ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 53

Krokus

Krokus, ook bekend as die saffraanblom, is n irisagtige sierplant wat uit n genus van ongeveer 75 laaggroeiende bolagtige kormusse bestaan. Dit behoort tot die iris familie en is inheems in die Alpe, Suid-Europa en die Mediterreense gebiede. Die ...

Kromkop-kurper

Die Kromkop-kurper is n varswatervis wat in die Okavangorivier, boonste gedeelte van die Zambezi- en die Kafuerivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Humpback largemouth.

Kromme Rhee

Kromme Rhee lê naby Stellenbosch tussen Koelenhof en Elsenburg. Die toegangspad tot die plaas is in Kromme Rheeweg, n verbindingspad tussen die paaie R304 en R44. Aan die oostekant van die plaas vloei die Klippiesrivier, n sytak van die Plankenbu ...

Kromrivier

Die Kromriver is n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. die rivier en sy sytakke verskaf die meeste water vir huishoudelike en nywerheidsgebruik aan Port Elizabeth. Dit is die naaste rivier aan hierdie stedelike gebied met voldoende g ...

Kronos

Kronos was in die Griekse mitologie die leier en die jongste van die eerste generasie Titane, goddelike afstammelinge van Gaia, die Aarde, en Uranos, die Lug. Hy het sy pa omvergewerp as leier en het tydens die sogenaamde Goue Era regeer tot hy w ...

Kronstadt

Kronstadt is n versterkte Russiese hawestad op die eiland Kotlin in die oostelike deel van die Golf van Finland. Kronstadt is tans n administratiewe distrik van Sint Petersburg en sowat 30 km wes van die middestad gelee. Volgens die 2010-sensus h ...

Kroon-soldaat

Die Kroon-soldaat is n vis wat voorkom in die tropiese en warm waters van die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Crown Squirrelfish.

Kroton

Hierdie artikel gaan oor die tuinplant Codiaeum variegatum. Vir ’n artikel oor die genus Croton, sien Croton. Die kroton of Codiaeum variegatum is ’n spesie plante in the genus Codiaeum, wat lid is van die familie Euphorbiaceae. Dit is inheems aa ...

Kruger se Hollanders

Kruger se Hollanders was n groot groep Nederlandse immigrante wat veral sedert die stigting van die Zuid-Afrikaansche Republiek daarheen gekom het en n beduidende bydrae tot die staatkundige en kulturele ontwikkeling van die land gelewer het.

Paul Kruger

Stephanus Johannes Paulus Kruger, ook bekend as "Oom Paul", is gebore in die Kaapkolonie uit n familie van Pruisiese afkoms. Hy was n prominente Boere weerstandsleier teen die Britse bewind en het later, op 30 Desember 1883, die laaste president ...

Krugerhof

Krugerhof is die huis in Waterval Onder waarin pres. Paul Kruger van 30 Junie tot 28 Augustus 1900 gewoon het. In Mei 1900 moes Kruger Pretoria verlaat weens die oprukkende Britse magte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Kruger woon daarna n paar ...

NG gemeente Krugersdorp-Noord

Die NG gemeente Krugersdorp-Noord is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is in 1944 as n dogtergemeente van die moedergemeente Krugersdorp gestig. Teen 1952 was hier 900 belydende lidmate, diesel ...

Kruie en speserye

Kruie en speserye is plante of dele daarvan wat in die kookkuns gebruik word om geur, kleur en smaak te verleen. Dit het in mindere mate ook ander gebruike, byvoorbeeld as medisyne of in die parfuumbedryf. Die geneeskundige eienskappe van kruie h ...

Kruipende vy

Dit is ’n immergroen rankplant wat sowat 2.5 tot 4 meter lank word. Die blare van ’n jong plant is baie kleiner as blare wat later gevorm word wanneer die plant ouer is. ’n Spesifieke perdeby is nodig vir voortplanting. Die kruipende vy word in w ...

Kruistog

Die kruistogte was n reeks militêre veldtogte van n ongekende logistieke dimensie wat tussen die 11de en die 13de eeue plaasgevind het, gewoonlik met die goedkeuring van die Pous. Oorspronklik was dit Rooms-Katolieke pogings om Christelike heilig ...

Krummelgras

Krummelgras is n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit kom ook in Zimbabwe, Botswana en Namibie voor. Dit is n meerjarige onvertakte polgras wat regop of knielend groei. Die blaarskedes is gek ...

Günther Krupkat

Günther Krupkat was een van die leidende skrywers van wetenskapsfiksie in die vroee jare van die Duitse Demokratiese Republiek. Sy bekendste werke sluit romans soos Als die Götter starben, Die große Grenze, Die Unsichtbaren en Nabou in.

