ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 45

Kanferbos

Die kanferbos is n boom wat voorkom aan die kuslyn van Suid-Afrika. Die boom staan ook bekend as die vaalbos of smalblaarkanferbos.

Kangaroe

Kangaroes is n familie van buideldiere wat in Australie en Nieu-Guinee voorkom. Daarnaas is hulle ook na Hawaii, Engeland en Nieu-Seeland ingevoer. Benewens die algemeen bekende groter spesies ware kangaroes, vorm n aantal rot- en haasagtige dier ...

Kangogrotte

Die Kangogrotte is in die Swartberg gelee, naby Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit word beskou as een van Suid-Afrika se grootste natuurwonders.

Kanker

Kanker is n versameling van siektes waar selle onbeheersde groei toon. Kanker is die versamelnaam vir ʼn groot aantal siektes wat gekenmerk word deur die onbeheerde groei van selle. Die siektes gaan in byna alle gevalle gepaard met die vorming van ...

Kannibalisme

Kannibalisme is die eet van menslike vleis of interne organe deur ander mense. Dit word ook antropofagie genoem. Iemand wat kannibalisme beoefen, word ’n kannibaal genoem. Die term is uitgebrei na die diereryk en behels enige lid van ’n spesie wa ...

Kanniedood (aalwyn)

Hierdie aalwyn moet nie verwar word met die genus Commiphora wat ook as die kanniedood bekend staan nie. Die Kanniedood Gonialoe variegata is n boom wat tot die aalwynfamilie Asphodelaceae hoort en vanaf Julie tot Augustus blom. In Engels staan d ...

Kanoneiland

Kanoneiland is die grootste eiland in die Oranjerivier. Weens sy vrugbare grond en volop water is dit n vooruitstrewende besproeiingsgebied. Die eiland is 25 km suidwes van Upington en 12 km noordoos van Keimoes.

Kanovaart

Kanovaart is n sport waar die vaarder n kano op die water voortdryf met n roeispaan. Kanos word meestal met n enkelblad-spaan aangedryf. n kajak is n kano wat met n dubbelblad-spaan gevaar word. Behalwe as wedstrydsport word kanovaart ook algemee ...

Kansasrivier

Die Kansasrivier, in die sentrale deelstaat Kansas in die Verenigde State, vloei in n oostelike rigting as een van die takriviere van die Missouririvier met n lengte van slegs 185 kilometer van sy oorsprong in Geary County tot by sy monding in di ...

Kant (materiaal)

Kant is n vlegwerk van garingdrade wat met behulp van n naald of ʼn klos op n bepaalde manier gekruis en geslinger is sodat daar n netwerk van sierlike patrone ontstaan. Dit word gebruik as versiering op klere, maar ook vir groter stukke soos beds ...

Kaokolandse swartkwasmuishond

Die Kaokolandse swartkwasmuishond is n muishond wat onder andere in die noorde en sentraal gedeeltes van Namibie voorkom. Die muishond is verwant aan die swartkwasmuishond en was voorheen bekend as die subspesie Galerella sanguinea nigrata.

Kapenta

Die Kapenta is n varswater vis natuurlik voorkom in die Tanganjika-meer en is losgelaat in die Zambezirivier stelsel. In Engels staan die vis bekend as die Kapenta of Lake Tanganyika sardine.

Kapodistrias

Die Griekse massavragskip MV Kapodistrias van 29 185 ton het op 29 Julie 1985 in Algoabaai gestrand. Die dieselaangedrewe skip is in 1972 gebou, was voorsien van alle moderne navigasiehulpmiddels en die jongste kaarte. Onder bevel van kapt. N. Li ...

Kapstylhuise

Die kapstylhuisies by Puntjie en Vermaaklikheid aan die oewer van die Duiwenhoksrivier by Sint Sebastianbaai het n tradisionele ontwerp wat n oorblyfsel is uit die tyd van die trekboerpioniers aan die Kaap. Hierdie aspek van die Suid-Afrikaanse v ...

Karaat

Karaat is n eenheid van massa vir edelstene en pêrels waarby 1 karaat = 200mg. Diamante se massa word in karaat bepaal. Die grootste diamant ooit gevind is die Cullinan-diamant van 3 024.75 karaat. Karaat is ook die bepaling van die suiwerheid va ...

Karakoel

Die karakoel is een van die oudste gedomestiseerde skaaprasse en van besondere ekonomiese belang omdat die pels van n pasgebore lam in die modewêreld hoog aangeslaan word vir die vervaardiging van veral damesjasse. Daarby maak die karakoel se aan ...

