ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 51

Kommutatiewe algebra

Hierdie artikel handel om die studieveld. Vir algebras wat kommutatief is, sien Abelse algebra. Kommutatiewe algebra is die vertakking van abstrakte algebra wat kommutatiewe ringe, hul ideale, en module oor sulke ringe bestudeer. Beide algebraïes ...

Kompas

n Kompas is n navigasie-instrument om die rigting ten opsigte van die noorde te bepaal. Die aarde draai in die rigting wat deur die pyl aangedui word - dit wil sê van wes na oos. Dit lyk vir ons of die son soggens in die ooste opkom en deur die h ...

Kompas (sterrebeeld)

Die Kompas is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig ’n seeman se kompas. Die Kompas kan suid van 53 grade noord gesien word en is op sy sigbaarste van Januarie tot einde Maart. Dit is naby die drie sterrebeeld ...

Konfusius

Konfusius of Confusius is die bekendste Chinese wysgeer. Sy Chinese naam was Koeng Foe-tsoe wat "meester Koeng" beteken. Die Katolieke sendelinge wat baie eeue na sy dood in China aangekom het en daar van die merkwaardige man gehoor het, het sy n ...

Japannese slagskip Kongo

Die Kongō was n slagskip van die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy is in 1913 in diens geneem nadat hy in Engeland gebou is. Hy is as n kruiser gebou maar net voor die Tweede Wêreldoorlog omgebou na n slagskip. Hy is g ...

Kongorivier

Die Kongorivier is n groot wes-vloeiende rivier in Afrika, die diepste rivier ter wêreld, met n diepte van meer as 220 meter. Dit is per volume afloopwater die derde grootste rivier ter wêreld. Die rivier, met n lengte van 4 700 km, is ná die Nyl ...

Königs Wusterhausen

Königs Wusterhausen is n stad in die distrik Dahme-Spreewald van die Duitse deelstaat Brandenburg met n oppervlakte van 95.83 vierkante kilometer en n bevolking van 34 240. Die stad is veral bekend vir die kasteel Königs Wusterhausen met die Taba ...

Königsberger Klopse

Königsberger Klopse, in Duits soms ook Soß- of Kochklopse genoem, is n spesialiteit van die Oos-Pruisiese kookkuns wat van gekookte vleisbolletjies in n wit sous met kappertjies berei word. Königsberger Klopse word tradisioneel van gemaalde kalf- ...

Koning (skaak)

Die Koning is die belangrikste stuk in skaak. Die doelwit van die spel is om die teenstander se koning in skaakmat te plaas. Indien n speler se koning direk deur n teenstander se stuk bedreig word is dit in skaak en moet die speler onverwyld n on ...

Koningin-coris

Die koningin-coris is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Queen coris.

Koningklipvis

Die Koningklipvis is n gesogte vis wat endemies is aan Suider-Afrika en wat voorkom vanaf Swakopmund tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Kingklip.

Koningmakriel

Die koningmakriel of katonkel is n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is lenig met vele donker dwarsstrepe op die sye. Dit het skerp driehoekige tande. Dit kan tot 2 m lank word en weeg dan 46 kg. Dit is ...

Koningpikkewyn

Die Koningpikkewyn is n voel wat voorkom op die Antarktiese-eilande en baie seldsaam in Suid-Afrika is. In Engels staan die pikkewyn bekend as die King Penguin.

Koningrooibekkie

Die Koningrooibekkie is n standvoel wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana. In Engels staan die voel bekend as die Pin-tailed Whydah.

Koningsoldaatbras

Die Koningsoldaatbras is n vis wat voorkom in die Indiese - wes Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan dit bekend as die King soldierbream.

Koninklike engelvis

Die Koninklike engelvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Royal angelfish.

Koninkryk van Iberië

Iberie was ’n koninkryk in die Suid-Kaukasus wat gelee was op die plek van die huidige Georgie. Dit was in Georgies ook bekend as Kartli, na aanleiding van sy belangrikste provinsie. Tydens die Antieke tyd en die Middeleeue was dit ’n belangrike ...

Koninkryk van Ierland

Die Koninkryk van Ierland was n staat gelee in Wes-Europa op die Eiland Ierland. Dit het bestaan van 1542 tot met die Act of Union 1800 wat dit verenig het met die Koninkryk van Groot-Brittanje om die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ie ...

Koninkryk van Masedonië

Masedonie was ’n antieke koninkryk in die noordoostelike deel van die Griekse skiereiland en kom grotendeels ooreen met die hedendaagse Griekse provinsie Masedonie. Dit is begrens deur Epirus in die weste, Paionie in die noorde, Thrakie in die oo ...