Kuba

Kuba, amptelik die Republiek Kuba, is n eilandstaat in die Amerikas en bestaan uit Kubaeiland, die grootste van die Groot-Antille, die Isla de la Juventud en n aantal kleiner nabygelee eilandjies. Kuba is in die noordelike deel van die Karibiese ...

Thomas Kuhn

Thomas Samuel Kuhn was n Amerikaanse akademikus, wat omvattend oor die Geskiedenis van die Wetenskap geskryf het en verskeie belangrike begrippe relevant tot die Geskiedenis van die Wetenskap ontwikkel het. Kuhn is gebore in Cincinnati, Ohio, as ...

Kuifkopblennie

Die Kuifkopblennie is n vis wat voorkom in getypoele aan die hele kuslyn van Suid-Afrika. Die vis het n ligte bruinlyf met donker dwarsstrepe op die sye. Die liggaam is met slym bedek. Dit kan tot 10 cm lank word. In Engels staan die vis bekend a ...

Kuifkopdobbertjie

Die kuifkopdobbertjie is n gelokaliseerde algemene standvoel wat op groot mere en panne leef. Dit maak ook af en toe nes in riviermondings en beskutte baaie. In Engels staan die voel bekend as die Great Crested Grebe.

Kuifkopduiker

Die Kuifkopduiker is n endemiese voel wat aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die voel is 54 – 58 cm groot en weeg 680 - 850 g met n vlerkspan van 88 - 98 sentimeter. Hulle broei koloniaal op kranse en eilande naby die kus. Die sta ...

Kuifkoptarentaal

Die Kuifkoptarentaal is n algemene standvoel wat in die vallei van die middel Zambezirivier, suid en sentraal Mosambiek en die noordkus van KwaZulu-Natal voorkom. Die voel staan in Engels bekend as die Crested guineafowl.

Harry Kuitert

Harminus Martinus Kuitert was n Nederlandse teoloog en etikus, oorspronklik van die gereformeerde tradisie.

Kultivar

’n Kultivar is ’n varieteit van ’n plantsoort wat deur die mens geteel of geselekteer is en nie in die natuur aangetref word nie. Gewilde sierplante vir die tuin soos rose, kamelias, affodille, bergrose en asaleas is kultivars wat deur versigtige ...

Sydney Kumalo

Sydney Alex Kumalo was n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Hy is in Sophiatown, Johannesburg gebore. Hy het sy skoolopleiding in Mandibane ontvang en sy basiese kunsopleiding aan die Polly Street Kunssentrum in Johannesburg. Daar het hy onder Cecil Sko ...

Kumbh Mela

Kumbh Mela is in Hindoeïsme ’n massabedevaart waarin Hindoes saamkom om in ’n heilige rivier te bad. Vier feeste word tradisoneel as Kumbh Melas erken: die Haridwar Kumbh Mela, Allahabad Kumbh Mela, Nashik-Trimbakeshwar Simhastha en Ujjain Simhas ...

Kunene dwerg-mondbroeier

Die Kunene dwerg-mondbroeier is n varswatervis wat voorkom in die Kunenerivier in Angola en Namibie en word tot 65 mm groot. In Engels staan die vis bekend as die Cunene dwarf bream.

Kunene-kurper

Die Kunene-kurper is n varswatervis wat in die Kunenerivier in Namibie en Angola voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Cunene bream.

Kunene-moddervis

Die Kunene-moddervis is n varswater vis wat voorkom in die Kunene- en Quanzariviere in Zimbabwe en Namibie. In Engels staan die vis bekend as die Cunene labeo.

Kungurium

Die Kungurium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die etage/tydsnede was van sowat 283 ...

Kuno

Kuno II von Falkenstein eintlik Konrad von Falkenstein ; ~1320-1388, Aartsbiskop en keurvors van Trier Kuno Kruse * 1953, Duitse joernalis Kuno Kamphausen 1900–1934, Duitse politikus Kuno Petsch 1923–1967, Duitse komponis Kuno von Falkenstein Höl ...

Kunsmatige intelligensie

Kunsmatige intelligensie is die intelligensie wat n masjien of sagteware tentoonstel. Dit is n akademiese studieveld wat poog om menslike intelligensie kunsmatig te skep. KI-navorsers en -handboeke definieer dit as "die studie en ontwerp van inte ...

Kunsstof

Onder kunsstowwe word verstaan materiale soos plastiek, nylon, kunshars en poliester waarvan die molekules kettings of netwerke vorm wanneer klein chemiese boustene met mekaar reageer. Ander stowwe soos sement en legerings word ook kunsmatig verv ...

