ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 400

Kleinaalwyn

Die Kleinaalwyn is n aalwyn en ook een van die bolaalwyne wat voorkom in die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Botswana en Namibie. Die plant is vernoem na die Duitse plantkundige, Alwin Berger. Die aalwyn het smal, slanke grasa ...

Kleinbek-geelvis

Die Kleinbek-geelvis is n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Smallmouth yellowfish.

Kleinbekbaars

Die kleinbekbaars is n varswatervis wat natuurlik voorkom in Noord-Amerika en losgelaat is in Suid-Afrikaanse water in 1937. In Suid-Afrika kom die vis voor in riviere in die Wes- en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Hoeveld. In Engels staan die vis ...

Kleinblaarrotsvy

Die kleinblaarrotsvy is n boomspesie wat inheems aan die Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo en die aangrensende streke van Botswana en Zimbabwe is. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit kom byvoorbeeld op klipperige dagsome in die natuu ...

Kleinbloureier

Die kleinbloureier is seldsame swerwer wat in sentraal- en Suid-Amerika oorwinter. Dit is nog net 4 keer opgeteken aan die weskus naby Kaapstad. In Engels staan die voel bekend as die Little Blue Heron.

Kleinboskruiper

Die kleinboskruiper is n skaars standvoel wat in woude in die lae en middelstrata, woudrande en aangrensende ruigtes leef. Dit is ook bekend as die kleintiptol en in Engels staan die voel bekend as die Tiny Greenbul.

Kleinbyvanger

Die kleinbyvanger is n skaars tot algemene standvoel wat in die Oostelike kusgebiede van Suider-Afrika voorkom. Die voel leef gewoonlik in pare saam. In Engels staan die voel bekend as die Square-tailed Drongo.

Kleinbyvreter

Die voeltjie word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. n geel keel, oranjebruin onderkant en feitlik reghoekige stert uitgeken. Die koppie en vlerke is groen en bruin met n swart bek. Die swart kraag ontbreek by die jonges en hulle ...

Kleindobbertjie

Die kleindobbertjie is n algemene standvoel een van die kleinste watervoels in Suider-Afrika. Dit kom ook in ander dele van Afrika voor, asook Europa en dele van die Midde- en Verre-Ooste. Die kleindobbertjie is n klein, vaal, grysbruin voel met ...

Kleiner sandkruiper

Die Kleiner sandkruiper is n haai wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Dit is geelbruin tot bruin met donkerbruin kolle. Dit is n bodembewoner. Die haai word 1.2 m lank en 28 kg swaar. Die haai word ook n sandhaai genoem. In Engels st ...

Kleinflamink

Die kleinflamink is n spesie in die flaminkfamilie wat in Afrika, Pakistan en Noordwes Indie voorkom. Alhoewel dit die volopste van die flaminkspesies is, is die bevolking steeds kwesbaar vir bedreiging.

Kleinglansspreeu

Die kleinglansspreeu is n spreeu in die familie Sturnidae. Dit kom voor in Angola, Botswana, Republiek Kongo, Gabon, Lesotho, Mosambiek, Namibie, Suid-Afrika, Eswatini, Zambie, en Zimbabwe. In Engels staan dit bekend as die Cape starling of red-s ...

Kleingrysmuishond

Van ver lyk die muishond grys maar van naby is hy swart met wit of geelbruin spikkels. Die hare is kort en lê plat en bedek die ore effens. Die hare is dik om die stertbasis en word al hoe korter na die stertpunt toe. Die bene vertoon donkerder a ...

Kleinjagarend

Die Kleinjagarend is n klein en lewendige arend. Die voel is n seldsame broeiende standvoel in die noorde van Suidelike Afrika en nie-broeiend verder suid. Hier kom hulle gewoonlik in die nasomer voor. In Engels staan die voel bekend as die Ayres ...

Kleinkolmuskeljaatkat

Die kleinkolmuskeljaatkat of kleinkolmuskejaatkat is n karnivoriese soogdier wat dwarsoor Afrika aangetref word, sowel as in dele van die Midde-Ooste en Europa. n Gemiddelde volwasse kleinkolmuskeljaatkat het n massa van 2 kg, n lengte van 95 cm ...

Kleinkop-vlieënde vis

Die Kleinkop-vlieende vis is n vis wat wêreldwyd voorkom en in Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot by Kosibaai. Die vis vermy tropiese areas. In Engels staan die vis bekend as die Smallhead flyingfish.

