiameer gewoon het. Hulle was toe bure van die ryke Assirie en Urartu saam met ander bufferstate tussen die ...

Gerrit Mannoury

Gerrit Mannoury was n Nederlandse filosoof, wiskundige en professor aan die Universiteit van Amsterdam. Hy was bekend as die sentrale figuur in die signific-sirkel, die Nederlandse eweknie van die Weense-sirkel.

Manometer

n Manometer is n instrument waarmee gas- of vloeistofdrukke gemeet word, en daar is drie hoofsoorte, naamlik vloeistof-, deformasie- en elektriese manometers. Manometers speel ʼn belangrike rol in fabrieksprosesse, en word dikwels gekoppel aan ʼn r ...

Manta

Die manta is n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese, subtropiese en ook gematigde waters. Plaaslik kom hulle aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, vanaf Valsbaai tot by die Mosambiekkanaal, asook in Madagaskar en die Maldive voor.

Manteldiere

Die manteldiere is n subfilum van die rugstringdiere. Hierdie diere leef in vlak seewater en word gekenmerk deur n gedaantewisseling van n vryswemmende vorm, wat baie soos die lansetvissies lyk na n volwasse vorm wat meestal sessiel is, permanent ...

Mantis

n Mantis is n insek wat tot die orde Mantodea behoort. Daar is ongeveer 2 200 verskillende spesies, versprei oor nege families. Hierdie insekte word dwarsoor die wêreld in matige en tropiese habitatte aangetref. Die mantis se naaste verwante orde ...

Mantra

n Mantra is n heilige uitlating of teks in Hindoeïsme, Djainisme en Boeddhisme wat gesien word as beskikkend oor mistieke en geestelike krag. Mantras word gedreunsing, hardop opgesê, of saggies gebid of net gedink, dikwels op ritme van die asemha ...

Manyame-moddervis

Die Manyame-moddervis is n varswater vis wat voorkom in die middel en onderste gedeelte van die Zambezirivier en die Pungwe-, Buzi- en Saverivier-stelsels. Buite Suider-Afrika kom die vis voor in sekere dele van die Kongorivier. In Engels staan d ...

Manyamerivier

Die Manyamerivier in Zimbabwe is n sytak van die Zambezirivier. Hierdie rivier ontspring suidoos van Harare op n hoogte van meer as 1 500 m bo seevlak. Ongeveer 15 km wes van Harare loop dit deur die Manyame-meer, vloei daarna noordwaarts en verb ...

Mao Zedong

Mao Zedong was n kommunistiese Chinese politikus en partyleier. Hy was vanaf die stigting van die Volksrepubliek China in 1949 tot en met sy dood in 1976 die leier daarvan. Hy het op 1 Oktober 1949 president van die Volksrepubliek China geword. S ...

Maori (skip)

Die Britse stoomskip Maori het op 5 Augustus 1909 naby Kommetjie in die Kaapse Skiereiland vergaan. Omdat die wrak van die skip so besonder goed en heelwat beter as tydgenootlike wrakke bewaar gebly het en boonop ook goed bereikbaar is, is dit ba ...

Eugène Marais

Eugène Nielen Marais was ’n Afrikaanse en Engelse skrywer. Hy was die skepper van die klassieke Afrikaanse gedig "Winternag", wat allerwee as dié eerste letterkundig betekenisvolle Afrikaanse gedig beskou word.

Loftus Marais

Lodewikus Stefanus Marais is op 5 Maart 1982 in die Paarl gebore en word ook daar groot. Sy pa, André, en sy ma, Linda, is beide onderwysers. Hy het ’n ouer suster, Liné. Sy pa was onderwyser by die Hoer Landbouskool Boland in die Agter-Paarl, ma ...

Stephanus le Roux Marais

Stephanus le Roux Marais was n Suid-Afrikaanse komponis. Hy is gebore by Aasvoelkop naby Bloemfontein. Hy het sy eerste musiekles ontvang toe hy agt jaar oud was. In 1905 het die Marais-gesin na Stellenbosch verhuis, waar die vader hom as predika ...

Willie Marais (predikant)

Dr. Pieter Willem Marais was n skrywer en predikant van die NG Kerk. Hy was bekend as n voortreflike prediker en was die outeur van 54 boeke en honderde artikels, brosjures, pamflette en traktaatjies. Een van sy boekies: Die Heerlikheid Van Ons V ...