Karakterisering

Karakterisering is die verteenwoordiging van persone in verhalende en dramatiese werke van kuns. Hierdie voorstelling kan direkte metodes insluit soos die erkenning van kwaliteite in die beskrywing of kommentaar of indirekte metodes waar die lese ...

Karanteen

Die Karanteen is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Durban.

Karatsjai-Balkaries

Karatsjai-Balkaries is ’n Turkse taal wat deur die Karatsjais en Balkariers gepraat word. Daar is twee dialekte, Karatsjai en Balkaries.

Karavanserai

’n Karavanserai of khan was ’n herberg langs die pad waar reisigers kon rus ná die dag se reis. Karavanserais het die vloei van handel, inligting en mense aan die handelsroetes van Sentraal-Asie, Noord-Afrika en Suidoos-Europa aangehelp. Die mees ...

Karee

Die Karee is n digte koelteboom met n neerhangende kroon en olyfgroen blare. Die boom is wydverspreid in Suider-Afrika. Dit groei in oop boswêreld, langs riviere, strome en dikwels op termiethope. Die boom se nasionale nommer is 386.

Kareedouw

Kareedouw is n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp is net 8 km vanaf die N2 nasionale pad en is by die oostelike ingang na die Langkloof gelee op die R62 provinsiale pad. Die NG Kerk van bewerkte sandsteen dateer uit 1905 toe di ...

Karel Benjamin

Karel Benjamin was n Afrikaanse skrywer van kort- en kontreiverhale. Hy is veral bekend vir sy bundel, Staan uit die water uit!, wat oor die Kaap se bruin gemeenskap voor die Tweede Wêreldoorlog handel.

Karel die Grote

Karel die Grote was die Koning van die Franke van 768 tot met sy dood in 814. Hy het Italie oorwin en die Yster Kroon van Lombardye in 774 aangeneem. Op n besoek aan Rome in 800 is hy deur Pous Leo III op Kersdag tot keiser gekroon waarmee die he ...

Karel grootoog

Die Karelgrootoog is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom tussen Swartvlei en Durban. Die vis staan ook bekend as Fransmadam, ook in Engels.

Karel II die Kale

Karel die Kale, stam uit die Karolingers. Hy was van 843 – 877 koning van die Wes-Frankiese Ryk en van 875 tot 877 koning van Italie asook die keiser daarvan. Na die dood van hul neef Lotarius ll in 870 verdeel Karel die Kale en sy broer Lodewyk ...

Karel Martel

Karel Martel staan bekend as n verlosser en held vir die Frankiese Ryk asook talle ander volke. Op 17 Oktober 732 n.C. is die lot van Europa tydens die Slag van Poitiers beslis. Volgens oorlewering het twee groot leers mekaar op die dag naby die ...

Karel V

Keiser Karel V, uit die huis Habsburg was n seun van Filip die Skone en Johanna van Kastilie. Hy was ook die kleinseun van Maksimiliaan I. Hy was van 1519 tot 1556 die keiser van die Heilige Romeinse Ryk, en van 1516 tot 1556 koning van Spanje on ...

Karelies

Karelies is n taal wat in Karelie deur 118 000 mense gepraat word. Karelies behoort tot die Oosseefinse tak van die Fins-Oegriese tale, wat een van die twee subfamilies van die Oeraalse tale verteenwoordig. Karelies word in die Russiese deelrepub ...

Kariba-kurper

Die Kariba-kurper is n varswatervis wat in die middelste gedeelte van die Zambezirivier en die Luangwarivier, n sytak van die Zambezirivier, voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Kariba tilapia.

Karibadam

Die Karibadam is n dam in die Zambezirivier op die grens van Zambie en Zimbabwe. Die dam is gedurende 1959 voltooi nadat daar met die projek in 1955 begin is. Tydens voltooiing was die dam die grootste mensgemaakte meer ter wêreld.

Karin Brynard

Karin Brynard is ’n Afrikaanse joernalis en skrywer van spanningsverhale. Tydens die apartheidsjare het sy onder meer oor die Suid-Afrikaanse vryheidstryd en die vrylating van Nelson Mandela verslag gedoen. Vir haar debuutroman, Plaasmoord, ontva ...