Kleinotter

Die Kleinotter kom onder andere voor in die oostelike gedeelte van Suid-Afrika, die ooskus van Mosambiek en by die Okavango Delta in Botswana.

Kleinpelikaan

Die kleinpelikaan is reuse wit watervoels met groot lywe, kort bene en gewebde voete, lang nekke, lang snawels en kaal, rekbare keelsakke onder die ondermandibel. Hulle vang vis deur in n swerm saam te kom en n skool visse na die vlak water aan t ...

Kleinrietreier

Die mannetjie se opvallende kleurpatroon is onmiskenbaar. Die vlerke is swart met n groot wit kol op elke vlerk. Die wyfie word aan haar vaalgeel nek, bruiner rug, ligbruin vlerkkol en swart mussie uitgeken. Jonges verskil van die gatto sn weens ...

Kleinrooiskeerbek

Die kleur van die soogdier wissel van grysbruin in die ooste tot bleekbruin in die weste van die gebied waarin hulle voorkom. Die stert is kort en die onderkant is gryswit. Die diertjie word tot 15 cm lank en 16 gram swaar.

Kleinsee

Kleinsee is n dorpie op die weskus in die Noord-Kaap aan die Atlantiese Oseaan, Suid-Afrika. Die dorpie het ontstaan toe spoeldiamante in 1925 ontdek is deur ene De Villiers, n onderwyser, en ene Alberts, n bouer. Eksplorasie is oorgeneem deur Ca ...

Kleinskedebek

Die Kleinskedebek is n algemene standvoel wat op Marion-eiland en die Prins Edward-eilande nesmaak. In Engels staan die voel bekend as die Black-faced sheathbill.

Kleinskub-rooivlerkie

Die Kleinskub-rooivlerkie is n varswater vis wat voorkom in die Gamtoosrivier en sytakke van die Gouritsrivier. In Engels staan die vis bekend as die Smallscale redfin.

Kleinskub-sandspiering

Die Kleinskub-sandspiering is n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Smallscale sandperch.

Kleinsneeugans

Die kleinsneeugans is n subspesie van die sneeugans wat endemies aan Noord-Amerika is. Die wetenskaplike klassifikasie van hierdie gans word tans betwis: sommige wetenskaplikes klassifiseer die ganse onder die genus Anser, terwyl ander weer ten g ...

Kleinstert-lipvis

Die Kleinstert-lipvis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Smalltail wrasse.

Kleinstreepswael

Die Kleinstreepswael is n gedeeltelike trekvoel, n algemene groot swael wat maklik verwar word met die grootstreepswael, aangesien die twee baie na mekaar lyk.

Kleintand-jobvis

Die Kleintand-jobvis is n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die Rusty jobfish.

Kleintand-sambokhaai

Die Kleintand-sambokhaai is n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Suider-Afrika tot by KwaZulu-Natal. Die haai se kop en lyf is donkerblou tot grys op die rugkant terwyl die maag neig na wit. Die boonste stertvinl ...

Kleintandkeiser

Die Kleintandkeiser is n keiservis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die smalltooth emperor.

Kleinvalsmopanie

Die kleinvalsmopanie is n immergroen boom wat in die suide van Mosambiek, Pafuri/Punda Maria in die Krugerwildtuin en ook in die Hwange-gebied van Zimbabwe voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en Zambie. Dit is n bladwisse ...

Kleinwindswael

Die Kleinwindswael is n algemene standvoel en gedeeltelike trekvoel. Hulle word dikwels in dorpe gesien. Die voel is 12 cm lank en 20 – 30 g groot. In Engels staan die voel as die Little Swift bekend.

Kleinwitreier

Die kleinwitreier is n algemene standvoel en plaaslike nomade by watermassas, riviermondings en langs die kus. In Engels staan die voel bekend as die Little Egret.

Kleisthenes

Kleisthenes was n Atheense edelman van die Alkmaionidfamilie. Hy word beskou as die hervormer van die antieke Atheense grondwet, deurdat hy dit in 508/7 v.C. op n demokratiese grondslag geplaas het. Weens hierdie hervormings verwys historici na h ...

Kleptokrasie

Kleptokrasie kom van die Griekse klepto en kratein, en beteken dus "regering deur diewe". In teenstelling tot byvoorbeeld demokrasie is dit nie n staatsvorm nie; dit word slegs gebruik as pejoratiewe term om selfverrykende regerings en lande aan ...

