ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 5

Tegnologiebeleid

Daar is n aantal subtiele verskille in definisies van tegnologiebeleid. Volgens die Amerikaanse wetenskaplike en adviseur Lewis M. Branscomb het tegnologiebeleid betrekking op die openbare middele vir die koestering van die vermoens en die optima ...

Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie

Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie is ’n instelling vir tersiêre opleiding in Namibie. In 2015 was die studentetal sowat 13 000. Die NUST het in 1985 in Windhoek in die destydse Suidwes-Afrika ontstaan as ’n tegnikon, die bena ...

Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing

Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing van Suid-Afrika loods gewoonlik grootskaalse beleidverwante, sosiaal-wetenskaplike projekte vir gebruikers van die algemene publiek, nieregeringsorganisasies en internasionale ontwikkelingsorganisasies ...

Nazier Paulsen

Mogamad Nazier Paulsen is n Wes-Kaapse lid van die Nasionale Vergadering vir die Ekonomiese Vryheidsvegters. Hy was voorheen lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement.

BIBSYS

BIBSYS is ’n administratiewe agentskap wat gestig is en georganiseer word deur die departement van opvoeding en navorsing in Noorwee. Dit verskaf die uitruiling, berging en herwinning van data oor navorsing en onderwys – histories metadata wat me ...

Buti Manamela

Buti Manamela is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Manamela dien tans as die Adjunkminister van Hoer Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, nadat hy voorheen die Adjunkminister vir Beplanning en Mo ...

2006 Formule Een-seisoen

Vier prominente name het hierdie seisoen uit die sport verdwyn, met Minardi, Sauber, BAR en Jordan wat kop uitgetrek het, een nuwe span, Super Aguri, wat op die laaste oomblik ingeskryf het. Minardi is oorgeneem deur Red Bull, en vernoem na die I ...

Vervoer

Vervoer gaan oor die verskuiwing van mense en goedere van een geografiese ligging na n ander. Goedere kan verskeie dinge insluit soos byvoorbeeld lewende handel, kos, roumateriaal, verwerkte goedere ens. Logistiek is die wetenskap waarvolgens ver ...

Vaatplant

Die vaatplante, tracheofiete of hoer plante is plante in die koninkryk Plantae wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van water, minerale, en gefotosinteerde produkte deur die plant. Vaatplante sluit in die varings, kolfmosse, perdesterte, ...

Dipuo Peters

Elizabeth Dipuo Peters was n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die regerende African National Congress. Dipuo Peters was die Minister van Vervoer van die Republiek van Suid-Afrika vanaf 10 Julie 2013 tot 30 Maart 2017 in die Z ...

Trein

n Trein is n voertuig wat op n spoor beweeg en uit een of meer trokke of waens bestaan. Treine word gebruik om mense, diere en goedere te vervoer. Die plek waar treine stop, sodat mense kan op- of afklim, word n treinstasie genoem. Die eerste tro ...

Sediment

Sediment is materiaal wat natuurlik voorkom wat afgebreek is deur prosesse van verwering en erosie, en is daarna deur die werking van die wind, water, ys en/of deur die krag van swaartekrag wat op die deeltjies inwerk, vervoer. Byvoorbeeld, slik ...

Skip

n Skip is n groot voertuig wat gebruik word om op water te reis. Dit is groter as n boot. Skepe word vir vervoer, reis, handel en oorlogvoering gebruik. Die belangrikste kenmerk van n skip is sy dryfvermoe, wat by waterverplasende skepe, die mees ...

Fikile Mbalula

Fikile Mbalula is n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 minister van vervoer. Hy is n lid van die African National Congress se Nasionale Uitvoerende Komitee. Mbalula het vantevore as die Adjunkminister van die Suid-Afrikaanse Polisied ...

Isaac Seitlholo

Isaac Seitlholo is n Suid-Afrikaanse politikus en n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert 27 Junie 2019 as lid van die portefeuljekomitee oor vervoer.

Bloedvat

Die term bloedvat verwys na slagare, are en kapillêre vate. Die struktuur van bloedvate in die liggaam van n soogdier kan beskryf word as n netwerk van buise waardeur bloed na die res van die liggaam vervoer word.

Lugmagbasis Waterkloof

Lugmagbasis Waterkloof is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee in die buitewyke van Pretoria, en is die SALM se besigste lughawe. Dit lê 8 km noordoos van Centurion, Gauteng en 6.2 km van Lugmagbasis Swartkop, op n hoogte v ...

