ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 54

L.W.B. Binge

L.W.B. Binge was ’n Suid-Afrikaanse toneelkenner, resensent en n bestuurslid van die eertydse Nasionale Toneelorganisasie. Hy het die Ludwig Binge-beurs vir dramastudente aan die Universiteit van Pretoria ingestel. In 1969 verskyn sy boek, Ontwik ...

Jean de La Fontaine

Jean de La Fontaine was n Franse skrywer wat wêreldbekend geword het vanwee sy fabels, waarmee hy sy tyd op satiriese wyse uitgebeeld en gestalte gegee het aan algemeen menslike eienskappe. Hy was ook n groot bewonderaar van die klassisisme en wo ...

Labeo

Labeo is n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Hierdie genus is groot met 80 spesies wat in Afrika voorkom. Die genus kom ook in Asie voor. Die visse is spesialis vreters van alge en detritus. Die meeste spesies van die genus ...

Labeobarbus

Labeobarbus is n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Die spesies wat tot hierdie genus hoort is almal groot en lewe lank. Die voorkoms tussen spesies en selfs in dieselfde spesie verskil drasties, veral die mond en lippe. Geel ...

Labridae

Die Lipvisse & Varkvisse is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is agt en sestig genera met ongeveer 460 spesies in die familie. Sewentig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Ladinium

Die Ladinium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 242 tot 2 ...

Lady Frere

Lady Frere is n dorp in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die naam Lady Frere is n vernoeming na die vrou van goewerneur sir Bartle Frere.

Laetemperatuurfisika

Die term lae temperature word in die laetemperatuurfisika gebruik om die laagste moontlike temperature, dit wil sê temperature baie naby aan die absolute nulpunt, aan te dui. By sulke lae temperature verskil die gedrag van n stof heelwat van die ...

Laeveld

Die Laeveld is n geografiese deel van die provinsies Mpumalanga en Limpopo oos van die Drakensberg se platorand. Die streek, wat selfs by die hoogste punte nie hoer as 600 m bo seespieel is nie, het ʼn subtropiese klimaat met ʼn gemiddelde reenval ...

Laeveld grootskub-geelvis

Die Laeveld grootskub-geelvis is n varswater vis wat natuurlik wyd verspreid voorkom vanaf die onderste gedeelte van die Zambezirivier suidwaarts tot by die Pongolarivier. In Engels staan die vis bekend as die Lowveld largescalescale yellowfish.

Laeveld-kurper

Die Laeveldkurper is n varswatervis wat voorkom in die Sabierivier en kusmere van suidelike Mosambiek en die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Lowveld largemouth.

Laeveldse suierbekkie

Die Laeveldse suierbekkie is n varswater vis wat voorkom in die Limpopo-, Inkomati- en die Pongolariviere in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Lowveld suckermouth.

Lafayette-klas duikboot

Die Lafayette-klas duikboot is n kernaangedrewe klas duikbote van die Amerikaanse Vloot wat ballistiese missiele gedra het en ontwikkel is uit die Ethan Allen-klas. Daar is nege duikbote in die klas in diens gestel wat oor n 18 maande periode ges ...

Lahti

Lahti is n stad en munisipaliteit in Finland. Die is gelee aan die suidpunt van een van Finland se grootste meerstelsels ongeveer 100 km noordoos van Helsinki. Dit is n uitstekend uitgelegde moderne stad en is eers in 1878 gestig. Vandag is dit d ...

Imre Lakatos

Imre Lakatos, 9 November 1922 – Londen, 2 Februarie 1974) was n Hongaarse wiskundige, natuurkundige en wetenskapfilosoof. Lakatos het veral bekend geword as gevolg van sy deelname aan die omstredenheid tussen Karl Popper en Thomas Kuhn aangaande ...

Lalapalm

Die Lalapalm - voorheen Hyphaene natalensis - is n mediumgroot immergroen boompalm en kom voor aan die kus van KwaZulu-Natal tot in die sanderige gebiede van die Krugerwildtuin. Die blare is waaiervormig en grysgroen. Die vrugte is ongeveer 4 cm ...