Kurper

Kurper is die algemene naam vir n tipe varswatervis wat n magdom spesies insluit. Die meeste spesies hoort tot die familie: Cichlidae en n paar tot die familie: Anabantidae. In Suid-Afrika vang hengelaars gewoonlik kurpers van Februarie tot April ...

Kurt Cobain

Kurt Cobain was ’n Amerikaanse sanger en liedjieskrywer van die groep Nirvana, wat ’n nuwe rockmusiekstyl bekend as grunge ontwikkel het. Dié musiek was veral in die vroee 1990s gewild gewees. Hy is ook as die stem van Generasie X beskryf. Cobain ...

Kusrooimelkhout

Die Kusrooimelkhout is n boom wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom vanaf Port Alfred, noordwaarts deur KwaZulu-Natal tot by Mosambiek se suidergrens. Die spesie speel n belangrike rol in die duineplantegroei en wel in die konsolidering van die ...

Kuswildepiesang

Die Kuswildepiesang is n boom wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oos-Londen tot in die noorde van KwaZulu-Natal. Die boom lyk palmagtig. Dit groei tot 9 m hoog in duine, moerasse, kusbosse, bosryke klowe en woude. Die groot, piesang ...

Kwadrupool

n Kwadrupool ontstaan wanner twee dipole in teenoorgestelde rigting naasmekaar gelê word. Die afstand tussen die dipole word met die afstandvektor a → {\displaystyle {\vec {a}}} aangegee. In n simmetriese kwadrupool vorm die vier pole nogtans n v ...

KwaDukuza

KwaDukuza of Stanger is n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in KwaZulu-Natal. Die naam van die dorp is in 2006 amptelik gewysig na KwaDukuza.

Kwalle

Kwalle is jellieagtige, swewende of drywende holtediere wat soms in groot skole voorkom. Byna al die spesies besit netelselle, waarmee sommige kwalle n mens dodelik kan verwond. Baie holtediere toon n generasiewisseling, waarby vassittende poliep ...

KwaNdebele

KwaNdebele was n vorige Bantoestan in Suid-Afrika. Die hoofstad in 1981 was KwaMhlanga. Die tuisland was geskep om Suid-Ndebelesprekende mense te huisves. Die tuisland is geskep nadat die Suid-Afrikaanse regering negentien plase van wit eienaars ...

Kwashiorkor

Die siekte kom gewoonlik voor by voorskoolse kinders wat n dieet volg met n kroniese tekort aan goeie proteïene dus byvoorbeeld mielies en te veel koolhidrate. Dus is armoede en onkunde in die minderbevoorregte gemeenskappe die onderliggende oors ...

KwaZulu

Hierdie artikel handel oor die voormalige tuisland KwaZulu in die huidige Suid-Afrika. Vir die huidige Suid-Afrikaanse provinsie, sien asb. KwaZulu-Natal. KwaZulu was n vorige Bantoestan in die ooste van Suid-Afrika. Dit het n oppervlak van sowat ...

KwaZulu-Natalse geelvis

Die KwaZulu-Natalse geelvis is n varswatervis wat natuurlik voorkom in KwaZulu-Natal vanaf die Mtamvunarivier noordwaarts tot by die Mkuzerivier. In Engels staan die vis bekend as die KwaZulu-Natal yellowfish of scaly yellowfish.

Kweekskoolboom

Die Kweekskoolboom staan in die tuin van die Teologiese Kweekskool by 33°56.323′S 18°51.863′O. Met sy hoogte van 42 m is dit die hoogste boom in Stellenbosch, en het n stamomtrek van 5.98 m. Hierdie Norfolkden Araucaria heterophylla is in 1826 de ...

Kwêvoël

Die kwêvoel is ’n standvoel wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe, Noord- en Oos-Botswana, die noorde van Namibie asook Mosambiek. In Engels staan die voel bekend as die grey go-away-bird.

Kwikstertjie

Die kwikstertjie is n klein voeltjie met n lang stert wat algemeen in Suid-Afrikaanse tuine en op die seefront aangetref word. Dit het n duikvlug en op die grond beweeg die stertjie heeltyd op en af. n Treffender soort is die bontkwikkie van KwaZ ...

Kyphosidae

Die vetsakke is n familie van visse in die orde van baarsagtiges. Die familie bestaan uit 17 genera met minstens 45 spesies. Vier van hierdie spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kālidāsa

Kālidāsa was n klassieke Sanskrit-skrywer en word allerwee beskou as die grootste digter en dramaturg van die Sanskrit-taal. Sy toneelstukke en gedigte is hoofsaaklik op Hindu-mitologie en filosofie gebaseer.