Koninkryk van Skotland

Hierdie artikel handel oor die historiese koninkryk. Vir die land in sy huidige vorm, sien Skotland. Die Koninkryk van Skotland was n staat gelee in Wes-Europa in die noordelike deel van die eiland Groot-Brittanje. Dit het bestaan vanaf 843 tot m ...

Heinz G. Konsalik

Heinz Günther Konsalik was die skuilnaam van Heinz Günther, n Duitse romanskrywer. Konsalik was sy moeder se nooiensvan. Hy het ook onder die skuilname Henry Pahlen en Jens Bekker geskryf.

Konsentrasie (chemie)

In chemie is konsentrasie die mate waarin n hoeveelheid van n spesifieke stof in n hoeveelheid van n ander stof gemeng, of opgelos word. Dit kan toegepas word op enige soort chemiese mengsel, maar die mees algemene begrip hiervan is beperk tot ho ...

Konsertinavis

Die Konsertinavis is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Londen voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Concertinafish ; buite Suid-Afrika staan die vis bekend as die Sick ...

Konsilie van Chalcedon

Die Konsilie van Chalcedon van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk was ’n kerkkonferensie wat van 8 Oktober tot 1 November 451 n.C. gehou is in Chalcedon aan die Asiese kant van die Bosporus. Dit is die huidige Kadıköy, ’n deel van Istanboel ...

Konstantyn IV van Bisantium

Konstantyn IV was die Bisantynse keiser van 668 to 685. Hy word soms verkeerdelik "die Bebaarde" genoem weens verwarring met sy pa, Constans II, wat ook bekend was as Konstantyn die Bebaarde. Tydens sy bewind is 50 jaar van ononderbroke Islamitie ...

Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland

Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland was die tweede oudste seun van tsaar Nikolaas I van Rusland en die oupagrootjie van prins Philip van die Verenigde Koninkryk. Tydens die bewind van sy broer Aleksander II was Konstantyn admiraal van die Russie ...

Konstantyn VIII van Bisantium

Konstantyn VIII was van 15 Desember 1025 tot met sy dood in 1028 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die seun van Romanos II en Theophano, en die jonger broer van die beroemde Basilius II, wat sonder kinders dood is en die bewind in sy hande ge ...

Kontinentale filosofie

Kontinentale filosofie is n term wat gereeld gebruik word veral in the Engels-sprekende wêreld om verskeie vertakkings en tradisies van filosofie mee te kenmerk wat volg vanuit die werk van sekere 19 de en 20 ste eeuse filosowe vanaf die Europese ...

Kontinentskuiwing

Die verspreiding van land en see oor die aarde was nie altyd dieselfde nie. Aan die begin van die 20e eeu is die eerste moontlik houdbare teoriee opgestel dat die kontinente ten opsigte van mekaar verskuif en daar selfs nuwe oseane gevorm het. Da ...

Kookhuis

Kookhuis is ’n klein dorp in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Die N10 nasionale pad loop deur Kookhuis en die naaste groot dorp is Somerset-Oos. Dit is ’n belangrike spoorwegaansluiting; die hooftrajek tussen Johannesburg en Port Elizabeth loo ...

Kookpunt

Die kookpunt van n stof is die temperatuur waar dit van n vloeistoftoestand na n gastoestand deur die hele vloeistofmassa heen verander. n Vloeistof kan ook na n gas verander onder die kookpunt deur die proses wat as verdamping bekend staan. Verd ...

Koolstof-13

Hierdie isotoop wat n spin=½ het, word in die organiese chemie dikwels vir kernspinresonansie van organiese molekule gebruik. Die gevoeligheid is baie minder as in proton-KMR, maar die chemiese verskuiwings is baie groter. Spin-spin-koppeling is ...

Koolstofdisulfied

Koolstofdisulfied word in die nywerheid op groot skaal vervaardig. Ongeveer 235 000 ton is in 1991 wêreldwyd geproduseer. Dit kan uit die elemente vervaardig word volgens die reaksie: C + 2 S → C S 2 {\displaystyle C+2S\to CS_{2}} Swaweldamp word ...

Koolstofsuboksied

Koolstofsuboksied is n chemiese verbinding met formule C 3 O 2. Die stof is ontdek deur Diels en Wolf in 1906. Die gas kan met P 2 O 5 vervaardig word uit malonsuur CH 2 COOH 2 of uit diasetiltartaarsuuranhidried, maar die bereiding uit malonsuur ...