Karl Benz

Karl Friedrich Benz, gebore as Karl Friedrich Michael Vaillant was n Duitse uitvinder, ingenieur en tegnikus. Hy het die eerste petrolaangedrewe motor in 1885 gebou. Sy fabriek het later met dié van Gottlieb Daimler saamgesmelt, wat tot die totst ...

Karl Mannheim

Karl Mannheim of Károly Mannheim was ’n Hongaarsgebore Duitse ekonoom en sosioloog een van die grondleggers van die klassieke sosiologie. Hy was ook die stigter van die" sosiologie van kennis”.

Karl-Heinz Graf von Rothenburg

Karl-Heinz Graf von Rothenburg was n Duitse klassieke filoloog en vertaler uit die Silesiese geslag Von Rothenburg.

Karma

Karma beteken aksie, werk of daad; dit verwys ook na die spirituele beginsel van "oorsaak en effek", waar ’n mens se aksies sy toekoms bepaal.

Karmamudra

Karmamudra is ’n praktyk in Vajrayana-Boeddhisme van die beoefening van seks met ’n fisieke of gevisualiseerde maat. Wanneer die maat gevisualiseer word, is hulle bekend as die jnanamudra.

Karme-groep

Die Karme-groep is ’n groep onreelmatige mane van Jupiter waarvan die wentelbane ooreenstem met dié van die maan Karme en wat waarskynlik dieselfde oorsprong het.

Karnium

Die Karnium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 235 tot 22 ...

Karoo

Die Karoo is n halfwoestyn wat n groot deel van die suidweste van Suid-Afrika beslaan. Karoo is n Khoi-woord wat beteken "droog", "harde grond", so genoem na die aard van die landstreek. Die Khoi het met hul veekuddes oor die uitgestrekte Karoove ...

Karoo Nasionale Park

Die Karoo Nasionale Park is naby die dorp Beaufort-Wes in die Wes-Kaap Provinsie gelee. Dié park is in 1979 gestig met die doel om n gedeelte van die Karoo te bewaar. Die park is bekend vir verskeie fauna en flora, insluitend die witkruisarend en ...

Karoo-aalwyn

Die Karoo-aalwyn is n boom wat tot die aalwynfamilie Asphodelaceae hoort en vanaf Mei tot Julie blom. In Engels staan die boom bekend as die Cape speckled aloe.

Karoo-kruidjie-roer-my-nie

Die Karoo-kruidjie-roer-my-nie is net een van party plante wat as kruidjie-roer-my-nie bekend is. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom veral in die Kaapprovinsies in die suidelike Karoo voor. Dit word byvoorbeeld in die flora van Zuurberg-natuur ...

Karp

Die Karp is n varswatervis in die familie Cyprinidae. Die gewone karp is die bekendste karp en is oorspronklik afkomstig van Asie. In die 12de eeu het Europese monnike karpe geteel as n bron van voedsel en in 1877 is karpe in die Verenigde State ...

Karpaletonnelsindroom

Karpaletonnelsindroom is n mediese toestand waar die middelste senuwee in die pols vasgeknyp word. Hierdie senuwee loop vanaf die voorarm deur n opening in die handwortel na die palm. Hierdie opening word die karpale tonnel genoem. Karpaletonnels ...

Karretjiemense

Die karretjiemense is werk- en voedselsoekende swerwers in die Karoo. Hierdie nomade vorm gewoolik die spanne skaapskeerders wat tussen die plase rondtrek. Hulle swerf rond oor n wyduitgestrekte gebied: Colesberg, Victoria-Wes, Beaufort-Wes, Carn ...

Kartelploegskulpslak

Die Kartelploegskulpslak is n ongewerwelde slak wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die slak se dop het windinge wat afgeplat is met plooie langs die kante. Hulle leef in sanderige gebiede in die brandersone. n Kenmerk van die spesie is d ...

Kasakstan

Kasakstan, amptelik die Republiek Kasakstan, is ’n transkontinentale, maar landingeslote land in Sentraal-Asie, met ’n klein deel wes van die Oeral-rivier wat in Oos-Europa val. Dit word in Afrikaans ook Kazakstan of Kazachstan gespel. Dit grens ...

Kasimovium

Die Kasimovium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Kasimovium was van sowat 307 ...

Kaspiese See

Die Kaspiese See is die grootste soutmeer en die grootste ingeslote waterliggaam ter wêreld. Die oppervlakte daarvan beslaan ongeveer 371 000 km². Die Kaspiese See is gelee in Wes-Asie en n uithoek van Oos-Europa sonder toegang tot die oseane, en ...