Lama (dier)

Saam met kamele vorm lamas die soogdierinfraorde Eeltpotiges. Die habitat van hierdie kameelagtige diere is beperk tot Suid-Amerika. In teenstelling met kamele, wat aangepas is by n lewe in plat woestyngebiede, kom lamas hoofsaaklik in bergagtige ...

Lamar Crowson

Lamar Crowson was n Amerikaanse pianis en kamermusikant. Hy word in 1965 hoof van die Suid-Afrikaanse Kollege vir Musiek in Kaapstad se klavierdepartment en tree gereeld as solis saam met Suid-Afrikaanse simfonie-orkeste op. Onder sy leerlinge te ...

Lambertsbaai

Lambertsbaai is n kusdorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Weskus, Suid-Afrika. Dit is by die monding van die Jakkalsrivier gelee. Die was vroeer slegs n visserdorpie maar groei tot n toerismetrekpleister. Van die belangrikste vangste is kreef, ...

Lamiaceae

Lamiaceae is n familie van blomplante wat algemeen as die salie- of mentfamilie bekendstaan. Die familie behoort tot die orde Lamiales en kom wêreldwyd voor, en die plante is gewoonlik kruie of struike. Daar hoort 6 900 spesies tot die familie wê ...

Lamnidae

Die Haringhaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is drie genera met vyf spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Lampreiagtiges

Die lampreie en slymlampreie is waarskynlik die primitiefste gewerweldes wat vandag nog lewe. Hoewel hulle met die eerste oogopslag baie soos palings lyk, is verskeie belangrike eienskappe wat egte visse wel besit, by hulle afwesig. Die primitief ...

Lampridae

Die Opahs is n vis-familie wat tot die orde Lampriformes behoort. Die familie bevat slegs een genus met twee spesies. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Burt Lancaster

Burt Lancaster was ’n Amerikaanse akteur wat bekend was vir sy atletiese bou, blou oe en besonderse glimlag. Nadat hy aanvanklik die rolle van "sterk ouens" vertolk het, het hy in die laat 1950s sy "tipiese Amerikaanse beeld" laat vaar ten gunste ...

Land van Waveren

In die 18de eeu was die grense van gebiede in hierdie omgewing nie presies afgebaken nie. Aan die noordekant was die Groot-Winterhoekberge en aan die oostekant die Witzenberge die aanvaarde grense. Die Elandskloofberge het dit aan die suidwesteka ...

Landmeester

Landmeester in Lyfland was n hoe amp in die Duitse orde. Die Landmeester het die gebiede en nedersettings van die Duitse orde bestuur. Die setel van die Landmeester was die kasteel Wenden. Die amp van Landmeester het in Lyfland tot 1561 bestaan e ...

Lang mars

Die lang mars was n strategiese terugval onderneem deur tussen 100 000 tot 130 000 Chinese kommuniste van die Chinese Rooi Leer. Die hoofmars was van Jiangxi na Yanan in Shaanxi en tienduisende deelnemers het die reis nie oorleef nie. Die kommuni ...

Langarm-harder

Die Langarm-harder is n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Longarm mullet.

Langbaard-ghieliemientjie

Die Langbaard-ghieliemientjie is n varswater vis wat wydverspreid voorkom en wel in die Kongorivier in die Zambie area, die Kunenerivier, die Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier, die Limpoporivier suidwaarts tot by die Pong ...

Langbeenstekelkreef

Die Langbeenstekelkreef is n stekelkreef wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese oseaan. Dit kom voor aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap asook die Indonesie en Maledive-eilande. Die seedier word tot 35 cm ...

Langdoktervis

Die Langdoktervis is n vis wat wydverspreid in die Stille Oseaan, Indiese Oseaan en die Rooisee voorkom; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Elongate surgeon.