Koors

Koors, of beheerde hipertermie, is wanneer n mens se liggaamstemperatuur bo die normale omgewing van 36-37°C styg. n Verhoogde liggaamstemperatuur is een van die maniere waarop die immuunstelsel probeer om n infeksie te bekamp en te stop. Gewoonl ...

Kop

Die mens se kop bevat n groot aantal verskillende organe. Die skedel word in n harsingskedel en in n ingewandskedel verdeel. Eersgenoemde bevat die harsings, terwyl laasgenoemde die neus, die mond, die kake, die speekselkliere en n paar groot blo ...

Kopal

Kopal is n sambreelterm vir verskillende boomharse van uiteenlopende oorsprong wat veral as wierook en vir die vervaardiging van verwe en vernisse van hoe gehalte gebruik word.

Kopenhagen

Kopenhagen is die hoofstad van Denemarke. Kopenhagen het n oppervlakte van 88.25 vierkante kilometer en n bevolking van 549 050. Die agglomerasie van Kopenhagen - die tweede grootste in Noord-Europa na Stockholm - het 1.21 miljoen inwoners. Kopen ...

Koper(II)oksied

Die koperatoom het n oksidasietoestand 2+, wat ooreenkom met n elektronkonfigurasie vir die Cu 2+ -ioon van 3d 9. Die een ontbrekende d-elektron in die subskil maak dit tot n ioon wat Jahn-Teller-vervorming sal ondergaan en dit kan in sy kristals ...

Koper-63

Die isotoop word vermoedelik tydens n ontploffende koolstofverbranding ECB: esplosive carbon burning gevorm wat tydens n supernova van tipe II kan optree. Neutrone word in die koolstofskil van die ster op n tydskaal van < 1 sekonde vrygestel e ...

Kopereend

Die kopereend is n groot voel, die gemiddelde lengte van n volwasse kopereend is 64 cm. Soos die naam aandui het kopereende n koperkleur en het hulle ook n swart snawel en swart pote. Die manlike eend het n grys kop, en die vroulike eend het n wi ...

Koperhaai

Die Koperhaai kom langs die hele kuslyn van Suid-Afrika voor tot by Kaap Vidal. Die haai is bruingrys tot koper aan die bolyf en wit onder. Die haai kom altyd redelik naby die kus voor. Hy kan maklik verwar word met die gryshaai. Die haai word to ...

Koperstreep-ghieliemientjie

Die Koperstreep-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste en middelste gedeeltes van die Zambezi- en Kafueriviere. Dit kom ook voor in die Kongorivier naby die Bangweulu-meer in Zambie. In E ...

Koppies

Die naam is afgelei van die naam van die plaas Honingkopjes waarop die dorp onder die bestuur van die destydse Departement van Lande in 1910 uitgelê is. Munisipale status is in 1926 aan die dorpie toegeken.

Koppotige

Koppotiges of inkvisse is n klas seediere wat tot die orde van weekdiere behoort. Hierdie klas sluit inkvisse en seekatte in. Die inkvisse, seekatte en nautili, wat almal deel uitmaak van die klas Cephalopoda koppotiges, is ’n hoogs ontwikkelde g ...

Koraal

Korale, of koraaldiertjies, is ongewerwelde seediertjies in die klas Anthozoa van die filum Cnidaria. Hulle kom gewoonlik in kompakte kolonies van talle identiese, individuele poliepe voor. Die bekendste van die korale is die steenkorale. Hulle h ...

Koraalboom

Die Koraalboom is n bladwisselende boom wat langs die KwaZulu-Natalse kus voorkom, in struikbosse en droe boswêreld, en ook in hoe reenvalgebiede op redelike hoe hoogtes soos op die hoeveld. Die boom is n vinnige groeier en is bestand teen droogt ...

Koraalklipkabeljou

Die Koraalklipkabeljou is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika, vanaf die Transkei en verby die Mosambiekkus, voorkom. Die vis is herlderrooi met blouspikkels. Dit word tot 40 cm lank em weeg dan 600 g. Die vis kom voor in grotte of lys ...

Koraalskildneuskobra

Die koraalskildneuskobra is n slang wat in Suider-Afrika voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Cape coral snake. Daar is twee subspesies, naamlik die koraalskildneuskobra en die Kuneneskildneuskobra. Die slang kom weswaarts vanaf Somer ...

Korbeelhuise

Korbeelhuise is kliprondawels wat die pionierboere in die middel van die 19de eeu in die Hantam Karoo gebou het. Hulle is belangrike oorblyfsels uit die kultuurgeskiedenis en die geskiedenis van die volksboukunde in Suid-Afrika.