ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 397

Kassiopeia (sterrebeeld)

Kassiopeia is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat genoem is na die ydel koningin met dieselfde naam in die Griekse mitologie. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds ee ...

Kassiteriet

Kassiteriet is n mineraal met formule SnO 2. Dit is die belangrikste tinerts en dit het die rutiel-struktuur. Die Kinta-dal van die skiereiland van Malakka 4°36′0″N 101°05′00″O is n belangrike vindplaas. Dit is n alluviale afsetting wat dalk n vy ...

Kasteel die Goeie Hoop

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou uit die blanke vestigingstyd in Suid-Afrika. Die vesting is tussen 1666 en 1679 deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie gebou, en het n klein klei- en houtfort vervang wat deur Jan van R ...

Kasterolieboom

Die kasterolieboom is n indringerplant wat as n struik of klein boompie in Suid-Afrika voorkom. Die boom is inheems aan Ekwatoriaal-Afrika. Dit groei aan rivieroewers, vlei-oewers en langs paaie. Dit staan ook bekend as die bloubottelboom of bosl ...

Kastor en Polluks

Kastor en Polluks is tweelingbroers in antieke Griekse en Romeinse verhale wat talle avonture beleef het. Die sterregroep die Tweeling is na hulle genoem. Saam staan hulle as die Dioskuri bekend. Hulle was die kinders van Leda. Hulle tweelingsust ...

Katalisator

n Katalisator is n stof wat n chemiese reaksie vinniger laat verloop sonder om deur hierdie reaksie verbruik te word. Die aanwesigheid van n katalisator sal die vry entalpie Gibbs-energie van die reaksie Δ r G onveranderd laat, maar die aktiverin ...

Katdoring

Die katdoring of katstert is ’n varingagtige rankplant in die genus Asparagus. Hoewel die plant soos ’n varing lyk, is dit nie regtig een nie. Soos die naam aandui, is dit eintlik ’n aspersiesoort.

Katedraal van Luxemburg

Die Katedraal van Luxemburg was oorspronklik net n kerk van die Jesuïete-orde, wat hom in 1594 in die stad Luxemburg gevestig het. Die kerk het deel uitgemaak van die orde se kollege en is in die tydperk tussen 1613 en 1621 volgens die Jesuïet Je ...

Katgesigklipkabeljou

Die Katgesigklipkabeljou is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Transkei tot by Maputo voorkom. Die vis is bruin met donker kolle op sy lyf. Dit word tot 80 cm lank en weeg dan 8 kg. Die vis kom voor in grotte en openinge in ...

Katrivier-nedersetting

Die Katrivier-nedersetting is in n vallei in die bolope van die Katrivier, aan die westekant van die Amatolaberge, ten noorde van Fort Beaufort en tussen die Koonaprivier en die Tyhumerivier of Tjumirivier. Daar word op n groot deel van die vrugb ...

Katrol

n Katrol is n wiel met n groef of gleuf aan sy kant om n tou, n kabel of n band daarom te kan span. Katrolle word gewoonlik saam in stelle gebruik om die hoeveelheid krag wat benodig word om n voorwerp van massa op te tel te verminder. Dieselfde ...

Katstertaalwyn

Die Katstertaalwyn is n spesie wat tot die genus Aloe hoort en is geklassifiseer as n boom. Die plant kom wyd verspreid voor Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Dit is n sukkulent. Die plant word tot 5 m hoog. Dit het gewoonlik een stam wat vertak, d ...

Kaukasiese tale

Die term Kaukasiese tale verwys na tale wat in die Kaukasusgebied gepraat word. Die Kaukasus staan ook bekend as die "berg van tale". In die Kaukasus word sowat 40 tale deur altesaam nege miljoen mense gebesig. Die term "Kaukasiese tale" word ver ...

Kaviaar

Kaviaar, volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie, is n produk gemaak van die soutgekuurde viseiers van die Acipenseridae familie. Die viskuit kan vars of gepasteuriseerd wees, pasteurisasie verminder die kulinêre en ekonomiese waarde. Volgens ...

Kawanishi N1K

Die Kawanishi N1K was n Japannese vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig was aanvanklik ontwikkel as n vliegboot, die N1K1. Die N1K2 landvliegtuig is uit die vliegboot ontwikkel. Die vliegtuig is tydens di ...

Kawasaki Ki-45

Die Kawasaki Ki-45: 屠龍) is n tweemotorige, Japannese vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig is gebou in antwoord op n Japannese spesifikasie vir n tweemotorige vegvliegtuig met n lang togafstand. Die pro ...

Kawasaki Ki-61

Die Kawasaki Ki-61 was n enkelsitplek, monovlerk Japannese vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig het n omwenteling in Japannese vliegtuigontwerp teweeg gebring. Die standaard was vir lugverkoelde stermoto ...