Wetenskap

Wetenskap verteenwoordig die gesamentlike uitdruklike kennis van die mensdom in terme van feite, verskynsels en wette wat ontwikkel is deur middel van waarneming, eksperimentering en logiese redenering. Vandag word die wetenskaplike metode gesien ...

Politieke wetenskap

Politieke wetenskap is die sosiale wetenskaplike dissipline wat gefokus is op die studie van die politiek. Politieke wetenskap word gekenmerk deur die omvattende belangstelling in politiek in al sy veelheid van vorms. Politieke wetenskap verteenw ...

Sosiale wetenskap

Sosiale wetenskap is die tak van wetenskap wat handel oor die studie van menslike gemeenskappe en die verhoudings tussen individue binne dié gemeenskappe. Die term is voorheen gebruik vir die veld sosiologie, die oorspronklike "wetenskap van die ...

Toegepaste wetenskap

Toegepaste Wetenskap is die toepassing van bestaande wetenskaplike kennis om praktiese probleme mee op te los, soos die ontwikkeling van nuwe tegnologie en nuwe uitvindings. Velde van ingenieurswese is nou verwant aan die toegepaste wetenskappe. ...

Israeliese Akademie van Wetenskap en Geesteswetenskappe

Die Israeliese Akademie van Wetenskap en Geesteswetenskappe, met sy hoofkwartier in Jerusalem, is in 1961 deur Israel gestig om kontak tussen geleerdes in wetenskap en geesteswetenskappe in Israel te bevorder; om die regering te adviseer oor navo ...

Moderne Wetenskap (boekreeks)

Moderne Wetenskap is die titel van n reeks van 12 boeke wat in 1962 deur Tafelberg-uitgewers gepubliseer is. Die boeke was Afrikaanse vertalings van die Engelstalige reeks Science Study Series wat onder leiding van die Physical Science Study Comm ...

Natuurwetenskap

Natuurwetenskap word tradisioneel as die studie van die fisiese, lewende en nie-lewende aspekte van die wêreld en die hemelruim om ons heen gedefinieer. As n groep kan die natuurwetenskappe onderskei word van teologie en die sosiale wetenskappe a ...

Scheepersprys vir Jeugliteratuur

Die Scheepersprys vir Jeugliteratuur is n letterkundige toekenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, ter bevordering van hoogstaande Afrikaanse jeugliteratuur vir die rypere jeug. Die toekenning is die eerste keer in 1956 g ...

Gustav Prellerprys vir Literatuurwetenskap en Letterkundige Kritiek

Die Gustav Prellerprys vir Literatuurwetenskap en Letterkundige Kritiek is ’n letterkundige prys wat sedert 1968 deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir ’n lietratuurwetenskaplike werk in Afrikaans met inbegrip van letterkundi ...

Wikipedia

Wikipedia is n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ...

Afrikaanse Wikipedia

Die Afrikaanse Wikipedia is die Afrikaanse weergawe van die webgebaseerde vrye-inhoud-ensiklopedie Wikipedia. Die projek is op 16 November 2001 begin en dit was die 11de Wikipedia wat geskep is. Dit beskik tans oor ongeveer 98 372 artikels en is ...

Malgassiese Wikipedia

Die Malgassiese Wikipedia is die Malgassie-weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 93 921 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 72ste grootste Wikipedia-projek maak. Die Malgassiese Wikipedia is tans die naasgr ...

Joroeba Wikipedia

Die Joroeba Wikipedia is die Joroeba weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Tans het dit 33 389 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 106ste grootste Wikipedia-projek maak. Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die ...

Bengaalse Wikipedia

Die Bengaalse Wikipedia is die Bengaalse uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 108 000 artikels, en is die 67ste grootste Wikipedia.

Armeense Wikipedia

Die Armeense Wikipedia is die Armeense uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 284 800 artikels, en is die 37ste grootste Wikipedia.

Japannese Wikipedia

Die Japannese weergawe van Wikipedia is op 20 Mei 2001 geskep. Op 31 Augustus 2010 bevat dit reeds 700 000 artikels. Die wikipedia het tans 1 270 900 artikels, wat dit die 12de grootste uitgawe van Wikipedia maak, na die Engelse, Sweedse, Duitse, ...

Eenvoudige Engelse Wikipedia

Die Simple English Wikipedia is n Engelse uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlyn ensiklopedie, wat in eenvoudige taal geskryf is. Die doel hiervan is om aan die behoeftes van studente, kinders, persone met verstandelike gestremdhede en mense wat ...