Langeberg-rankaalwyn

Die Langeberg-rankaalwyn, voorheen Aloe decumbens, is n rankaalwyn wat voorkom in die Wes-Kaap, in die Riversdalomgewing. Hier groei dit saam met fynbos op sandsteenkranse en steil hange van die Langeberg op hoogtes van 500 tot 1 000m. Hierdie pl ...

Langhium

Die Langhium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 15.97 tot ...

Langhoring-koeivis

Die Langhoring-koeivis is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die weste van die Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Longhorn cowfish.

Langkloof

Die Langkloof, ook bekend as die Vrugteroete, is n vallei in Suid-Afrika wat lê tussen die Kammanassie- en Kougaberge in die noorde, en die Outeniqua-, Langkloof-, Kareedouw- en Tsitsikamma-berge in die suide. Die dorpe Herold en Humansdorp lê in ...

Langneus-papegaaivis

Die Langneus-papegaaivis is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Bazaruto in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Longnose parrotfish.

Langneus-valkvis

Die langneus-valkvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan: die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Longnose hawkfish.

Langneus-vlindervis

Die Langneus-vlindervis is n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Margate. Die vis word tot 22 cm lank en kom in koraalriwwe voor, in water van 2 – 114 m diep. Die liggaam, dorsale, anale, bekken vinne is heldergeel. Die bo ...

Langsnoetpypvis

Die Langsnoetpypvis is n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf Walvisbaai tot by die Tugelabank in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Longsnout pipefish. Volgens Heemstra se Coastal Fishes of Southern Africa ve ...

Langsprietsprinkaan

Sprinkane met lang spriete of voelhorings behoort tot die suborde Ensifera. Dit is springende insekte waarvan die springbeendye vergroot is. Die insekte het soms timpaanorgane aan hul voorpote en sluit krieke en vlerklose sprinkane in. Sprinkane ...

Langstekelseekastaiing

Die Langstekelseekastaiing is n seekastaiing wat in die westelike Stille Oseaan asook die Indiese Oseaan voorkom, meer spesifiek, die Rooisee en die kus van Oos-Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die kastaiing word tot 70 mm groot. Die s ...

Langstert-stekelpaling

Die Langstert-stekelpaling is n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Kafuerivier. Hulle kom ook voor in die Kongorivier en Victoria- en Tanganjikamere. In Engels staan die vis bekend a ...

Langstertflap

Die Langsterflap is meestal te sien in oop grasvelde soos die sentrale hoeveld van Suid-Afrika. Hulle kom ook voor in Angola, Kenia, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Zambie. In Engels staan die voel bekend as die long-tailed widowbird.

Langtone

Die langtone is n familie van tropiese watervoels wat aan die orde van steltloperagtiges behoort. Die familie omvat 8 spesies. Hierdie voels word gekenmerk deur hulle pote met besonder lang tone. Dit stel hulle in staat om maklik oor drywende wat ...

Langvin-geelstert

Die Langvin-geelstert is n vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebied, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Longfin yellowtail of die Longfin amberjack.

Langvin-kurper

Die Langvinkurper is n varswatervis wat voorkom in die Okavangodelta en boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Longfin largemouth of die Longfin largemouth bream.

Langvin-vlermuisvis

Die Langvin-vlermuisvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Longfin batfish.

Langwang-kurper

Die Langwangkurper is n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier, boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Kafuerivier. In Engels staan die vis bekend as die Deepcheek bream.

Lantanied

Die lantaniede bestaan uit die 14 elemente met atoomgetalle 57 tot 70, van lantaan tot ytterbium. Alle lantaniede is f-blok-elemente, wat ooreenstem met die vul van die 4f-elektronskil. Die lantaniedreeks is vernoem na lantaan. Daar is ook altern ...

Laos

Laos, amptelik die Demokratiese Volksrepubliek Laos, is n landingeslote land in Suidoos-Asie. Dié land beslaan n oppervlakte van 237 955 km² en het n bevolking van 7 123 505 in 2019 gehad. Laos is in die noordooste van Thailand, in die weste van ...