Klere

Klere of kleding is die bedekking wat mense oor hulle liggame dra om hulle naaktheid te bedek. Mense is die enigste diere wat klere dra. Verskillende kledingstukke word gebruik om verskillende dele van die liggaam te bedek. So kan die lyf met n h ...

Kleur- en verfstowwe

Kleurstowwe is chemiese stowwe wat gebruik word om dinge soos papier, katoen, wol of leer te kleur. Die kleurstof dring deur die vesels en word deel van die materiaal self. Verfstowwe is chemiese stowwe wat aange­wend word om artikels te kleur wa ...

Kleurstof

Kleurstof is n gekleurde stof wat chemies verbind aan die substraat waarop dit aangebring word. Dit onderskei kleurstowwe van pigmente wat nie chemies verbind aan die materiaal wat hulle kleur nie. Die kleurstof word gewoonlik in n waterige oplos ...

Klier

’n Klier is ’n orgaan in ’n dier se liggaam wat ’n stof soos hormone sintetiseer om in die bloedstroom of in holtes in die liggaam of sy oppervlak vrygestel te word.

Klimaat

Klimaat is die gemiddelde toestand van die weer oor n tydperk van ten minste 30 jaar. In teenstelling hiermee is die weer die toestand van die atmosfeer op n gegewe oomblik in tyd. Die klimaat is die navorsingsveld van klimatologie. Aangesien die ...

Klinker

n Klinker, ook vokaal genoem, is n klank in gesproke taal, soos die Afrikaanse a waar n versperring of sluiting in die spraakkanaal voorkom. Klinkers is normaalweg stemhebbend maar wanneer gefluister word vibreer die stembande nie en word klinker ...

Klipboegoe

Die Klipboegoe is n blomdraende struik wat tot die genus Coleonema behoort en deel van die fynbos vorm. Die struik is inheems aan die Wes-Kaap. Die struik word tot 2 m hoog en is kompak met digte blare. Die blare is naaldvormig en ruik soet wanne ...

Klipdassie

Die klipdassie is n dassie wat dwarsoor Suid-Afrika voorkom. Hulle staan ook bekend as die klipdas. Die klipdassie Procavia capensis is die bekendste verteenwoordiger van die dassiefamilie Procaviidae, waarvan die voorlopers aan olifante, renoste ...

Kliplikkewaan

Die kliplikkewaan is n likkewaan wat voorkom oor feitlik die hele Suid-Afrika met die uitsondering van die westelike gedeeltes. Die reptiel leef in ruigtes, boomveld en koppies.

Kliprivier, Gauteng

Vir ander riviere genaamd Kliprivier, sien Kliprivier. Die Kliprivier in Gauteng is n sytak van die Vaalrivier. Die rivier ontspring aan die suidekant van Roodepoort, vloei suidwaarts aan die westekant van Soweto verby en kruis die N12 nasionale ...

Kliprivier, KwaZulu-Natal

Vir ander gebruike van die term Kliprivier, sien Kliprivier. Die Kliprivier is n sytak van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Die rivier ontspring aan die westekant van KwaZulu-Natal, vloei aanvanklik ooswaarts en swaai dan suid. Dit vloei by die ...

Klipspringer

Die klipspringer is een van die kleinste wildsbokkies in Afrika en word op klipkoppies en bergagtige dele van Suider en Oos-Afrika en Ethiopie aangetref. Hierdie bokke is baie akrobaties en kan met gemak deur hulle rotsagtige habitat beweeg. n Kl ...

Klipsuier

Die Klipsuier is n seevis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom vanaf Swakopmund tot by Durban voor. In Engels staan die vis bekend as die Rocksucker.

Klok

n Klok is n idiofoniese instrument wat gewoonlik uit brons gegiet word en n tweerlei funksie het: n klok kan afsonderlik as n seininstrument gebruik word, of n groep klokke wat onderling in klank harmonieer, kan as n musiekinstrument, die klokkes ...

Knapsekêrel

Nie te verwar met n man wat sy eggenote oorleef het nie. Sien ook weduwee. Die knapsekêrel of wewenaar is n regopstaande plant met n sterk wortelstelsel. Die wewenaar het n penwortelstelsel met sywortels. Die plant is groen van kleur en het plat ...