Skotse Wikipedia

Die Skotse Wikipedia is die Skotse uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 40 500 artikels, en is die 101ste grootste Wikipedia. Die Skotse Wikipedia is een van agt Wikipedias geskryf in n Engelse taal of in Enge ...

Deense Wikipedia

Die Deense Wikipedia is die Deense uitgawe van Wikipedia, n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Februarie 2002 begin. Dit het tans 267 032 artikels en is die 40ste grootste Wikipedia.

Zoeloe Wikipedia

Die Zoeloe Wikipedia is die Zoeloe-weergawe van Wikipedia, n gratis, ope-inhoud aanlynensiklopedie. Volgens die aantal artikels is dit die 165ste grootste Wikipedia-projek. Aangesien Zoeloe onderling verstaanbaar is deur Xhosasprekers albei is Ng ...

Afrigter (mentor)

Afrigter kan ook n mentor wees vir verskeie persone wat hulle lewe wil vêrder neem en presteer. n Afrigter kan n persoon in een of meer sfere van sy lewe afrig. So kry mens dus sportafrigters wat fokus daarop om n atleet fisies en psigies af te r ...

Aktuaris

n Aktuaris is n persoon wie se werk-, studie- of navorsingsveld aktuariele wetenskap is. Aktuarisse behoort gewoonlik aan n professie en werk met finansiele risikos om besluitneming, in die lig van moontlike toekomsgebeure en hul gepaardgaande wa ...

Balju

n Balju is n hofamptenaar wat verantwoordelik is vir die betekening van dokumente en vir die uitvoering van uitsprake en bevele. n Balju verteenwoordig die siviele regstelsel en is nie betrokke by kriminele regspleging nie. Die balju hoef egter n ...

Bedryfsingenieurswese

Bedryfsingenieurswese gaan oor die beplanning, ontwerp, verbetering, meting en bestuur van bedryfstelsels waarvan die kernkomponente bestaan uit strategie, prosesse en hulpbronne.

Byeboerdery

Byeboerdery is mense se doelbewuste onderhouding van heuningby-kolonies, wat oorwegend in korwe plaasvind. n Byeboer mag bye aanhou om heuning en byewas te versamel, of vir die doel om landbou-oeste te bestuif, of om bye te kweek vir verkoop aan ...

Predikant

n Dominee of predikant is n persoon wat n protestantse gemeente op geestelike vlak bedien en lei. Die woord dominee is afgelei van die aanspreekvorm domine vanaf die Latynse dominus wat heer beteken. Dominee is dan ook n aanspreektitel, net soos ...

Ekonoom

n Ekonoom is iemand wat homself met die wetenskap van die ekonomie besig hou of dit toepas. So n persoon kan die ekonomie bestudeer, stimuleer, teoriee en konsepte ontwikkel en toepas of oor ekonomiese beleid skryf. Binne hierdie gebied is daar v ...

Elektrisiën

n Elektrisien is n beroep. Die uitoefening van die beroep behels die aanlê en ondersteuning van die infrastruktuur wat nodig is vir die voorsiening van elektrisiteit. Daar is twee soorte elektrisiens: lae spanning en hoog spanning elektrisiens. V ...

Grofsmid

n Grofsmid is n persoon wat met yster en staal werk. Die grofsmid hamer warm metaal op n aambeeld om die vorm daarvan te verander. Die grofsmid maak vuur in n vuurherd waarin die metaal verhit word sodat dit sagter word en makliker vervorm kan wo ...

Hidroloog

n Hidroloog is n deskundige op die gebied van water. In die praktyk begin die vakgebied van hidrologie op die oomblik wat reen val, en nie weer verdamp nie. Daarmee sluit dit nou met meteorologie aan. Vervolgens hou n hidroloog homself besig met ...

Joernalis

n Joernalis of verslaggewer is n persoon wat joernalistiek bedryf, of, anders gestel, verantwoordelik is vir die bymekaarmaak en verspreiding van inligting oor onder meer nuusgebeure, modeneigings, maatskaplike kwessies en mense.

Koerier

n Koerier is n persoon of firma wat pakkette en pos aflewer. Gewoonlik word goedere wat per koerier gestuur word, vroeer afgelewer as wat dit sou in die geval van konvensionele pos. Daar word meestal van vragwaens en vliegtuie gebruik gemaak, maa ...

Koster (persoon)

n Koster, in Kerklatyn ook sacrista genoem, is n persoon wat, ofskoon hy besoldiging ontvang al dan nie, belas is met die daaglikse sorg van die kerkgebou en die plasing van verskillende voorwerpe vir die liturgiese erediens, soos die liturgiese ...