Maranta

Sowat 40 tot 50 spesies word erken. Hulle het almal risome. Die ovaalvormige, immergroen blare is plat in die dag en vou saans toe vandaar die Engelse naam prayer plant. Die blomme is klein met drie kroonblare en twee groter kroonblaaragtige stam ...

Marc Chagall

Marc Chagall was ’n Russiese skilder wat in Frankryk gewoon en gewerk het. Hy het in helder kleure geskilder en is bekend vir sy skilderye in fauvistiese, ekspressionistiese en kubistiese styl.

Marchand

Die dorpie is vernoem na ds BPJ Marchand, predikant van die NG Gemeente te Knysna. Hy het reeds vanaf 1886 begin met n veldtog vir hulp aan armlastige mense wat op die besproeiingsnedersetting by Kakamas uitgeloop het.

Marcianus van Bisantium

Marcianus was die Bisantynse keiser van 450 tot met sy dood in 457. Sy bewind is gekenmerk deur die herstel van die Oos-Romeinse Ryk, wat hy teen aanvallers beskerm het, en ekonomiese en finansiele hervormings. Aan die ander kant het sy beleid va ...

Marcus Antonius

Marcus Antonius was n Romeinse politikus en generaal wat n deurslaggewende rol gespeel het in die transformasie van die Romeinse Republiek van n oligargie na die outokratiese Romeinse Ryk. Antonius was n belangrike ondersteuner van en militêre aa ...

Marcus Furius Camillus

Marcus Furius Camillus was n nasionale held van die Romeinse Republiek. Hy was sesmaal konsulêre tribuun, eenmaal sensor en vyfmaal diktator. Hy het in 429 v.C. in die oorlog teen die Auquii en Volsci gedien. Toe hy met n spies in sy dybeen getre ...

Marcus Junius Brutus

Marcus Junius Brutus was ’n Romeinse senator. Hy was die baasbrein agter die plan om Julius Caesar op 15 Maart 44 v.C te vermoor. Hy het vantevore by die slag van Pharsalus saam met Pompeius teen Caesar geveg, al het Pompeius Brutus se pa in twyf ...

Marcusenius

Marcusenius is n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Die genus is groot met 37 spesies in die genus een kom in Suider-Afrika voor.

Margaret Bakkes

Margaret Magdel Bakkes was n Afrikaanse skrywer van romans, kort- en jeugverhale. Sy het ongeveer dertig boeke en kortverhale geskryf. Haar werk sluit onder meer in: die romans Elegie vir ’n onbekende en Susanna die geliefde, asook die kortverhaa ...

Maria Callas

Maria Callas was n Amerikaanse sopraan met ouers van Griekse afkoms. Sy word as een van die grootste operasangers van die twintigste eeu gereken en was bekend vir haar kragtige stem en vaardigheid as sanger en akteur. Danksy haar verbintenis met ...

Maria I van Engeland

Maria I was van 19 Julie 1553 tot met haar dood koningin van Engeland en van Ierland. Sy was die vierde gekroonde monarg van die Huis van Tudor en haar bewind word gekenmerk deur die feit dat sy Katolisisme in Engeland herstel het nadat sy haar P ...

Maria I van Skotland

Maria I van Skotland, ook bekend as Maria Stuart, het van 14 Desember 1542 to 24 Julie 1567 oor Skotland regeer.

Maria II van Engeland

Maria II het van 1689 tot met haar dood regeer as koningin van Engeland, Ierland en Skotland. Sy was ’n Protestant wat dié lande se trone bestyg het ná die Glorious Revolution, wat gelei het tot die afsetting van haar Katolieke pa, Jakobus II en ...

Maria Pia-brug

Die Maria Pia brug is n enkelspoor spoorbrug in Portugal oor die Douro tussen Porto en Vila Nova de Gaia. Die spoorlyn is nie meer in gebruik nie nadat dit in 1991 vervang is deur die nuwe São João brug wat deur die ingenieur Edgar Cardoso ontwer ...

Mariagerfjord

Mariagerfjord is met sy ongeveer 35 km die langste fjord in Denemarke. Die breedte van die Mariagerfjord wissel tussen 4½ km by sy breedste punt en 250 meter by Hadsund. Die fjord beslaan n gebied van ongeveer 47 km² en n diepte van tot 30 meter. ...

Marico-ghieliemientjie

Die Marico-ghieliemientjie is n varswatervis wat voorkom in Noordwes, Limpopo, Gauteng en Mpumalanga. In Engels staan dit bekend as die Marico barb.