Kay de Villiers

Jacquez Charl de Villiers 7 Maart 1928, Klerksdorp, Tvl - 5 Junie 2018, Kaapstad was n Suid-Afrikaanse neurochirurg. Hy was die derde kind van Carel Callie van der Merwe de Villiers en Susanna Johanna Joubert. Hy kwalifiseer as geneesheeer aan di ...

John Keats

John Keats was n Engelse Romantiese digter. Hy was naas Lord Byron en Percy Bysshe Shelley een van die sleutelfigure van die Romantiese beweging se tweede generasie, ongeag die feit dat sy literêre loopbaan vanwee sy ontydige afsterwe in die oude ...

Keel

Die keel vorm die toegang tot die spysverteringskanaal en die lugwee. Daar is verbindinge uit die keel met die neus, die mond, die slukderm, die lugpyp en die middeloor. In die keel word ook die neus- en keeltonsillas aangetref, wat betrokke is b ...

Keelseer

Keelseer word gewoonlik deur ontsteking van die keel en die mangels veroorsaak. Dit gaan normaalweg gepaard met n slymerige afskeiding in die keel, heesheid en n gevoel van vernouing in die keel. Wanneer n mens keelseer het, kan daar sprake wees ...

Kefeus (sterrebeeld)

Kefeus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Kegelspel

In kegelspel word n bal oor n houtbaan na n aantal kegels gerol met die doel om soveel moontlik daarvan te laat omkantel. Die spel dateer uit ongeveer 5000 v.C. en word vandag wêreldwyd in verskillende vorme gespeel, meestal met 9 of 10 kegels. S ...

Keibaakhout

Die keibaakhout is eerder n struik as n klein boom wat veral op die heuwels en in klipperige valleie rondom Grahamstad voorkom. Die wetenskaplike naam gedenk Henry George Flanagan, n boer en botanis van Komga in the Oos-Kaap. Die spesie is endemi ...

Keiser-snapper

Die Keiser-snapper is n vis wat voorkom in die tropiese Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Emperor snapper.

Keiserengelvis

Die Keiserengelvis is n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis word 40 cm groot. Die volwassene vis het geel en blou strepe oor die lyf. Die onvolwassenes het blou en wit strepe op die kop wat uitkring in sirkels na agter. Die vo ...

Keisergans

Die keisergans is n gans wat in Alaska en Siberie voorkom. Die wetenskaplike klassifisering van hierdie gans word tans betwis: sommige wetenskaplikes plaas dit onder die genus Chen, terwyl ander weer Anser verkies. Beide geslagte het n identiese ...

Keiserin-weduwee en regentes Cixi

Die Keiserin-weduwee en regentes Cixi, van die Mantsjoes Yehe Nara-klan, was n Chinese keiserin en regent wat die Chinese regering in die laat Qing-dinastie vir 47 jaar effektief beheer het, van 1861 tot haar dood in 1908. In haar adolessensie is ...

Keiskammahoek

Die dorpie is tydens die Sewende Grensoorlog Oorlog van die Byl, 1846-1847 as n voorpos gestig alhoewel daar reeds in 1830 n sendingstasie hier naby gestig is. Die oorlog is hier met die oorgawe van die Xhosa-hoofmanne Sandile en Anta beeindig. D ...

Kelkblaar

Nadat ’n plant geblom het, het die blomkelk meestal geen funksie meer nie en verkrimp dit. Sommige plante behou ’n doringagtige blomkelk, wat óf lewend óf verdroog kan wees, om die vrug of saad te beskerm, soos by die spesies van Acaena of Solana ...

Kelkiewyn (plant)

Die kelkiewyn, Goldblatt of Geissorhiza eurystigma L.Bolus) soms ook genoem kelkieswyn is die volksnaam vir 2 nouverwante plantspesies wat tot die familie Iridaceae behoort, en vroeer tot een spesie Geissorhiza rochensis gereken is. Die naam word ...

Helen Keller

Helen Keller het op die ouderdom van negentien maande blind en doofstom geword ná n ernstige siekte, maar het met die hulp van haar onderwyser, Anne Sullivan, mettertyd daarin geslaag om suksesvol te kommunikeer en selfs akademies te slaag. Ná ha ...

Keltiberies

Keltiberies is n uitgestorwe Keltiese taal wat deur die Keltiberiers in Portugal en sentraal Spanje gepraat is voor en tydens die Romeinse Ryk se besetting van die gebiede. Baie min van die Keltiberiese taal het behoue gebly. Getuienis van die ta ...

Franz Kemp

Franz Kemp was n gesoute joernalis en skrywer. Hy was vir n geruime tyd voor sy aftrede die adjunkredakteur van Huisgenoot in Johannesburg gewees. Kemp sterf op 6 Maart 2011 in die waakeenheid van die Flora-kliniek in Johannesburg aan leukemie.

Kemphaan

Die Kemphaan is n algemene somerbesoeker by vleie, mere, riviermondings en aangrensende grasagtige dele. Die streek bevolking is 50.000 voels. Die voel is 20 – 30 cm lank, 120 - 200 g groot met n vlerkspan van 50 – 55 cm en kom oor feitlik die he ...

Kenhardt

Die dorp het op 27 Desember 1868 ontstaan toe n polisiebuitepos hier gestig is. Vyftig berede polisiemanne en n spesiale magistraat, Maximilian Jackson, het hulle onder n reuse kameeldoringboom gevestig. Nuwe nedersetters het hulle by die polisie ...

Kenia

Kenia, amptelik die Republiek Kenia, is n land in Afrika en n stigterslid van die Oos-Afrika Gemeenskap. Die hoofstad en grootste stad is Nairobi. Kenia se gebied lê aan die ewenaar en strek oor die Oos-Afrikarif wat n diverse en uitgebreide terr ...

Kennaway Girls

Die Kennaway Girls was n immigrasieskema tydens die Kaapse grensoorloe om die blanke bevolking van Brits-Kaffraria te versterk. Vroeg in 1857 het sir George Grey n duisend lede van die gedemobiliseerde lede van die Duitse Legioen op die Kaapse Oo ...

John F. Kennedy

John Fitzgerald Kennedy, afgekort JFK, was van 20 Januarie 1961 tot sy sluipmoord op 22 November 1963 die 35ste president van die Verenigde State van Amerika. Ná Abraham Lincoln, James Garfield en William McKinley is hy die vierde Amerikaanse pre ...

Kenneth MacAlpin

Cináed mac Ailpín, algemeen bekend as Kenneth MacAlpin en op die meeste koningslyste aangedui as Kenneth I ; 810 – 13 Februarie 858) was ’n koning van die Pikte wat volgens Skotse mites die eerste koning van Skotland was. Hy het dus ná sy dood oo ...

Kent State-skietvoorval

Die Kent State-skietvoorval of Kent State-bloedbad verwys na die gebeure van 4 Mei 1970 op die Kent State-universiteit kampus. Op daardie dag is vier studente doodgeskiet deur lede van die Ohio National Guard op die kampus van die Kent State-univ ...

Kentani

Kentani is n klein dorpie in die voormalige Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê tussen die kus en Butterworth. Die dorpie is vernoem na n plaaslike hoofman wat sy hoofkwartier op n nabygelee koppie gehad het. Die koppie se ...

Keramiek

Keramiek is n versamelnaam vir alle voorwerpe wat uit klei gevorm en na droging aan n hoe temperatuur blootgestel word sodat n reaksie in tree wat nie onmerkbaar is nie. Die klei wat gebruik word, besit die eienskap dat dit deur die byvoeging van ...

Kergueleneilande

Die Kergueleneilande of die Kerguelenargipel is n eilandgroep in die suidelike Indiese Oseaan wat sowat 3 300 km suidoos van die suidpunt van Afrika gelee is. Die Kergueleneilande is gelee by 49°15′S 69°35′O en word onder die mees afgelee gebiede ...

Kerguelenseeswael

Die Kerguelenseeswael is seeswael wat in die Marion- en Prins Edward-eilande leef. Die voel is 31 cm lank en vreet insekte wat hulle oop grasvlaktes vang. Dit staan ook bekend as die Kerguelensteretjie en in Engels staan die voel bekend as die Ke ...

Kerk van Griekeland

Vir die oorkoepelende liggaam van Grieks-Ortodokse kerke sien Grieks-Ortodokse Kerk. Die Kerk van Griekeland is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is. Die primaat van die kerk het di ...

Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae

Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae is n nie-trinitariese restourasionistiese kerk wat op 6 April 1830 in Lafayette in die Amerikaanse deelstaat New York deur Joseph Smith gestig is. Die Kerk se huidige wêreldhoofkwart ...

Kerkplein, Kaapstad

Kerkplein in Kaapstad is voor die Groote Kerk en lê op die kruising van Parlement- en Spinstraat. Dit is tans n parkeerterrein. In die middel van die plein staan n standbeeld van Jan Hendrik Hofmeyr Onze Jan. Die naam Spinstraat verwys na die kor ...

Kerneels Breytenbach

Cornelis Tobias Breytenbach is n Afrikaanse skrywer. Benewens sy werk as joernalis en uitgewer publiseer hy onder meer verskeie kortverhale, n kortverhaalbundel en drie romans verskyn uit sy pen. Hy is ook verantwoordelik vir die verwerking van D ...

Kernkrag

Kernkrag is die energie wat deur middel van beheerde kernreaksies geproduseer word. Kommersiele aanlegte gebruik tans hoofsaaklik kernsplytingsreaksies om elektrisiteit op te wek. Elektriese nutsreaktore verwarm water om stoom te produseer, wat d ...